Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lodge 96

Rugsakreisigerslosies

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Aqueelah H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

It was peaceful. I would recommend that a kitchen sink, bar fridge, and better fans be installed in the 5 sleeper unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Amelia H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Rustig Slegs oornagslaapplek benodig en dit was perfek. Hartlike ontvangs gehad. Personeel baie vriendelik en die gesinskamer was netjies en skoon en perfek vir ons doel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lemarcio W
Kort verblyf Saam met vriende
2.0
Sep 2021

Our stay was not really nice. The manager of the lodge was over-friendly, the fridge in the kitchen was dirty, it had mould on it everywhere. The pool was dirty and we were looking forward to a nice swim. The beds were full of dust. The dog was too much in our space and we are not really dog lovers. All in all, we did not enjoy our stay and that is also the reason why we checked out early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Kayla C
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2020

Dit was gerieflik, stil en lekker. Ek het een aand daar spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie I
Kort verblyf
5.0
Apr 2018

Dit was gerieflik en netjies. Die ontvangs was warm. Matt is 'n besonders vriendelik en behulpsame persoon. Hy gaan regtig die ekstra myl vir sy klante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre P
1 nag
5.0
Des 2017

Dit was 'n lekker ondervinding eerder as 'n oornagfasiliteit. Matt en Tiaan is wonderlike gashere wat uit hul pad gegaan het om my en my dogter van soveel inligting moontlik te voorsien aangaande die spesiale plekke om te besoek rondom Oudtshoorn. Die kamers en ander fasiliteite op die perseel is netjies en mens voel deel van 'n familie. Ek sal my vriende en familie oorreed om Lodge 96 te gebruik en ek self sal verseker weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langenhoven-weg 96, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxZDU4ZWQ1LWI0OGQtNGI2Zi1iY2Y0LTcxZmQ0OTUwMzU4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 96 Langenhoven Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -33.603601798936 22.209245703566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang