Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lockerbie Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Ebert N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Bliss after a long day's travel. Extremely comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Lockerbie Lodge
Waardeer u terugvoer, en ondersteuning.

Bernard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik stil en rustig. Pragtige tuine en kamers. Vriendelike en behulpsame personeel. Sal vir seker weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sal Lockerbie Lodge enige tyd aanbeveel. Heerlik, pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luiz T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Clean and relaxing. Lovely garden room with a comfortable bed and large shower. Unfortunately, due to travel commitments, we arrived late in the evening and had to leave early the next morning. Thankfully, staff were on hand to welcome us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Heerlik gebly! Het vooraf 'n boodskap gekry met padkaart na die lodge. Baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Plek is baie netjies en skoon. Het een nag oorgeslaap oppad terug vanaf Kgalagadi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Enjoyable. We enjoyed our stay. Load shedding was a bit rough because the aircon went off and it was extremely hot that evening. Something we thought was really wonderful: the guy that helped at the front desk switched on the air conditioners before we got there. So when we stepped into the rooms, it was truly amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Petrus B
1 nag Besigheidsreis
3.8
Apr 2024

Goeie waarde vir geld met paar klein oplosbare probleme. Goeie waarde vir geld, lekker ontbyt, maar paar dinge in die kamer het my gepla. "Garden cottage room", die lugversorger werk goed, maar die LED-liggies daarop gaan mens mal maak as dit so aan en af gaan in die donker nag. Daar is 'n trap na die badkamer vanaf die kamer, wat 'n probleem gaan wees vir rolstoele. Dit is nie gemerk nie, jy kan daaroor val in die nag. Die bed is te kort vir gewone lengte volwasse mans van 1.7 tot 1.8 m, so ek moes skuins in die bed slaap sodat my voete nie oorhang op die punt van die bed nie. Hoekom bied hulle nie behoorlike koffiesakkies aan nie? Ricoffy? Regtig? Verder was dit lekker stil en aangenaam.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie netjies, skoon en veilig. Alles was net reg. Wit handoeke, beddegoed. Warm kombers. Goed ontvang. Alles mooi verduidelik, so vriendelik. Ons sal beslis terugkeer as ons daar verbykom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Lockerbie Lodge
Waardeer u positiewe terugvoer.

Carina S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Kamers was skoon, gerieflik en mooi. Goeie diens, vriendelike diens, gerieflike verblyf met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2021

Baie lekker en netjies. Rustige atmosfeer en lekker privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrystraat 55, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7c41c4741a709e4e8f60ada6ba76d223c1d69784d62961fde4e8688095449f79fbe68e78d26c9f9c3676d4c2f19a7c7e6a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 55 Vry Street Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.959769510506 24.724199026823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang