Loch'nest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Patricia G - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Sue-jeanne J - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Salome B - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Netjies, skoon en veilig.
Taryn P - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely and quiet space.
Marcelle S - Jan 2023
Algehele gradering
Puik plekkie.
Dirk K - Okt 2023
Algehele gradering
Ek het die verblyf geniet.
Klaas B - Okt 2023
Algehele gradering
Still en rustig.
Francois F - Okt 2022
Algehele gradering
Als wat mens nodig het en meer.
Daylen M - Okt 2022
Algehele gradering
The best place to stay all round, and very cozy.
David I - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely guest house.
Tanya A - Jun 2022
Algehele gradering
Convenient location, thoughtfully equipped with everything one could need. Tastefully decorated. Clean and secure.
Loch'nest se terugvoer
Thank you Tanya. You were an awesome guest. You are welcome any time.
Freude K - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties.
David I - Apr 2022
Algehele gradering
Excellent, definitely value for money.
Chester P - Jan 2022
Algehele gradering
Rustigheid,.
Gamene S - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlik, netjies, skoon en rustig.
Heleen S - Nov 2021
Algehele gradering
'n Heerlike plekkie.
Sharmane M - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtig, baie dankie.
Loch'nest se terugvoer
Baie dankie, Sharmane.
Julle is enige tyd welkom.
David I - Okt 2021
Algehele gradering
Neat and clean. All the amneties.
Loch'nest se terugvoer
Thank you David.
Jessika V - Jan 2021
Algehele gradering
Blyplek soos jou eie weg van die huis af.
Lees meerBrenda B - Des 2021
Algehele gradering
It was very comfortable and we had everything we needed.
Gershwine F - Okt 2021
Algehele gradering
Exactly what we had in mind.
Loch'nest se terugvoer
Thank you, Gershwine.
Corlia D - Des 2020
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike ervaring. Die stilte, die pragtige tuin, die heerlike koffie, witter as wit beddegoed en handdoeke wat heerlik ruik. Wat 'n bederf.
Sumarie K - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Michaela S - Mrt 2020
Algehele gradering
Die area was baie rustig en stil. Ons het dit baie geniet.
Tom S - Feb 2020
Algehele gradering
Very comfortable.
Loch'nest se terugvoer
Thanks, Tom. I appreciate the positive feedback! Hope to see you soon!
Kind regards,
Marietjie
David M - Feb 2020
Algehele gradering
The finer detail, the welcome, the perfection, the presentation, I have never experienced better than this and I will return again.
Loch'nest se terugvoer
Thank you so much, David, for your great review!
Hope to see you again!
Marietjie
Elise G - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Marianna B - Feb 2020
Algehele gradering
Was baie beïndruk deur die netheid en ruimheid van kothuis. Alles is van uitstaande gehalte. Marietjie was baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer terugkom.
Loch'nest se terugvoer
Baie dankie, Marianna.
Kom kuier gerus weer! Julle is baie welkom!
Vriendelike groete,
Marietjie
Rista B - Nov 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Loch'nest se terugvoer
Baie dankie, Rista!
Jy is meer as welkom! Kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete,
Marietjie
Ellie W - Okt 2019
Algehele gradering
Rustige veilige omgewing.
Loch'nest se terugvoer
Dankie Ellie,
Was heerlik om jul weer hier te hê!
Sien hopelik Desember weer!
Vriendelike groete.
Marietjie
Ellie W - Okt 2019
Algehele gradering
Rustige, veilige omgewing.
Loch'nest se terugvoer
Hi Ellie,
Baie bly julle het jul tydjie hier geniet!
Hoop ek sien julle gou weer!
Vriendelike groete,
Marietjie
Frikkie M - Jul 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf, vriendelike en pragtige gasvrou.
Chloe K - Jun 2019
Algehele gradering
Relaxing. Peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ontspannend. Rustig.
Huis weg van die huis af.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Loch'nest se terugvoer
Thanks Chloe,
So good to hear.
Hope to see you soon!
Kind regards,
Marietjie
Xavier C - Mrt 2019
Algehele gradering
Amazingly private and quiet with amazing customer service!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties privaat, rustig met fantastiese kliëntediens.
Briljante verblyf! Dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Loch'nest se terugvoer
Thanks again, Xavier! Hope to see you soon!
Preston P - Apr 2019
Algehele gradering
Best place for a couple.
Loch'nest se terugvoer
Thank you Preston. You're more than welcome! Hope to see you soon.
Kind regards.
Marietjie
Wilna K - Mrt 2019
Algehele gradering
Loch'nest ticked all the boxes for us!
Loch'nest se terugvoer
Hi Wilna,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ek is baie bly julle het dit geniet! Kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete,
Marietjie
Natasha V - Jun 2019
Algehele gradering
Ons wegbreek was uitstekend, plek was netjies.
Pieter Louw K - Mei 2019
Algehele gradering
Baie keurige woonstel met 'n baie goeie gasvrou.
Alexander C - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kaldenstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang