Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loddeys Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Loddeys Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 137

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 101 resensies vir Loddeys Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Stephanie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V

Stunning gem in the Strand.

A lovely modern gem, it's close to the beach and shops. It has everything you need for a fantastic getaway from home.

Kurt F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt F

Did not want it to end.

Our stay was actually amazing, even though it was raining and we couldn't go out to the beach. The stay was still a great experience, and the staff received us very well.

Marsha W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha W

It was one for the books, everything you need is there.

We had a marvellous stay, everything you need is there, and thank you for the great service.

Chanelize L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelize L

Rustig & gemaklik.

Die kamer is netjies en goed toegerus. Die area is rustig en die eenheid stap afstand van die see. was fantasties en baie tegemoetkomend toe ek a.g.v. onvoorsiene omstandighede baie laat eers ingeboek het.

Monique J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J

Baie vriendelike diens, fantastiese gastehuis! Sal dit beslis aanbeveel.

Baie goeie waarde vir geld, goeie ligging naby die see. Fantastiese ontbyt en baie gemaklike kamer. Sal beslis weer terug wees

Carla S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Baie lekker.

Baie gerieflik en netjies. Familie kamer is ruim.

Ursula H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula H

Baie lekker verblyf.

Baie lekker verblyf wat sakpas is en gerieflik geleë is. Die ontbyt was baie lekker en the host was baie vriendelik en hulpvaardig.

Daphne N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne N

Pleasant and safe.

Pleasant and peaceful. Friendly staff and very helpful. Most definitely will go again.

Frikkie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie B

My European apartment stay in South Africa!

What a gem in the Strand. Old school meets modern. Such a unique and cozy B&B. We were greeted friendly and the staff were very helpful. We enjoyed our drinks on the deck. Such a cool bathroom. The loft reminded me of a European apartment in France.

Reths D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reths D

Goed, rustig, aangenaam.

Die verblyf was skoon en netjies. Die bespreking was nie heeltemal korrek nie. Ontbyt was ingesluit, alhoewel die persoon aan diens gedink het dit is nie. Ook was die kamer wat bespreek was, nie gegee nie. Maar tenspyte van dit, was die verblyf goed.

Petrus V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petrus V

Naby aan die strand, lekker ontbyt.

Kamers is skoon en stylvol, maar die badkamers is nie goed onderhou nie en sal baat vind by opgradering of selfs net 'n goeie skoonmaak. Kamer 1 het nie natuurlike lig nie, maar was tog mooi en modern. Die kamers het ook toegang tot DSTV se sportkanale. Die personeel was vriendelik en die ontbyt was lekker. Parkering is op straat, maar tog veilig.

Gunther B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gunther B

Glad nie gekuier nie. Baie vuil gewees.

Ons het glad nie daar oor geslaap nie. Ons het inderhaast na 'n ander gastehuis gesoek en by 'n ander gastehuis in Gordonsbaai gaan oorslaap. Die badkamer was vuil. Toe ons op die bed gaan sit het, het die stof van die bed af gehop.

Nombuyiselo N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombuyiselo N

Great service, amazing location.

Great hospitality and an amazing breakfast. My family and I enjoyed our stay and had a blast. The host made us feel at home and ensured that we were okay.

Carmelita P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmelita P

It's been a beautiful stay with great customer service. Most definitely recommend to others.

One thing I would recommend though is in self-catering if crockery could be more accessible at the units, but we were assisted by the hosts.

John M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Baie lekker gekuier saam met familie. Uitstekende ontbyt.

Beddegoed en handdoeke was skoon en vars. Strand 'n paar tree weg. Lekker gestap. Baie veilig gevoel.

Cheryl Anne D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl Anne D

Aangenaam en rustig.

Ontvangs is vriendelik. Ons het die indruk gekry hierdie mense gee om en is beskikbaar om die kuiertjie rustig en aangenaam te laat verloop. 'n Bouquet aan almal wat betrokke was.

Volker B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Volker B

Inviting, comfortable, clean, with fantastic people running the place. Plus, close to the beach!

The room was like the photos, clean, and comfortable and it was nice and quiet to sleep in. The staff are very friendly and present without being intrusive.

Zandre B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandre B

Dit was die beste ervaring ooit. Werknemers is spontaan en jy voel baie veilig.

Sal dit weer wil doen.

Loddeys Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete. Amanda

Loddeys Guest House
Lydia F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia F

Pleasant.

Received a warm welcoming from our host.

Nicola B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B

Friendly, warm and welcoming.

The manager showed great hostess skills. She was very friendly and helpful, breakfast was served to our preference and it had an air of being at home. Lovely pool in the back that I just wanted to jump into even though it was cold.

Deleen J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deleen J

Rustig.

Ek het baie van die plek gehou maar die kamer was klein en die ander gaste het die deur erg gegooi dat dit nogals 'n steurnis was.

Jaco L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco L

Lekker veilig en stapafstand van strand.

Pragtige, veilige plek naby strand.

Nicola S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola S

Homey, vriendelik, lekker.

Jy stap in en dit voel "homey". Lekker kos, lekker bed, so lekker rustig.

Theuna D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theuna D

Gerieflik geleë naby die strand en sentraal vir ander geriewe.

Kamers is gemaklik, skoon en ontbyt is keurig, swem en tuinarea om in te ontspan, vriendelike staf wat spesiaal moeite gedoen het vir GF en DF ontbyt, word baie waardeer!

Amanda M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda M

Baie lekker gebly.

Netjiese plekkie. Net die trappe was bietjie steil maar verder alles reg.

Madelien L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Madelien L

Lekker gebly, maar...

Dit wys dat ontbyt ingesluit word by die prys en daar is wel 'n spyskaart met tye op in die kamer, maar toe word ons meegedeel dat ons kamer (vir 6 persone) uitgesluit is van die ontbyt. Dit het ons eers uitgevind toe ons daar aanmeld. Ontbyt was wel bedien aan die ander gaste.

Chris L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L

Absoluut awesome.

Van die intrapslag was ons ondervinding, net 'n plesier gewees. Johan en sy span was baie behulpsaam en akkommoderend gewees. Ons sal Loddeys enige tyd aanbeveel en sal hulle beslis weer gebruik.

Zephian A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zephian A

Heerlike and by Loddeys!

Lekker gebly by Loddeys en heerlike ontbyt. Johan is baie vriendelik.

Debby S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debby S

It was awesome.

It was very relaxing.

Loddeys Guest House se terugvoer

Thank you for your feedback. It is much appreciated. Hope to see you soon. Regards, Amanda

Loddeys Guest House
Andre D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Lekker gebly.

Kamers netjies, meer vir werk as vakansie aangesien daar geen uitsig is nie.

Loddeys Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete. Amanda

Loddeys Guest House
Gareth L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gareth L

Friendly, welcoming host and atmosphere.

Host was very knowledgeable about the area and offered many suggestions for dining and activities. Apartment was clean and practical. The breakfast was great!

Loddeys Guest House se terugvoer

Thank you for your reply, much appreciated. Regards. Amanda

Loddeys Guest House
Patric D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patric D

Rustig, vreedsaam en vriendelike omgewing.

Ontvangs baie vriendelik, het sommer dadelik tuis gevoel, diens is van hoë gehalte. Sal defnitief weer inloer.

Wena V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wena V

Ontspannend.

Uitstekende diens, heerlik geslaap. Is ouerige gebou, kort bietjie aandag. Toilet spoel moeilik, stortwater word nie warm.

Nazia H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazia H

The best affordable accomodation ever

Friendly staff and Manager. Accommodation the best clean, neat and tidy. The manager himself always came to check whether we needed anything. If you need a getaway with teens the best accommodation will be Loddeys. I promise you.

Fanie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D

Alles was amazing, skoon, netjies, vriendelike diens en die ontbyt was amazing.

Die ontvangs was 100%, vriendelike diens, kamers was presies wat ons op die foto's gesien het en was netjies en skoon. Ek kan dit vir seker vir enige iemand aanbeveel wat daar wil kom bly.

Marinda D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda D

Gasvry.

Goeie ligging, lekker kos en goeie mense.

Gerhann S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhann S

'n Wonderlike oornagverblyf! Johan was fantasties!

Van begin tot einde 'n fantastiese ervaring. Johan en sy span was ongelooflik behulpsaam en vriendelik.

Lorraine M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine M

Excellent hospitality! Stunning host!

Wonderful overnight stay.

Mariette L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L

Sien sterre.

Johan is 'n aanwins vir Loddey's Gastehuis. Die diens was van die beste. Ons het geen klagtes nie.

Melinda R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda R

Our visit at Loddey's Guest House was absolutely amazing!

Our visit at Loddey's Guest House was absolutely amazing, from the very first moment we arrived to the moment we left, the service was excellent, breakfast was delicious, they even catered for me as a vegetarian! Staff and management were very professional and always friendly! The room was very nice and clean, and catered for all our needs! I can recommend Loddey's Guest House anytime, I know where I will stay on my next visit to Cape Town! Thank you Loddey's Guest House for making me feel at home!

Riaan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Baie vriendelike diens.

Baie vriendelike personeel. Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Die ontbyt was uit die boeke gewees.

Bonita V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bonita V

Baie vriendelike eienaar en baie lekker ontbyt geniet

Ons was bietjie bekommerd oor parkeerplek, maar ons kon met geruste harte slaap. Sal beslis weer in die Somer daar gaan bly om die swembad te kan geniet.

Charlene B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene B

Vriendelike diens, voel tuis daar.

Sal enige tyd weer gaan. Johan, uitstekende diens, ek salute jou. Breakfast baie lekker, koffie tops, personeel baie vriendelik. Jy voel sommer tuis.

Nafiesa D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nafiesa D

Ek het meer verwag, ontbyt was teleurstellend.

Sal aanbeveel dat die bestuurder moet gaan vir kliëntediens-opvoeding. Dit het meer gevoel asof ons by kosskool was en ons prinsipaal het ons lesse gegee, the do's and the dont's. Belangrik: Daar was niks reëls of regulasies toe ons bespreek het nie.

Martie K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Martie K

Verblyf is gemiddeld maar dit is wat jy kan verwag vir die prys.

Die kamer is klein en donker so ook die gang. Die stort kort aandag so ook die dakwaaier. Niemand om ons te ontvang nie. In die algemeen 'n basiese blyplek. Niks meer.

Hyla N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hyla N

Baie netjies met vriendelike diens, swembad en die lapa loopafstand van die see af.

Waarde vir geld, mooi en netjiese kamers met heerlike ontbyt. Lekkerste koffie. Mooi lapa en swembad en lieflike, vriendelike atmosfeer.

Fiona W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona W

Friendly staff, clean rooms, excellent breakfast

Spent two nights, one at the start of our trip and one at the end. Although the building is old the guest house is attractive, clean and comfortable and they serve an excellent breakfast. Staff all friendly and helpful.

Sweetness Nompumelelo S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sweetness Nompumelelo S

Had a wonderful time at Loddeys Guest House. I will visit next time.

Everything was great from the staff to the management. Great rooms. Breakfast was delicious. All in all we had a great time.

Tracy S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy S

Welcoming. Clean. Relaxing.

Relaxing and private.

Braam V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Braam V

Ontvangs redelik koud, stort en TV het by tye nie gewerk nie.

Sien sterre.

Carla B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B

See you soon.

It is my hide away from the crazy thing we call life. Close to the beach. Will stay there soon. Thank you guys.

Loddeys Guest House se terugvoer

Thank you Carla.

Always a pleasure to see you and look forward to welcoming you again soon.

The Loddey's Team.

Loddeys Guest House
Carla B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B

Ek gaan sommer vandag terug.

Ek het so so lekker gebly. Dit is rustig. Die personeel is vriendelik en laat mens tuis voel. Dis loopafstand van die strand. Ek wil sommer binnekort weer daar gaan bly. Ek sal hulle aanbeveel.

Heinrich V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V

Aangenaam. Gasheer en personeel vriendelik en behulpsaam.

Goeie ligging. Binne stapafstand van strand en eetplekke. Gemaklike atmosfeer en dit voel soos by die huis.

Lindie B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B

Beste waarde vir geld met 'n uitstekende ligging.

Ek verkies 'n bad, maar daar was net n stort. Die tieners het nie van die slaapbanke gehou nie, maar die vinnige WiFi en smart-TV het hulle daarvan laat vergeet. Hulle moes alleen by Loddey's gebly het terwyl ons 'n funksie moes bywoon en dit was baie veilig.

Loddeys Guest House se terugvoer

Good day Lindie,

Thank you for your feedback. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us.

Loddeys Guest House
Erfaan B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erfaan B

My family and I enjoyed our stay. Will be going again in this year.

We enjoyed our stay and will be going again in the near future, John and his team were very welcoming and friendly. The apartment was very clean and we did not need anything. I would rate Loddeys Guest House a 10 out of 10.

Loddeys Guest House se terugvoer

Good day Erfaan,

Thank you for your feedback. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us.

Loddeys Guest House
Simone P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone P

Very excellent service.

Fantastic service and really great environment. Would definitely go back and recommend.

Hennie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V

Lekker.

Baie lekker en gemaklik gebly. Vir ouer mense is die trappe bietjie ongemaklik.

Loddeys Guest House se terugvoer

Good day Hennie,

Thank you for your feedback. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us.

Loddeys Guest House
Jetske F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jetske F

Oulike oorblyplek.

Loddeys Gastehuis was 'n oulike verrassing. Knus, gerieflik en goeie waarde vir geld. O, ja, die ontbyt was boonop heerlik!

Loddeys Guest House se terugvoer

Good day Jetske,

Thank you for your feedback. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us.

Loddeys Guest House
Anita V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V

Om die draai van die strand, heerlik vir 2 mense.

Netjies en skoon, naby aan die strand.

Len C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Len C

Good value for money and great service.

See stars.

Marnus V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus V

Waarde vir geld.

Goed geleë. Waarde vir geld. Baie vriendelik.

Coen E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Coen E

Vriendelike tuisvoel diens.

Loddeys is oud maar pragtig skoon en baie gawe vriendelike mense wat ons ontvang het.

Porchia P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Porchia P

Fantasties.

Rustige plek, kan dit vir enige persoon aanbeveel.

Sera B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sera B

Pragtige, netjiese plek, goed geleë.

Vriendelike ontvangs, netjiese, moderne eenheid, met al die nodige fasiliteite. Ek hoop om in die toekoms weer daar te bly.

Deborah H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah H

Lovely place.

Great place to stay. Friendly staff.

Desiree W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree W

Baie lekker ontbyt soggens, fantasiese blyplek.

Waarde vir geld, sal definitief aanbeveel aan vriende. Die losstaande eenhede is nie so privaat nie, 'n skeiding tussen die twee eenhede (muur) sal nice wees. Ek en my man is rokers en die besoekers langsaan het dit nie aangenaam gevind nie. Stort kan skeiding hê van toilet en wasbak.

Shammy I - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shammy I

Perfect place.

Just what I needed, a home away from home, love the hospitality, the convenience and still being able to go for a long drive.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte plek.

Net wat ek nodig gehad het, 'n tuiste weg van die huis af, puik gasvryheid, gerieflik en 'n mens kan nog 'n lang ent gaan ry.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Annemarie B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B

Ons oornagverblyf by Loddeys Guest House was verrassend lekker.

Ons het ons oornagverblyf hier baie geniet. Die gasvrou is baie vriendelik en gasvry. Die huis het pragtige ou deurkosyne en die dekor is baie goed daarby aangepas. Was effe bekommerd oor ons motor in die straat, maar daar was geen probleem. Ontbyt was heerlik, vriendelike personeel.

Alinda L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alinda L

Heerlike rustige omgewing en baie gasvrye mense.

Die eienaar was baie hulpvaardig om aan ons behoeftes gehoor te gee. Kan hierdie gastehuis aanbeveel.

So-marie C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
So-marie C

Ons tydjie by Loddeys was uitstekend, baie mooi en stunning see-uitsig.

Baie baie gasvry. Heerlike ontbyt ook gekry.

Madelaine D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine D

Rustige omgewing en baie sentraal. Luukse verblyf!

Daar is soveel moeite gedoen om te verseker dat alles volgens ons smaak was! Selfs elke aand warmsakke as ons tuis kom! Absoluut fantastiese diens! Johan en sy span is spesiale omgee-mense.

Dolandi V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolandi V

Fantastiese 3 nagte!

Vriendelikheid van die staff was uit die boeke uit. Ons het uitstekende diens ontvang! Kamers was skoon en netjies, en hul kom maak elke oggend weer jou kamer skoon en aan die kant. Ontbyt elke oggend was uit die boeke uit! Die rustigheid by die gastehuis was opmerkend, en ons kon lekker "chill" ook by die buite swembadarea. Ek sal net sê daar benodig dalk 'n klein spieëltafeltjie of so iets in die kamers want dit is as vrou bietjie moeilik om klaar te maak as jou haardroër se tou nie lank genoeg is dat jy voor die spieël kan staan nie. Maar ons het uitstekende diens ontvang en gaan definitief probeer om in die jaar terug te gaan!

Yolanda B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B

Goeie waarde vir geld.

Baie goeie en vriendelike diens.

Len C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Len C

Gerieflik en jy kry beslis waarvoor jy betaal.

Vriendelike en huislike atmosfeer.

Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Chantal A - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal A

Wat ek gesoek het, en dis rustigheid.

Ek het 'n plek gesoek om rus en vrede te vind en dit gekry by Loddeys. Die personeel is vriendelik, en dis veilig om daar te stap, die strand is 'n paar minute se stap en jy kan stap tot waar Beach Road begin.

Hannes N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes N

Wonderbaarlik vir die eerste keer ondervinding, ons maak weer so 'n besoek aan hulle.

Die sterre gegee sê alles.

Jana M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana M

Dit was baie lekker en mooi skoon,

Die verblyf by Loddeys Gastehuis was baie lekker, mooi skoon, met vriendelike diens en 'n baie lekker ontbyt.

Christina P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina P

Mooi plek naby die strand.

Baie vriendelike en behulpsame mense. Mooi plek naby die strand. Sal weer daar bly.

Karin J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin J

Vriendelike diens, netjiese kamer, heerlike ontbyt en waarde vir geld beslis!

Ons is vriendelik ontvang, het lekker geslaap en kon 'n heerlike ontbyt geniet die volgende oggend. Een van die min verblyfplekke wat oornag aanbied vir slegs een nag. Goeie waarde vir geld beslis!

Loddeys Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.
Heerlike plaas mense en opreg. Ons is baie bly julle het lekker gebly.
Hoop ons sien julle gou weer, en hoop die operasie was 'n groot sukses.

Vriendelike groete
Die Loddey's span

Loddeys Guest House
Chantelle M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle M

Dit was 'n fantastiese ervaring en die personeel was baie vriendelik.

Die gasvryheid was ongelooflik. Vriendelike personeel. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel by mense.

Louis O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis O

Ek het baie lekker gebly.

Die kamers is great, die strand is letterlik in die straat af en die ontbyt was iets spesiaal.

Delia R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delia R

Lekker slaap, lekker eet en lekker kuier.

Sentrale, bekostigbare, basiese fasiliteit sonder fieterjasies en gekomplimenteer met puik diens.

Robert R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert R

Het heerlik gekuier!

Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Is vriendelik ontvang en ontbyt was lekker. Die kamer was baie goed en Loddeys is so te sê by die see.

Hendrik S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik S

Goeie waarde vir geld verblyf.

Goed toegerus, veilig, vriendelike diens en waarde vir geld.

Ida V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ida V

Baie aangenaam.

4-ster-ervaring. Personeel bedagsaam. Ontbyt baie lekker.

Izet M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Izet M

Mooi en netjies. Naby strand en handelsgebied.

Sien die sterre.

Johann V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johann V

Redelik.

Klein detail ontbreek in die plek periodiek. Vriendelike personeel.

Irene S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene S

Ons het baie lekker gebly.

Ons was baie kort daar. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Louise A - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise A

Ons was in die Strand vir 'n spesiale geleentheid en het net oornag gebly.

Ons het baie tuis gevoel. Baie vriendelike gasheer en heerlike ontbyt.

Robert R - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robert R

Convenient!

Very close to beach and exceptional service.

Christel T - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christel T

Baie lekker gebly met 'n goeie ontbyt.

Goeie ontvangs gehad met DStv in kamer, alles gerieflik, skoon en ons sal dit in die toekoms weer gebruik.

Mavourneen P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mavourneen P

Die verblyf is net wat mens nodig het.

Baie smaakvol gemeubeleer en die dekor is baie modern en mooi. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Dit was koud en toe ons die aand by ons kamer kom was daar warmwatersakke by elkeen se voete - wat 'n wonderlike gebaar. Johan gaan uit sy pad om mens met ontbyt gemaklik te maak en ontbyt voor te sit wat mens geniet.

Frikkie H - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie H

Uitstekend!

Vriendelike gasvry personeel. Uitstekende uitsig oor Valsbaai en top sekuriteit in hulle fasiliteit. Baie netjies en skoon. Word beslis aanbeveel vir gesin met twee kinders of tieners.

Sanet D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D

Regtig baie aangenaam, netjies en gerieflik - als wat ons nodig gehad het.

Die gastehuis was net wat ons gesoek het. Hulle het ons ook maklik geakkommodeer om ons een ontbyt te vervang met kospakkies, aangesien ons baie vroeg die laaste oggend moes vertrek.

Yolanda D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda D

Dit was sommer baie lekker, ons wou hele dag daar bly en nie eens uitgaan!

Lekker gemaklike beddens, die beste diens wat ons in 'n lang tyd gehad het, oulike dekor, baie tuis gevoel en daar was heerlike kos.

Augusta V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Augusta V

Heerlik!

Baie huislik, netjies, fantastiese atmosfeer. Sal beslis aanbeveel.

Marizelle N - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marizelle N

Het baie lekker gebly.

Ontbyt was baie lekker, plek is baie netjies, diens is baie goed. Sal verseker weer daar bly.

Luane G - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luane G

Awesome people and great breakfast.

Awesome people and great breakfast.

Tonie V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonie V

Baie lekker, baie goeie diens en waarde vir geld.

Kan dit vir enigiemand aanbeveel!

Johan V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Uitstekende verblyf met allerbeste ontbyt en gasvryheid!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R1 095
R1 095 R876
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 095
R1 095 R876
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norman-weg 13, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA693a12033784cb5f7669cd503c33e2cd5963162a1cd46a77aa23a275c8e290759ef890b4f67a1554af8b364b70fed18fe570?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 095 nouVanaf R876 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 13 Norman Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.124302116605 18.831690251827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang