Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loch'nest

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kaldenstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Loch'nest is privaat woonstelle op die eienaar se perseel in die Strand, 'n kusdorp aan die voet van die Hottentots-Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai in die Wes-Kaap.

Die Loch'nest Eenheid het slaapplek vir 2 gaste en daar is 'n aparte ingang. Die slaapkamer het 'n koning grootte bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n TV met Netflix en Showmax. 'n Enkelslaapbank word in die leefarea voorsien.

Die oopplan-kombuis het 'n yskassie, 'n gasstoof en elektriese oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n braai-area in die binnehof, parkeerplek op die perseel en WiFi in.

Eagle's Nest is 'n selfsorgeenheid op die eerste verdieping met slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met' n toilet, bad en stort. Die balkon het 'n pragtige berguitsig. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, Airfryer en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Ander besienswaardighede in die omtrek sluit die Strand Gholfklub, Somerset Mall, Cheetah Outreach, Helderberg se wynlandgoedere, Strand Waterworld en Hottentots-Holland Natuurreservaat in.

Die ligte, WiFi en TV bly tydens beurtkrag aan en gas is vir kook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Patricia G
5.0
Rustig. Baie gerieflik, goed toegerus, stil en veilig, was beïndruk om 'n inverter te hê.
Jan 2024
Sue-jeanne J
5.0
Lovely stay. Great accommodation and very well equipped. I'd love to visit again! The secure parking was a bit of an unexpected hassle ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Salome B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek. Netjies, skoon en veilig. Baie lekker plek. Mooi klein tuin. Lekker rustig. Pragtig binne. Het baie daarvan gehou.
Feb 2023
Taryn P
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely and quiet space. Highly recommend this place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023
Marcelle S
5.0
Puik plekkie. Ek is baie tevrede en ek het sommer klaar my volgende bespreking gemaak.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kaldenstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Loch'nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kaldenstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf74d376bc9a40bd0fb3539cb22ccc88168b2025ca840e36ed39544debb0101f4dcb5162095fda16e2d45784788a3d44511f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 5 Kalden Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.105442588137 18.831988681506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang