Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loch'nest

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Aug 2024 tot 23 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kaldenstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Loch'nest is privaat woonstelle op die eienaar se perseel in die Strand, 'n kusdorp aan die voet van die Hottentots-Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai in die Wes-Kaap.

Die Loch'nest Eenheid het slaapplek vir 2 gaste en daar is 'n aparte ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n TV met Netflix en Showmax. 'n Enkelslaapbank word in die leefarea voorsien.

Die oopplan-kombuis het 'n yskassie, 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en basiese geriewe. Ander geriewe sluit 'n braai-area in die binnehof, parkeerplek op die perseel en WiFi in.

Eagle's Nest is 'n selfsorgeenheid op die eerste verdieping met slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met' n toilet, bad en stort. Die balkon het 'n pragtige berguitsig. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Ander besienswaardighede in die omtrek sluit die Strand Gholfklub, Somerset Mall, Cheetah Outreach, Helderberg se wynlandgoedere, Strand Waterworld en Hottentots-Holland Natuurreservaat in.

Die ligte, WiFi en TV bly tydens beurtkrag aan en gas is vir kook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Patricia G
5.0
Rustig. Baie gerieflik, goed toegerus, stil en veilig, was beïndruk om 'n inverter te hê.
Jan 2024
Sue-jeanne J
5.0
Lovely stay. Great accommodation and very well equipped. I'd love to visit again! The secure parking was a bit of an unexpected hassle ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Salome B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek. Netjies, skoon en veilig. Baie lekker plek. Mooi klein tuin. Lekker rustig. Pragtig binne. Het baie daarvan gehou.
Feb 2023
Taryn P
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely and quiet space. Highly recommend this place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023
Marcelle S
5.0
Puik plekkie. Ek is baie tevrede en ek het sommer klaar my volgende bespreking gemaak.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kaldenstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Loch'nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kaldenstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf74d376bc9a40bd0fb3539cb22ccc88168b2025ca840e36ed39544debb0101f4dcb5162095fda16e2d45784788a3d44511f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 5 Kalden Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.105442588137 18.831988681506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang