Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lochs Hoek Country House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Natanya V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlike verblyf en vriendelike diens. Wonderlike oornagplek vir 'n gesin met klein kinders. Kamer was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Hartlik ontvang en het lekker gebly in die toegeruste eenheid. Baie lekker gebly. Die rustigheid en diere baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah R
1 nag
5.0
Aug 2023

Awesome. The venue and food were amazing, would recommend it to anyone who wants to host a function.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnulf K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Easy stopover en route to Cape Town. Comfortable and roomy. Enjoyed the walking trail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

It was awesome but short. The highway is quite noisy at night. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie F
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2024

Pleasant overnight stay. Great place to overnight. Slippery front door tile though. Almost fell very badly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca V
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2024

Netjiese kamer. Baie gerieflik. Baie netjiese kamer met badkamer. Ideaal vir gesin met klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hannes B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Mrt 2024

Teleurstellend, het 'n kamer gekry 20km buite Bloem sonder water in die badkamer. Nee nie regtig nie. Ons kon nie ons kamer kry wat ons geboek het nie, die aircon was buite werking. Hulle skuif ons toe na 'n ander kamer toe maar daar was nie water in ons badkamer nie, die pype is geblokkeer. Ons moes in 'n ander kamer gaan was en stort, maar was net een keer bevoorreg gewees toe sluit hulle weer die ander kamer. Julle adverteer dit as 'n B&B met die mooiste eetgeriewe maar daar was niks - dit was alles onder renovasie, so ons moes maar kafeekos en garagepies kry. Julle advertensies is baie misleidend, dit is baie hartseer. Die stap- en MTB-roetes is 'n zigzag grondpaadjie in die dooie veld saam met die bosluise - wat 'n teleurstelling.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Brian B
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2024

Kort. Frustrerend. Ek het een aand oornag en dit was al wat nodig was. Sal ek dit ooit voorstel vir enige iemand meer as net 'n oornag? Glad nie. Die plek is soos 'n goedkoop Airbnb, maar teen die prys per nag van 'n ordentelike bestemming. Ek het juis my Airbnb binne die dorp gekanselleer om eerder op 'n "gasteplaas" te bly, maar die plek is net 'n plot met klomp kamers. Daar is nie 'n kombuis soos geadverteer nie, en hulle verskoning is "hulle bou dit oor". Die stoepe is nie volgens bou regulasies nie en is baie onveilig. Dit benodig balustrades. Die meubels en gereedskap is van die swakste / goedkoopste kwaliteit en daar was nie eers 'n seepie in die badkamer om te gebruik nie. Die stortkoppe werk nie ordentelik nie, en die "open shower" bemors die vloere. Ons moes die handdoeke gebruik om die vloere droog te maak. Dit het gelek tot in die kamer. Die plek is nie R880 p. n werd nie, dis eerder R500 en minder werd. Om dit op te som, die plek moet nie geadverteer word as 'n gastehuis nie. Op sy beste is dit net 'n Airbnb vir iemand wat 'n vinnige oornagplek nodig het. Ons wou bitter graag op 'n gastehuis oornag, maar ongelukkig het ek nou die plek gekry. Eerlikwaar, ek sal nooit hierdie plek aanbeveel vir enige iemand nie. Ek sal eerder Airbnb voorstel.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Yolanda L
1 nag
5.0
Jun 2023

Ons was 'n groep van 12. Al die kamers was netjies en skoon. Beslis waarde vir geld. Ons besoek Bloemfontein gereeld en sal definitief weer by Lochs Hoek oorslaao.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N8, Lochs Hoek-plaas 1, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA870ca2c4dec27a548f4b0e474eb8635d2baea7b8ad83a41a5d2029760cbb32d04a458b4533da18d6436e074ebdd7eee6643e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 N8 1 Lochs Hoek Farm 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.1603662 26.0444862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang