Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loddey's Self-catering Beach House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Loddeys Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 137

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 25 resensies vir Loddey's Self-catering Beach House
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Jade V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade V

Perfect stay.

Everything was convenient, the host was very nice.

Debby S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debby S

Excellent.

It's always nice to be at Loddeys.

Louise D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Goeie ontvangs, uitstekende verblyf, rustige atmosfeer.

Dit was werklik die huis weg van jou eie huis. Ons was tuis en gemaklik. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Lesleen A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lesleen A

Aangename rustige omgewing. Loopafstand vanaf die strand. Balkon is 'n lekker kuierplek.

Baie ruim en netjiese huis. Goeie ligging. Naby die see.

Cathrine L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine L

Awesome stay.

The stay was excellent. Just struggling to get my deposit of R1000 back. Every time when I called, they promise to pay. What a waste of my airtime. Since today no payment yet.

Loddey's Self-catering Beach House se terugvoer

Cathrine, can you please inform me what your date of stay was, We normally do payment nest working day after check out. Or please give me a call so we can resolve this matter, Regards, Amanda

Loddey's Self-catering Beach House
Ronel C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Heerlik, en sal definitief weer kom.

Ons het heerlik gebly. Ligging is rerig tops en het waarde vir geld gekry. Niks was te veel moeite vir the host.

Sidney A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sidney A

Place felt comfortable and safe.

They had everything we needed for our stay.

Loddey's Self-catering Beach House se terugvoer

Sydney,

Please contact me regarding your banking details for your refund, I made a few calls, but no reply. Regards, Amanda

Loddey's Self-catering Beach House
Kim M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kim M

Very relaxed and comfortable.

Nearby the beach and shop.

Loddey's Self-catering Beach House se terugvoer

Hi Kim, by die bespreking staan daar dat 'n R1000 terugbetaalbare breekskade deposito betaalbaar is direk aan Loddeys. Hierdie deposito sal terugbetaal word in jou bankrekening binne 72 uur na vertrek indien daar geen skade is nie. Groete Noelene

Loddey's Self-catering Beach House
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johan E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E

Was regtig 'n in-en-uit.

Geen probleme, dankie.

Arina T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arina T

Lekker see wegbreek.

Dit is baie goed geleë. Naby die winkels en omliggende vermaak. Ons kon putt putt speel en selfs ń draairoomys geniet!

Renata B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Renata B

Was nie wow nie.

Sien sterre bo.

Chane B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chane B

Amazing location, could see the beach from out front.

Amazing location, view and weather was perfect. Only thing that would've been nice if the rooms had extra blankets for the chilly evenings. And if they advertised the house for 8 people and not 6 as there was extra beds available.

Johan H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Baie vriendelik, behulpsaam en gasvry deur Johan.

Was aangenaam verras met die vriendelike ontvangs, hulpvaardigheid en oproepe of ons gelukkig en tuis voel in die eenheid. Voorwaar 'n juweel!

Tumi H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumi H

I had a wonderful stay.

It’s a beautiful place. There’s really nothing much to say, but the place was very comfortable, I’d recommend LekkeSlaap to my family and friends any day.

Zakiyyah M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zakiyyah M

Perfect place to go and relax with your husband and family.

I loved the fact that it is close to everything you need. The shops was 5 min away and the beach was down the road. Everything was perfect.

Jan B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Aangeneem, onvergeetlik!

Die verblyf was gepas vir ons. Dit was baie naby aan die see. Vriendelike mense.

Annalene G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annalene G

Nie meer as 3 ster nie

Is nie skoon nie. Voldoen nie aan die vereistes nie.

Juanita J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Juanita J

The house needs a serious upgrade/

Toilet was leaking floor was constantly wet. Side gate lock was broken kept banging through the nights due to winds. The front gate has no safety its easy access to the property, we were only ladies at the house and on arrival there was someone in the yard he then picked a leave from the tree and left when we pulled up to the driveway. We then entered the house luckily we had locked the safety gate by the back door, we not long after that the same guy was on the property and walks to the back of the house, and I asked him where his going he then said he works there, I was not informed that someone would be onsite cleaning the yard so we asked him to leave at first he refused but then we said we were going to call the police and then left. Kitchen didn't really have all necessary utensils you would need going on holiday, and no iron either. We were listening to music and owner came and asked that the music be turned down at because of complaints saying we were in a residential area and that was between 5 and 6 pm. The pictures on the website must be from 10 years ago, because really not what I thought it would look like. Kitchen cupboards are broken but we already paid so we just had to stay there, if I had the option of not staying and asking my money back after we arrived I would have left. However the beds were good and linen was clean.

Chris B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Chris B

Gemiddeld.

Geen garage, stort baie klein. Deure en slotte kort aandag. Oprit ontoeganklik vir kar met aankoms. Asblikke oorvol, bourommel in jaart. Alle matrasse moet vervang gewees het 10 jaar terug. Nie soos verwag het van advertensie nie.

Danienne F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Danienne F

Swakste verblyf wat ek al geboek het.

Kliëntediens baie swak, kommunikase tussen verblyfbestuur swak.

Loddey's Self-catering Beach House se terugvoer

Goeie dag meneer,
Ek het jou reaksie verwag.
As die slaapplek geboek word vir 6 mense, is dit slegs ses mense en nie 12 nie.
U was nie betyds klaar toe ons 11 uur die sleutels wou kom haal het nie, en toe los julle alles oop en verlaat die perseel, straat mense vir ons kom sê het dat daar vreemde mense in en uit loop.
Baie dankie vir die oorsig.

Loddey's Self-catering Beach House
Mariozell O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariozell O

Ons verblyf was awesome.

Ek en my familie sal definitief weer gaan. Ons kinders wou eers nie huis toe gaan nie. Met ons aankoms by die gastehuis het ons 'n warm verwelkoming gekry. Dis elke sent werd.

Pieter P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P

Netjies, skoon en vriendelike diens.

Ons het baie lekker gebly, lekker naby die strand en winkels. Die eenheid was netjies en skoon en ons het vriendelike diens ervaar. Net die regte plek en manier gewees om n lekker vakansie af te skop.

Madelaine D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine D

Verblyf was ongelooflik!

Johan van Loddey's is 'n nederige, vriendelike behulpsame mens, wat uit sy pad gaan om te sorg dat almal tevrede is. Ek sal enige iemand aanbeveel - voorwaar 'n besonderse ervaring gewees!

Vanaf R1 930
R1 930 R1 737
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 930
R1 930 R1 737
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Norman-weg 7, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1NjgwMDAzLThhNTYtNDUyZS1hYjJmLWNmNDYwYjM0N2Y2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 930 nouVanaf R1 737 per nag (plek vir 6) 25 5 1 4 7 Norman Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.123047318866 18.832115381956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang