Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Lochs Hoek Country House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Dillon S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Rustig, lekker. Baie rustige plekkie, lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Het Lochs Hoek gebruik as 'n oornag stoppunt, gaan definitief weer. Baie lekker gebly, die beddens is baie gemaklik en die padstal bedien top kwaliteit kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
1 nag
5.0
Jan 2025

Kon lekker rus na 'n lang dag op die pad. Alles was perfek. Groter waaier in die kamer sonder aircon asb.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mulalo Vivian M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Pleasant. They waited so patiently for our arrival, understanding that we left Pretoria later than planned due to work. The rooms are spotless, and I truly appreciate having both a shower and a bathroom available, offering guests a choice. The room itself has been beautifully renovated, which adds to the welcoming atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Lochs Hoek Country House
Thank you. Marinda

Estelle O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Rustig en ontspannend. Fantasties gebly, uitsig mooi en kamers ruim.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlike plek om oor te slaap. Het dit baie geniet. Pragtige plek om oor te slaap. Naby die stad. Baie netjiese, skoon plek. Modern en toegerus. Die kinders het die speelarea en diere baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Good for weary travellers. Spacious, beds fantastic, shower and bathroom great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Vriendelik, baie oulik. Baie oulike plek. Baie gasvry. Netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan G
1 nag
5.0
Sep 2024

Kom en kyk vir jouself. Jy sal nie spyt wees nie. Ek is nie een wat gewoonlik resensies los nie. Maar vandag voel ek Lochs Hoek verdien dit en nog meer. Vriendeliker en meer aangename mense kry jy nie. Dit voel of jy by familie kuier. Die mooiste kamers. Ruimte en spasie in die kamers wat groot gesinne met gemak kan akkommodeer. Die lekkerste speelplek vir die kindertjies met 'n groot koelteboom vir die ouers om onder te ontspan. Die padstal en hulle kos was ons hoogtepunt van die naweek. Die kombuis en hulle personeel was uitstekend met hulle puik diens en voorkoms. Ons was 'n groep van 17 en hulle het ons met gemak hanteer. Die lekkerste tuisgemaakte eetgoed en sweets om van te kies en te keur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natanya V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlike verblyf en vriendelike diens. Wonderlike oornagplek vir 'n gesin met klein kinders. Kamer was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N8, Lochs Hoek-plaas 1, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA870ca2c4dec27a548f4b0e474eb8635d2baea7b8ad83a41a5d2029760cbb32d04a458b4533da18d6436e074ebdd7eee6643e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 N8 1 Lochs Hoek Farm 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.1603662 26.0444862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456