Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lodge Bellagio

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Nontsikelelomhase M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Good. Stay was good. No complaints about the Lodge Bellagio. Only disappointment is that it is written bed and breakfast, yet no breakfast was served. It was said that it comes at an additional price of R200, although on the site it said it was included in the price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phumlani Antonio Q
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

It was a nice vacation and the service we were provided by Thandani was superb. I would like to thank your staff for their effort and comfort given to us! The breakfast provided to us was perfect, also the lady from the kitchen was so helpful and the service given was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Veilig, rustige, netjiese verblyf. Lekker gebly. Stil en rustig. Ontbyt baie lekker. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Baie goed. Baie goed vir oornag op pad. Ontbyt was goed en die kamer skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siphesihle Q
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Greatest B&B I've ever seen. The place is nice, quiet and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2018

Skoon en netjies. Ontbyt goed en mooi voorgesit. Kamers baie netjies, ontvangs gaaf en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gregory O
1 nag
3.8
Feb 2017

Op my gemak geplaas toe ek aangekom het en alles was gedoen om my verblyf 'n ware pleisier te maak. Moderne geriewe en veilige parkering vir die motor. Kos was heerlik en die staf was baie vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nqabakazi K
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2016

Good. Lodge Bellagio was a nice place to stay in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marilette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2016

Dit was nie 'n goeie ervaring nie. Ons het slegs een van die twee aande gebly. Ons hoop die die eienaar sal oorweeg om 50% terugbetaling aan te bied. Dit was teleurstellend en ons het 'n duur les geleer. Die plek raas, klap deure en hou partytjie die hele nag so mens kry geen slaap nie. Die pyp in badkamer lek plasse water op die vloer. Dit klassifiseer eerder as 'n "Backpackers" as 'n Lodge te oordeel aan hoe gaste kaal bolyf rondloop in die eetkamer en tot laat in die nag tekere gaan. Die eetkamer kyk uit op die vuilgoed van die vorige aand se partytjie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Amon M
1 nag
3.8
Okt 2014

The staff is wonderful and courteous The guesthouse is gppd. although more can be done by the Local Council to fix the potholes in the streets. Staff were wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Kresen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aloestraat 9, Fortgale, Mthatha, 5099, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA923584ebfdee996d7b9a797ec89f9fb4ff69783bbbd19da6f7073474e5b2acb06a6b73444e67414d2592c301868dea904fb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 9 Aloe Street Fortgale 5099 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.588218906036 28.758736252785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang