Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lodge 90 - Pinnacle Point Estate

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Tinus F
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie lekker stil en veilige omgewing en woning is top kwaliteit. Baie netjies en skoon met alles wat nodig is vir selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steve
Lodge 90 - Pinnacle Point Estate
Dankie Tinus vir die goeie terugvoer. Baie waardeer. Ons sien daarna uit om jou weer te huisves.

Sharon A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastiese plek en het als wat jy nodig het! Baie lekker gebly. Dit was ons tweede keer en sal weer teruggaan. Ons het ons rekenaar en luidspreker vergeet. Die eienaar was baie behulpsaam en hulle het dit vir ons gehou en terugbesorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Naweek was baie lekker en rustige atmosfeer. Die naweek het ons baie geniet, ten spyte van die beurtkrag wat ons gehad het. Ons was by Santos strand en die casino is 'n klipgooi weg. Alles was beskikbaar en die plek was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Good value for money. We enjoyed the stay. Very well equipped. Request a larger TV in the bedroom and DSTV upgrade to a PVR.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Baie lekker en veilige landgoed. Om dieselfde voordele as permanente inwones te kan gebruik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elaine D
1 nag
5.0
Nov 2022

Gemaklik en skoon. Die akkommodasie het ooreengestem met my verwagtinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Pragtige ligging, alles mooi skoon. So 'n mooi, skoon eenheid, veilig en goeie ligging. Lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Heerlik gebly, rustige ligging, alles wat jy benodig vir 'n gerieflike kuier. Die huis was baie goed ingerig. Die omgewing is rustig en veilig. Alles was skoon en netjies. Sal vir seker weer by Lodge 90 tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper L
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Lieflike plek. Ons het heerlik gekuier. Lieflike plek met alles wat nodig is. Die manne kon heerlik gholf speel. Sal definitief weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Baie baie aangenaam. Lekker verblyf in 'n wonderlike omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point-rylaan 1, Pinnacle Point-landgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA460477777580d8e91f7839e06781062443f64bc8660173eb2439cc2dd99ecac217ee8c81023fb129feeb7f3cb85163f2f3b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 1 Pinnacle Point Drive Pinnacle Point Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.196370895693 22.089099268123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang