Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lodge Azure

Selfsorg
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Gemaklike 2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gerieflike 2-enkelbedkamers met 'n oopplan-uitleg bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 badkamer. Daar is 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort. Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie en 'n gasstoof toegerus is. Die eenhede het ook 'n TV, aangewese parkeerplek en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vir sekuriteitsdoeleindes mag slegs gaste wat by ontvangs geregistreer is met 'n geldige identiteitsdokument die eenhede by Azure Lodge gebruik. Hierdie beleid verseker die veiligheid en gemak van alle gaste.
Maak seker dat die eenheid gesluit is wanneer julle vertrek en met slaaptyd om die veiligheid van alle gaste en hul besittings te verseker.
Kontak asb. die ontvangs voor uitkloktyd om 'n kort inspeksie van die eenheid te reël. Dit help om te verseker dat alles in orde is en verseker 'n vinnige terugbetaling van die sekuriteitsdeposito.
Stilte moet tussen 21:00 tot 07:00 gehandhaaf word. Geen geraas of steurings word gedurende hierdie tyd toegelaat nie.
Die eienaars behou die reg voor om verblyf te weier aan enige gas wat ander steur of nie die huisreëls respekteer nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Dra asb. gepaste klere en skoene wanneer die lodge se openbare ruimtes gebruik word.
Azure Lodge dra geen verantwoordelikheid vir enige skade of verlies van persoonlike besittings nie. Rapporteer enige verlies onmiddellik by ontvangs.
Linne sal elke derde dag vervang word en handdoeke sal daagliks vervang word.
Let dat persoonlike strykysters nie in gastekamers toegelaat word nie. Daar is 'n aangewese strykarea en 'n strykyster by ontvangs.
Gaste is verantwoordelik vir enige skade wat aan die lodge se eiendom tydens hul verblyf aangerig word. Die koste van herstelwerk of vervangings sal dienooreenkomstig gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Klassieke Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Klassieke Dubbelkamers met 'n oopplan-uitleg het 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Elke kamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie en 'n gasstoof toegerus is. Die eenhede het ook 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vir sekuriteitsdoeleindes mag slegs gaste wat by ontvangs geregistreer is met 'n geldige identiteitsdokument die eenhede by Azure Lodge gebruik. Hierdie beleid verseker die veiligheid en gemak van alle gaste.
Maak seker dat die eenheid gesluit is wanneer julle vertrek en met slaaptyd om die veiligheid van alle gaste en hul besittings te verseker.
Kontak asb. die ontvangs voor uitkloktyd om 'n kort inspeksie van die eenheid te reël. Dit help om te verseker dat alles in orde is en verseker 'n vinnige terugbetaling van die sekuriteitsdeposito.
Stilte moet tussen 21:00 tot 07:00 gehandhaaf word. Geen geraas of steurings word gedurende hierdie tyd toegelaat nie.
Die eienaars behou die reg voor om verblyf te weier aan enige gas wat ander steur of nie die huisreëls respekteer nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Dra asb. gepaste klere en skoene wanneer die lodge se openbare ruimtes gebruik word.
Azure Lodge dra geen verantwoordelikheid vir enige skade of verlies van persoonlike besittings nie. Rapporteer enige verlies onmiddellik by ontvangs.
Linne sal elke derde dag vervang word en handdoeke sal daagliks vervang word.
Let dat persoonlike strykysters nie in gastekamers toegelaat word nie. Daar is 'n aangewese strykarea en 'n strykyster by ontvangs.
Gaste is verantwoordelik vir enige skade wat aan die lodge se eiendom tydens hul verblyf aangerig word. Die koste van herstelwerk of vervangings sal dienooreenkomstig gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Deluxe-dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Deluxe-dubbelkamers met 'n oopplan-uitleg en 1 badkamer bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie en 'n gasstoof toegerus is. Die eenhede het ook 'n TV, aangewese parkeerplek en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vir sekuriteitsdoeleindes mag slegs gaste wat by ontvangs geregistreer is met 'n geldige identiteitsdokument die eenhede by Azure Lodge gebruik. Hierdie beleid verseker die veiligheid en gemak van alle gaste.
Maak seker dat die eenheid gesluit is wanneer julle vertrek en met slaaptyd om die veiligheid van alle gaste en hul besittings te verseker.
Kontak asb. die ontvangs voor uitkloktyd om 'n kort inspeksie van die eenheid te reël. Dit help om te verseker dat alles in orde is en verseker 'n vinnige terugbetaling van die sekuriteitsdeposito.
Stilte moet tussen 21:00 tot 07:00 gehandhaaf word. Geen geraas of steurings word gedurende hierdie tyd toegelaat nie.
Die eienaars behou die reg voor om verblyf te weier aan enige gas wat ander steur of nie die huisreëls respekteer nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Dra asb. gepaste klere en skoene wanneer die lodge se openbare ruimtes gebruik word.
Azure Lodge dra geen verantwoordelikheid vir enige skade of verlies van persoonlike besittings nie. Rapporteer enige verlies onmiddellik by ontvangs.
Linne sal elke derde dag vervang word en handdoeke sal daagliks vervang word.
Let dat persoonlike strykysters nie in gastekamers toegelaat word nie. Daar is 'n aangewese strykarea en 'n strykyster by ontvangs.
Gaste is verantwoordelik vir enige skade wat aan die lodge se eiendom tydens hul verblyf aangerig word. Die koste van herstelwerk of vervangings sal dienooreenkomstig gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Premium-gesinskamer
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

Die Premium-gesinskamer beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort. Die leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die eenheid het ook 'n groot stoep met meubels en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vir sekuriteitsdoeleindes mag slegs gaste wat by ontvangs geregistreer is met 'n geldige identiteitsdokument die eenhede by Azure Lodge gebruik. Hierdie beleid verseker die veiligheid en gemak van alle gaste.
Maak seker dat die eenheid gesluit is wanneer julle vertrek en met slaaptyd om die veiligheid van alle gaste en hul besittings te verseker.
Kontak asb. die ontvangs voor uitkloktyd om 'n kort inspeksie van die eenheid te reël. Dit help om te verseker dat alles in orde is en verseker 'n vinnige terugbetaling van die sekuriteitsdeposito.
Stilte moet tussen 21:00 tot 07:00 gehandhaaf word. Geen geraas of steurings word gedurende hierdie tyd toegelaat nie.
Die eienaars behou die reg voor om verblyf te weier aan enige gas wat ander steur of nie die huisreëls respekteer nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Dra asb. gepaste klere en skoene wanneer die lodge se openbare ruimtes gebruik word.
Azure Lodge dra geen verantwoordelikheid vir enige skade of verlies van persoonlike besittings nie. Rapporteer enige verlies onmiddellik by ontvangs.
Linne sal elke derde dag vervang word en handdoeke sal daagliks vervang word.
Let dat persoonlike strykysters nie in gastekamers toegelaat word nie. Daar is 'n aangewese strykarea en 'n strykyster by ontvangs.
Gaste is verantwoordelik vir enige skade wat aan die lodge se eiendom tydens hul verblyf aangerig word. Die koste van herstelwerk of vervangings sal dienooreenkomstig gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
Deluxe-gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Deluxe-gesinseenhede beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 7 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer met 2 kinderbeddens en daar is 'n enkelbed in die oorblywende slaapkamer. Verder is daar 2 enkelslaapbanke in die leefarea. Die eerste badkamer het slegs 'n toilet en die tweede badkamer het slegs 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n etenstafel met stoele en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus is. Elke eenheid spog met 'n privaat stoep met braaigeriewe en meubels.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort
Badkamer

Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vir sekuriteitsdoeleindes mag slegs gaste wat by ontvangs geregistreer is met 'n geldige identiteitsdokument die eenhede by Azure Lodge gebruik. Hierdie beleid verseker die veiligheid en gemak van alle gaste.
Maak seker dat die eenheid gesluit is wanneer julle vertrek en met slaaptyd om die veiligheid van alle gaste en hul besittings te verseker.
Kontak asb. die ontvangs voor uitkloktyd om 'n kort inspeksie van die eenheid te reël. Dit help om te verseker dat alles in orde is en verseker 'n vinnige terugbetaling van die sekuriteitsdeposito.
Stilte moet tussen 21:00 tot 07:00 gehandhaaf word. Geen geraas of steurings word gedurende hierdie tyd toegelaat nie.
Die eienaars behou die reg voor om verblyf te weier aan enige gas wat ander steur of nie die huisreëls respekteer nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Dra asb. gepaste klere en skoene wanneer die lodge se openbare ruimtes gebruik word.
Azure Lodge dra geen verantwoordelikheid vir enige skade of verlies van persoonlike besittings nie. Rapporteer enige verlies onmiddellik by ontvangs.
Linne sal elke derde dag vervang word en handdoeke sal daagliks vervang word.
Let dat persoonlike strykysters nie in gastekamers toegelaat word nie. Daar is 'n aangewese strykarea en 'n strykyster by ontvangs.
Gaste is verantwoordelik vir enige skade wat aan die lodge se eiendom tydens hul verblyf aangerig word. Die koste van herstelwerk of vervangings sal dienooreenkomstig gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley-weg 2, Rocklands, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa41949459a94516d75f2debac7b91bea5360167c5010d60ec1033c44a61dc80e4db1a051abba6f038ef287e33299d5603601?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 2 Valley Road Rocklands 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.052524 30.214419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang