Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lochy's House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bird-singel 135, Sunrise-on-Sea, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Lochy's House is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat op die gasheer se perseel in Sunrise-on-Sea geleë is. Die eiendom is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige kuswegbreek van die bedrywige stede.

Dié dubbelverdiepinghuis is van die rooster af, het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 semi-privaat slaapkamers wat op die eerste verdieping geleë is.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is, wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamers is semi-privaat, met kaste wat die spasie in 2 kamers skei. Daar is geen deur wat die kamers skei nie.

Die tweede slaapkamer het 'n en suite-toilet en wasbak. Nog 'n badkamer op die onderste verdieping is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer bo maak oop op 'n balkon waar gaste skemerkelkies en die sout seebriesie kan geniet.

Op die onderste verdieping vind gaste 'n goed toegeruste kombuis en 'n ruim leefarea wat na 'n onderdakstoep oopmaak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. Die leefarea het 'n opvoubare etenstafel en 'n gemaklike sitarea.

Die strand is binne maklike bereik van die huis, terwyl ander besienswaardighede in die omgewing 'n natuurreservaat, restaurante en branderplankryplekke insluit.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Delene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bird-singel 135, Sunrise-on-Sea, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lochy's House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wildekus Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bird-singel 135, Sunrise-on-Sea, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd501f54624e5b30605c57e2df4a84fe58f1541153bbb7b6347c39cdc38d1a9d64c850bef7b546890abde3f9ebd82a38ae9b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 135 Bird Crescent Sunrise on Sea 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.921522070529 28.049710392952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang