Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lochs Hoek Country House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 31 resensies vir Lochs Hoek Country House
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Natanya V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natanya V

Heerlike verblyf en vriendelike diens.

Wonderlike oornagplek vir 'n gesin met klein kinders. Kamer was skoon en netjies.

Ellen V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen V

Hartlik ontvang en het lekker gebly in die toegeruste eenheid.

Baie lekker gebly. Die rustigheid en diere baie geniet.

Deborah R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah R

Awesome.

The venue and food were amazing, would recommend it to anyone who wants to host a function.

Arnulf K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnulf K

Easy stopover en route to Cape Town.

Comfortable and roomy. Enjoyed the walking trail.

Isabel G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel G

It was awesome but short. The highway is quite noisy at night.

See stars.

Abrie F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie F

Pleasant overnight stay.

Great place to overnight. Slippery front door tile though. Almost fell very badly.

Bianca V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca V

Netjiese kamer. Baie gerieflik.

Baie netjiese kamer met badkamer. Ideaal vir gesin met klein kinders.

Hannes B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes B

Teleurstellend, het 'n kamer gekry 20km buite Bloem sonder water in die badkamer.

Nee nie regtig nie. Ons kon nie ons kamer kry wat ons geboek het nie, die aircon was buite werking. Hulle skuif ons toe na 'n ander kamer toe maar daar was nie water in ons badkamer nie, die pype is geblokkeer. Ons moes in 'n ander kamer gaan was en stort, maar was net een keer bevoorreg gewees toe sluit hulle weer die ander kamer. Julle adverteer dit as 'n B&B met die mooiste eetgeriewe maar daar was niks - dit was alles onder renovasie, so ons moes maar kafeekos en garagepies kry. Julle advertensies is baie misleidend, dit is baie hartseer. Die stap- en MTB-roetes is 'n zigzag grondpaadjie in die dooie veld saam met die bosluise - wat 'n teleurstelling.

Brian B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Brian B

Kort. Frustrerend.

Ek het een aand oornag en dit was al wat nodig was. Sal ek dit ooit voorstel vir enige iemand meer as net 'n oornag? Glad nie. Die plek is soos 'n goedkoop Airbnb, maar teen die prys per nag van 'n ordentelike bestemming. Ek het juis my Airbnb binne die dorp gekanselleer om eerder op 'n "gasteplaas" te bly, maar die plek is net 'n plot met klomp kamers. Daar is nie 'n kombuis soos geadverteer nie, en hulle verskoning is "hulle bou dit oor". Die stoepe is nie volgens bou regulasies nie en is baie onveilig. Dit benodig balustrades. Die meubels en gereedskap is van die swakste / goedkoopste kwaliteit en daar was nie eers 'n seepie in die badkamer om te gebruik nie. Die stortkoppe werk nie ordentelik nie, en die "open shower" bemors die vloere. Ons moes die handdoeke gebruik om die vloere droog te maak. Dit het gelek tot in die kamer. Die plek is nie R880 p. n werd nie, dis eerder R500 en minder werd. Om dit op te som, die plek moet nie geadverteer word as 'n gastehuis nie. Op sy beste is dit net 'n Airbnb vir iemand wat 'n vinnige oornagplek nodig het. Ons wou bitter graag op 'n gastehuis oornag, maar ongelukkig het ek nou die plek gekry. Eerlikwaar, ek sal nooit hierdie plek aanbeveel vir enige iemand nie. Ek sal eerder Airbnb voorstel.

Yolanda L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda L

Ons was 'n groep van 12. Al die kamers was netjies en skoon. Beslis waarde vir geld.

Ons besoek Bloemfontein gereeld en sal definitief weer by Lochs Hoek oorslaao.

Joanne V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne V

Rustige plaaslewe gevoel.

Ja, dit sou net lekker gewees het as al die kamers aircons gehad het.

Celeste N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste N

Goeie halfway oorslaapplek.

Baie skoon en mooi kamers. Ons het dit as 'n halfpadstop terug huis toe gekies en vir die prys is dit die moeite werd. Ons kon ongelukkig nie die restaurant besoek nie, want ons was daar toe dit toe was. Die WiFi het ongelukkig gesukkel toe die weer sleg was, en daar was 'n bietjie probleme met die waterpomp, so het partykeer sonder water gesit, maar die personeel het ons op hoogte gehou en dadelik die probleem aangespreek.

Wilna V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Gerieflike plek - baie kindervriendelik.

Dit is 'n baie lekker gastehuis net buite Bloemfontein met die mooiste diere en lekker ruimte vir ons kinders om te hardloop en speel. Fasiliteite vir beurtkrag is baie beperk met geen ligte en gasstofie nie. Ek sal sterk aanbeveel dat dit aangeskaf word. Andersins regtig die lekkerste plek om oor te bly.

Liana E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liana E

Baie lekker gebly.

Ons sal definitief weer hier tuisgaan. Kinders het die dieretuin baie geniet.

Hannelie D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie D

Aanvaarbaar.

WiFi was ons nr 1 vereiste, maar is te swak om te werk. Ook geen water wanneer daar beurtkrag is. Weet dat daar geen restaurant is nie, wel 'n padstal wat reeds toe was toe ons daar aangekom het. Mooi uitsig vanaf kamer!

Elmien V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien V

Baie lekker vir die kinders!

Baie lekker oornagplek met 'n gesin. Die kinders het die diere baie geniet. Sou 'n braaiplek geniet het, maar baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Mike Willemse W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mike Willemse W

Het gekry waarvoor ek gevra het.

Plek was netjies en skoon. Het lekker geslaap. Daar was nie water nie a.g.v. die pomp wat afgeskakel was voordat ek kon stort, maar dit is uitgesorteer nadat ek gevra het. Dink dit was goeie waarde vir geld, alhoewel dit bietjie buite die dorp was.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Nicole O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nicole O

Mooi natuur, maar verblyf ongerieflik.

Die berge en uitsig was verskriklik mooi, 'n koffie in die oggend op die stoep was verfrissend. 1. Ongelukkig het ons probleme met ons stort gehad wat gelek het die hele badkamer vol wat na dag 2 eers uitgesort was en ons na 'n ander kamer toe geskuif. 2. Daars geen skaduwee vir karre om te parkeer nie. 3. Die hek om in te kom moet oopgestoot word, wat geriefliker kan werk vir betaalde gaste is om eerder met 'n remote oop te maak (oor die hek so swaer is). 4. Vir selfsorg sal dit goed wees om 'n gasplaat in te sit, asook het ons nie bv. 'n rasper gehad nie, wat algemeen is vir selfsorg. 5. 'n Dag voor die tyd word daar vir ons gesê daar word 'n funksie gehou die opkomende dag en dit mag duur tot 24h die nag ─ reg langs ons kamer, wat geen privaatheid vir ons gegee het nie, asook het ons gesukkel om te slaap. 6. Beurtkrag werk soos normaal, toe die funksie aan die gang is, word daar krag verskaf. Ons is ook betaalde gaste vir 'n week lank en daar word dan nie krag vir ons voorsien nie. 7. Die padstal deli was nie oop teen alle tye nie soos geadverteer nie. 8. Dit sê B&B op advertensie van die webtuiste, wat dit nie is nie. So dan voel ons ons is oorgelaai oor verblyf koste. 9. Dis so lekker met die diere daar, maar sal voorstel om asseblief afdakke op te sit vir hulle. 10. Ons het gevra vir toiletpapier waar ons ons eie verskaf het vir 2 dae tydens die week wat ons daar was. 11. Die werknemer wat ons kamer kom skoon maak het, was baie vriendelik. 12. Die WiFi was baie swak, kon ongelukkig nie besigheids ake voltooi nie. Ons boek baie in by selfsorg-eenhede en hopenlik kan hierdie terugvoering gebruik word vir verbetering, want julle is in 'n pragtige area van natuur en daar is soveel potensiaal vir julle country house.

Marie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marie B

Bekostigbaar.

Lochs Hoek was 'n lekker plek om te bly, net jammer hulle het ons nie ingelig dat daar 'n troue was die aand nie. Ons moes met klein kinders reg langs die troulokaal bly. Dit was ongerieflik.

Butch D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Butch D

Direk langs N8 en verkeer van veral trokke pla.

Kragprobleem met muurproppe. TV werk nie. Waaier nodig, want geen aircon. Voldoende parkeerplek vir bv. karavane. Geen haak vir handdoeke of klere in badkamer nie.

Le Roux W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Roux W

Pragtige area, mooi, warm mense wat Afrikaans praat en uit hulle pad gaan om jou verblyf aangenaam te maak.

Die kamers is pragtig gemeubileerd en skoon. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Anneke N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke N

Rustige plaasatmosfeer naby die stad.

Die eenhede was silwerskoon en netjies. Asook warm ten spyte van die koue weer. Heerlike aandete en ontbyt genuttig by die restaurant. Kinders het die diere en groot grasperk baie geniet.

Adele G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G

Netjies, skoon en ruim.

Kamer was mooi ruim en skoon. Oulike petting zoo en staproete op die perseel. Was vriendelik ontvang. Dit is wel baie naby aan 'n redelike besige pad so dit kan steurend wees vir ligte slapers.

Rudi B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi B

Gesellige personeel.

Ingrid maak dit erg gezellig, as dit nie vir haar was nie het ons moontlik net een aand oor geslaap.

Dave O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dave O

Very accessible and staff/management most obliging.

Good overnight stop.

Geraldine S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Geraldine S

Lekker plaaskuier.

Air con sou welkom gewees het.

Anton B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton B

Vir oornag was dit goed.

Nie naby aan winkels en restaurante soos geadverteer, ent uit die dorp uit. WiFi baie swak, kamer baie gerieflik en netjies.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jo-mari R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-mari R

Baie oulike plek.

Ons het lekker gebly. Was naby ons trou-venue geleë en dus baie gerieflik! Was naby ons trou-venue geleë en dus baie gerieflik. Baie oulike plek.

Zelda B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B

Wonderlik, skoon, gasvry. Hartsmense het lekker gebly. Dankie vir al julle moeite.

Mens kan enige tyd hier stop, dis 'n wonderlike plek en mense.

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N8, Lochs Hoek-plaas 1, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA870ca2c4dec27a548f4b0e474eb8635d2baea7b8ad83a41a5d2029760cbb32d04a458b4533da18d6436e074ebdd7eee6643e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 N8 1 Lochs Hoek Farm 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.1603662 26.0444862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang