Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lodge @ Bankenkloof Private Game Reserve

Lodge
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R515, Klipkopplaas, Pretoria, 0050, Gauteng
  • Vanaf R23 110 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Lodge @ Bankenkloof Private Game Reserve kyk uit oor die dam en bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf vir tot 8 mense.

Die lodge beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n buite-sitarea. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n bad en 'n en suite-stort.

Die derde kamer is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Neem asseblief kennis dat gaste hul eie kruie en speserye, koffie, suiker, tee, melk en ander kruideniersware moet saambring.

Gaste kan hul maaltye geniet by die 12-sitplek-etenstafel wat oor die dam uitkyk, of ontspan in die buitesitarea wat oor die vuurput en die dam uitkyk. 'n Gasbraai is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik. Lodge @ Bankenkloof Privaat Wildreservaat is 'n nie-rook instansie, en troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die R515, Klipkopplaas, Pretoria, 0050, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf
Vanaf R23 110
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R23 110
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R515, Klipkopplaas, Pretoria, 0050, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6308b24ab7eec95b858fd291efa2d4ab7ac3aac21ce0e3e47a9dd4f53399475130cd734e6bb2e5bf134bdee3aa4396dc0f0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R23 110 per nag, vir 8 mense Off the R515 Klipkop Farm 0050 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.893746957759 28.486942100446

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang