Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lodge 90 - Pinnacle Point Estate

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point-rylaan 1, Pinnacle Point-landgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lodge 90 – Pinnacle Point Estate is 'n smaakvol versierde dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis wat in die pragtige Pinnacle Point Beach and Golf Estate geleë is. Pinnacle Point Estate bied toegang tot 2 intieme strande langs 4 km se pragtige kuslyn met 'n aangrensende 100 hektaar natuurreservaat.

In 2016 en 2017 is Pinnacle Point aangewys as Suid-Afrika se beste gholfbaan by die jaarlikse wêreldgholftoekennings. Gaste kan afslag gholftariewe en toegang tot die Spa- en Welstandsentrum sowel as die Gesondheidsentrum geniet.

Lodge 90 kan 4 gaste gerieflik akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort asook 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is TV's in albei slaapkamers.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, en 'n wasmasjien en tuimeldroër in. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV met 'n volledige premium DStv-pakket en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die buitestoep is ten volle toegemaak en is gerieflik gemeubileer en sluit 'n ingeboude braai in. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig by die voordeur reg by die lodge. Die huis kyk uit oor die swembad en het ook beperkte see-uitsigte.

Dit is die ideale gesins- of groepvakansiebestemming met pragtige stukke strande asook doendinge.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Lodge 90 - Pinnacle Point Estate
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Pinnacle Point-rylaan 1, Pinnacle Point-landgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lodge 90 - Pinnacle Point Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point-rylaan 1, Pinnacle Point-landgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA460477777580d8e91f7839e06781062443f64bc8660173eb2439cc2dd99ecac217ee8c81023fb129feeb7f3cb85163f2f3b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 1 Pinnacle Point Drive Pinnacle Point Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.196370895693 22.089099268123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang