Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lodge 96

Rugsakreisigerslosies
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langenhoven-weg 96, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lodge 96 is 'n rugsakreisigers wat gastekamers bied en is in Oudtshoorn geleë. Die hele gastehuis kan ook deur 1 groep bespreek word.

Die lodge is vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid besienswaardighede binne die Kaapse Roete 62. Verblyf by Lodge 96 beskik oor 5 slaapkamers wat smaakvol versier is. Hierdie kamers is toegerus met óf 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens óf stapelbeddens in elkeen, met 'n en suite- of aparte badkamer.

Die lodge het 'n gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is om maaltye voor te berei en te kook. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, asook 'n braai-area waar gaste van kan gebruik.

Gratis WiFi word ook voorsien, en daar is 'n swembad om 'n verfrissende duik in te neem. Lodge 96 is die ideale basis vanwaar jy die nabygeleë winkels en restaurante kan verken, asook Volstruisplase wat 'n entjie se ry weg is. Die wêreldbekende Kango-grotte is 'n halfuur se ry weg.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Lodge 96
Netheid
3.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Langenhoven-weg 96, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lodge 96 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langenhoven-weg 96, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxZDU4ZWQ1LWI0OGQtNGI2Zi1iY2Y0LTcxZmQ0OTUwMzU4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 96 Langenhoven Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -33.603601798936 22.209245703566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang