Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loddeys Guest House

Gastehuis
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 31 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norman-weg 13, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 095 R876 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Loddey's Guest House is in die hartjie van die Valsbaai-kom geleë, een van Suid-Afrika se voorste reisbestemmings. Strand, oorspronklik 'n klein vissersdorpie, is nou 'n bedrywige vakansiebestemming met moderne hoë geboue langs een van die mooiste strande in die Wes-Kaap.

Verblyf beskik oor 6 ruim en pragtig gemeubileerde kamers, asook 5 selfsorg-opsies waaruit gaste kan kies.

Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer en geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in. Om jou verblyf aan te vul sluit ons tariewe 'n volledige Engelse ontbyt in en ons bied ook 'n gerieflike wasgoeddiens. Veilige parkeerplek van die straat af word voor die gastehuis voorsien.

'n Mengsel van oud en nuut gee aan Loddeys Gastehuis se interieur 'n warm en verwelkomende huis-weg-van-huis-atmosfeer. Die publieke sitkamer, die sagte eetarea met kaggel en die sondeurdrenkte, omheinde stoep bied ekstra ontspanningsareas. Die swembad en braai-lapa is wonderlike areas om die Suid-Afrikaanse sonskyn en gasvryheid te geniet. Ligte middagetes, aandetes en braaie is op versoek by die Lapa beskikbaar.

Loddeys is stapafstand vanaf die see, wat dit die naaste gastehuis aan die strand maak, asook restaurante en alle geriewe. Dit is 45 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Stephanie V
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning gem in the Strand. A lovely modern gem, it's close to the beach and shops. It has everything you need for a fantastic getaway ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Kurt F
Saam met vriende
5.0
Did not want it to end. Our stay was actually amazing, even though it was raining and we couldn't go out to the beach. The stay was sti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Marsha W
Saam met lewensmaat
5.0
It was one for the books, everything you need is there. We had a marvellous stay, everything you need is there, and thank you for the g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Chanelize L
5.0
Rustig & gemaklik. Die kamer is netjies en goed toegerus. Die area is rustig en die eenheid stap afstand van die see. was fantasties en baie tegemoetk...
Sien meer
Jul 2024
Monique J
5.0
Baie vriendelike diens, fantastiese gastehuis! Sal dit beslis aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld, goeie ligging naby die see. Fantastiese ontbyt en...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Loddeys Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 137

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Norman-weg 13, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Loddeys Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 095
R1 095 R876
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 095
R1 095 R876
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norman-weg 13, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA693a12033784cb5f7669cd503c33e2cd5963162a1cd46a77aa23a275c8e290759ef890b4f67a1554af8b364b70fed18fe570?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 095 nouVanaf R876 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 13 Norman Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.124302116605 18.831690251827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang