Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lodge 91 @ Pinnacle Point

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sharmaine V
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Baie lekker en rustig. Ons almal het dit vreeslik baie geniet en sal definitief weer soontoe gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Lodge 91 @ Pinnacle Point
So glad you enjoyed your stay and thank you for taking good care of the place. We look forward to your return. Regards, Michelle

Luzanne T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Heerlik! Ons het so lekker naweek gehad by Lodge 91. Huis is baie naby aan swembad en parkie - Kids wou nie huis toe! Huis was goed ingerig, skoon, netjies, goeie beddegoed, het grasperk - tick al die boksies vir 'n naweek weg saam met die gesin en grootouers. Ons ook baie veilig gevoel daar en was goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Lodge 91 @ Pinnacle Point
Oooeeeee thanks so much L for the lovely review Please come back and visit ;) Regards Michelle

Jacobus S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

It was amazing. It was a relaxed weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

We had such a lovely stay and the house was neat, well appointed and spacious. The house was a perfect getaway for our little family. Well appointed and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Lodge 91 @ Pinnacle Point
Hi Marianne Thanks so much for your much-appreciated review. I also love the lodge so great that you were able to enjoy/ All the best Michelle

Kim V
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Enjoyable weekend. The lodge is well equipped. The only negative is our access card was not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Lodge 91 @ Pinnacle Point
Thanks so much, Kim. The access card is sorted and we look forward to the next visit. Regards, Michelle

Adele S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Dit was so mooi en so rustig, sal beslis teruggaan en langer bly. Ons het so lekker gebly, alles wat ons nodig gehad het en soveel meer. Die huis is pragtig en naby aan die swembad en speel plek vir klein kinders. Ons kom terug en gaan langer bly. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Lodge 91 @ Pinnacle Point
Such a great review and thank you so very much. We look forward to your return visit.

Nico S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2021

Pragtige en veilige omgewing. Die eenheid is baie mooi en gerieflik, die omgewing is prentjiemooi.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Lodge 91 @ Pinnacle Point
Thanks, Nico and glad you had a nice break and hope to see you again.

Lynn R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2021

Baie mooi en goed toegerus. Het heerlik gebly in die lodge -goed geleë en alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Michelle
Lodge 91 @ Pinnacle Point
Thanks so much, Lynn, and I hope you had a good weekend. Warmest wishes, Michelle

Natasha L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Heerlike vakansie! Michelle is ‘n wonderlike gasvrou. Die huis was baie netjies en skoon. Op dae wat die wind gewaai het, kon ons steeds lekker kuier en braai op die toegeboude stoep. Die kinders het heerlik geswem in die swembad. Ons sal vir seker weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Lodge 91 @ Pinnacle Point
Thanks Hendrik for the super review and we look forward to your return.

Hanna-mari O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

'n Fantastiese plek waar ons definitief weer sal gaan kuier! Die huis het 'n wonderlike ligging. Hy is snoesig en warm in die winter en met groot konsertinadeure wat kan oopskuif, raak dit 'n ruim stoep in die somer. Die kompleks se swembad is voor die huis, wat dit fantasties maak vir kinders. Natuurlik as jy bietjie wil ontsnap vir die dag, is die lieflike klubhuis teen die see asemrowend mooi, asook 'n heerlike strand waarnatoe jy met jou kinders kan gaan. Hier kry jy definitief rustigheid, natuurskoon en heerlike geselligheid in een.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Lodge 91 @ Pinnacle Point
Thank you so much for the fantastic review and you are always welcome back kindest wishes Michelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomstraat, Pinnacle Point Landgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWF36B6R23tKnEGnDv6S4cqQhZxcy6JYUqZynaszUxfBkHWhcj0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Spekboom Street Pinnacle Point Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.196562485437 22.089034616947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang