Loddey's Self-catering Beach House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Loddeys Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 137
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Jade V - Feb 2024
Algehele gradering
Perfect stay.
Debby S - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Louise D - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie ontvangs, uitstekende verblyf, rustige atmosfeer.
Lesleen A - Jan 2024
Algehele gradering
Aangename rustige omgewing. Loopafstand vanaf die strand. Balkon is 'n lekker kuierplek.
Cathrine L - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome stay.
Loddey's Self-catering Beach House se terugvoer
Cathrine, can you please inform me what your date of stay was, We normally do payment nest working day after check out. Or please give me a call so we can resolve this matter, Regards, Amanda
Ronel C - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik, en sal definitief weer kom.
Sidney A - Apr 2023
Algehele gradering
Place felt comfortable and safe.
Loddey's Self-catering Beach House se terugvoer
Sydney,
Please contact me regarding your banking details for your refund, I made a few calls, but no reply. Regards, Amanda
Kim M - Sep 2023
Algehele gradering
Very relaxed and comfortable.
Loddey's Self-catering Beach House se terugvoer
Hi Kim, by die bespreking staan daar dat 'n R1000 terugbetaalbare breekskade deposito betaalbaar is direk aan Loddeys. Hierdie deposito sal terugbetaal word in jou bankrekening binne 72 uur na vertrek indien daar geen skade is nie. Groete Noelene
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Johan E - Jul 2022
Algehele gradering
Was regtig 'n in-en-uit.
Arina T - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker see wegbreek.
Renata B - Okt 2022
Algehele gradering
Was nie wow nie.
Chane B - Jul 2021
Algehele gradering
Amazing location, could see the beach from out front.
Johan H - Apr 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik, behulpsaam en gasvry deur Johan.
Tumi H - Nov 2020
Algehele gradering
I had a wonderful stay.
Zakiyyah M - Mrt 2020
Algehele gradering
Perfect place to go and relax with your husband and family.
Jan B - Jan 2020
Algehele gradering
Aangeneem, onvergeetlik!
Annalene G - Okt 2019
Algehele gradering
Nie meer as 3 ster nie
Juanita J - Sep 2019
Algehele gradering
The house needs a serious upgrade/
Lees meerChris B - Des 2019
Algehele gradering
Gemiddeld.
Danienne F - Okt 2019
Algehele gradering
Swakste verblyf wat ek al geboek het.
Loddey's Self-catering Beach House se terugvoer
Goeie dag meneer,
Ek het jou reaksie verwag.
As die slaapplek geboek word vir 6 mense, is dit slegs ses mense en nie 12 nie.
U was nie betyds klaar toe ons 11 uur die sleutels wou kom haal het nie, en toe los julle alles oop en verlaat die perseel, straat mense vir ons kom sê het dat daar vreemde mense in en uit loop.
Baie dankie vir die oorsig.
Mariozell O - Jun 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was awesome.
Pieter P - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike diens.
Madelaine D - Jun 2017
Algehele gradering
Verblyf was ongelooflik!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Norman-weg 7, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang