Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lodge Laske Nakke

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Lucas M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Quiet and very relaxing. It was a beautiful place, nice and quiet. The staff members were very friendly. The property needs to upgrade their furniture; the current ones are very outdated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Lodge Laske Nakke
Good afternoon Lucas, Thank you so much for your review. It was a pleasure to host you at Lodge Laske Nakke. We appreciate your feedback, and we are in the process of renovations. Hope you will visit again soon. Thank you. Kind regards, Lodge Laske Nakke Team

Zelda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Skoon, netjies - perfek. Baie lekker gewees. Geriewe was skoon, netjies en alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Lodge Laske Nakke
Geagte Zelda, Dankie vir julle terugvoer en ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, Laske Nakke Span

Njabulo K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Wonderful, but too short of a stay. The staff are very pleasant and the establishment is amazing and clean. I would definitely use this place whenever I am in that area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Lodge Laske Nakke
Thanks, and hope to see you again. Kind Regards Laske Team

Martjie K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Baie netjies en aandag aan detail. Heerlik, was daar vir rugby en netbal. Was dus meeste van die tyd by die skool. Maar die verblyf was vir ons baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerda
Lodge Laske Nakke
Geagte Martjie, Dankie vir julle terugvoer en ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete Laske Nakke Span

Ronel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

No comment. I don't understand. If there are 2 guests, then why do they only give 1 tea bag each?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Gerda
Lodge Laske Nakke
Hi Ronel, sorry that the tea was not enough. Most of our customers prefer coffee, and that is why we also supply filter coffee. If you ever visit us again, please ask for more tea, we will gladly provide it. Kind regards, Management Team

Anuska B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Sal aanbeveel vir ander om daar te bly. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2023

Vinnige oornagplek, maar perfek. Plek was perfek, tyd was min om rond te loop of restaurant te besoek, maar die chalet was volledig en gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helena B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2023

Netjies, goed geleë. Lodge Laske Nakke is goed toegerus. Netjiese facilities. Rustig. Gerieflik met die restaurant, lekker speelplek vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jul 2023

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.8
Apr 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 82 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dullstroom-weg (R540), Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb671a0dea3b71a420de53d7772238afc7f1e02a280fc6323a056376ec26141f7ad7f371237222d2cc2a2d44932dbf24fe06f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 Dullstroom Road (R540) Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.115785403108 30.437364578247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang