Lochs Hoek Country House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N8, Lochs Hoek-plaas 1, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lochs Hoek Country House is op die N8 buite Bloemfontein geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin, sakereisigers of oornaggaste. Dit is lekker naby Bloemfontein se talle winkels, restaurante, hospitale, aktiwiteite en besienswaardighede.
Verblyf word in 7 suites aangebied. Die Sakpaskamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die Koninginkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die Gesinseenheid met slaapplek vir 4 het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die Gesinseenheid met slaapplek vir 5 gaste het 'n koningingrootte-bed, 3 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Elke suite het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus is.
Ander geriewe sluit in veilige parkeerplek op die perseel, gratis WiFi by die hoofgebou, en etes is op versoek beskikbaar. Ontbyt is teen 'n addisionele koste beskikbaar of kan by die padstal bestel word.
Aktiwiteite sluit bergfietsry, voetslaan en verskeie selfryroetes op die perseel in. Vir die kinders is daar 'n dieretuin waar kinders die plaasdiere kan dophou en selfs kan voer. Daar is ook 'n groot grasperk vir kinders om te hardloop en speel.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Internet
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- N8, Lochs Hoek-plaas 1, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
- Gaste dink Lochs Hoek Country House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N8, Lochs Hoek-plaas 1, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang