Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lodge Laske Nakke

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 65 resensies vir Lodge Laske Nakke
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Zelda C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C

Skoon, netjies - perfek.

Baie lekker gewees. Geriewe was skoon, netjies en alles was perfek.

Lodge Laske Nakke se terugvoer

Geagte Zelda,

Dankie vir julle terugvoer en ons hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Laske Nakke Span

Lodge Laske Nakke
Njabulo K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Njabulo K

Wonderful, but too short of a stay.

The staff are very pleasant and the establishment is amazing and clean. I would definitely use this place whenever I am in that area.

Lodge Laske Nakke se terugvoer

Thanks, and hope to see you again.
Kind Regards
Laske Team

Lodge Laske Nakke
Anuska B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anuska B

Sal aanbeveel vir ander om daar te bly.

Ons het baie lekker gebly.

Martjie K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martjie K

Baie netjies en aandag aan detail.

Heerlik, was daar vir rugby en netbal. Was dus meeste van die tyd by die skool. Maar die verblyf was vir ons baie gerieflik.

Lodge Laske Nakke se terugvoer

Geagte Martjie,

Dankie vir julle terugvoer en ons hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete
Laske Nakke Span

Lodge Laske Nakke
Ronel D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ronel D

No comment.

I don't understand. If there are 2 guests, then why do they only give 1 tea bag each?

Lodge Laske Nakke se terugvoer

Hi Ronel, sorry that the tea was not enough. Most of our customers prefer coffee, and that is why we also supply filter coffee. If you ever visit us again, please ask for more tea, we will gladly provide it.

Kind regards,
Management Team

Lodge Laske Nakke
Susan B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan B

Vinnige oornagplek, maar perfek.

Plek was perfek, tyd was min om rond te loop of restaurant te besoek, maar die chalet was volledig en gerieflik en skoon.

Helena B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena B

Netjies, goed geleë.

Lodge Laske Nakke is goed toegerus. Netjiese facilities. Rustig. Gerieflik met die restaurant, lekker speelplek vir kinders.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anita L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L

Baie lekker.

Die selfsorg eenheid was baie netjies en skoon. Hulle het die eenheid kom diens. Ons sal beslis weer by Lodge Laske Nakke bespreek.

Lodge Laske Nakke se terugvoer

Dankie Anita. Hoop op jul weer te sien.

Lodge Laske Nakke
Lizaan V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan V

Baie goeie diens.

Ons na n beter plekkie geskuif om gemakliker te maak met ons babatjie.

Ilana B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana B

Vriendelik, veilig en netjies.

Netjies, skoon en gemaklik met uitstekende restaurant.

Lodge Laske Nakke se terugvoer

Was lekker om jul as gaste te hê. Hoop ons sien jul weer.
Vriendelike groete,
Laske span.

Lodge Laske Nakke
Chantell W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantell W

Kort

Ons het net oorgeslaap vir 'n troue, maar hulle het ons in 'n baie netjiese en groot chalet gesit i.p.v. 'n dubble kamer sonder enige bykostes. Wens ons kon langer gebly het, die chalets is baie gemaklik ingerig.

Lizette L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette L

Ons het heerlik gekuier.

Die ontvangs was hartlik, die chalet silwerskoon. Dit was baie koud met ons besoek en die verwarmers in die wooneenheid het blitsvinnig warm gemaak. Restaurant en koffiewinkel se mense was uiters vriendelik. Die onderdakswembad was 'n aangename bonus. Sekuriteit beweeg gereeld tussen die wooneenhede en motors, selfs deur die nag. Ons was twee dames met drie klein kinders en het regtig baie veilig gevoel.

Ester A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ester A

Uitstekend.

Baie lekker enigste probleem is security. Die inganshek was Saterdagmiddag oop en my man het toe daar niemand was nie by security hek ingegaan en remote het daar gelê en self ingangshek oopgemaak.

Lodge Laske Nakke se terugvoer

Dankie vir jul terugvoer en ja ons werk aan ons hek-sekuriteit probleem.

Lodge Laske Nakke
Charl B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Charl B

Not friendly.

Road not safe to travel on.

Carmen R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen R

Baie aangenaam.

Baie aangenaam, vriendelik en vinnig. Die restaurant, Jacq's was net so lekker. Die kok het ons baie spesiaal laat voel en 'n ondervinding vir my en my gesin gegee wat ons nog nooit ervaar het nie. Ek sal die Lodge en Jacq's sterk aanbeveel wanneer jul Lydenburg besoek.

Lodge Laske Nakke se terugvoer

Thank you so much, Carmen. Hope we will see you soon again here at Jacq's.
Regards from,
Chef Botha and Karin

Lodge Laske Nakke
Marcel V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel V

Baie netjies en skoon.

Lekker oornagverblyf, rustig, netjies en skoon. Sal enige tyd aanbeveel.

Lodge Laske Nakke se terugvoer

Baie dankie, hoop om weer van dies te wees vir julle.
Vriendelike Groete,
Gerda

Lodge Laske Nakke
Embrencia P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Embrencia P

Baie netjies en skoon. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Diens was fantasties, alles was mooi, skoon en netjies. Sal hulle definitief voorstel.

Tom D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom D

Aangenaam.

Die verblyf was aangenaam met vriendelike en behulpsame personeel.

Lodge Laske Nakke se terugvoer

Dankie vir jul terugvoer, hoop om jul weer te sien.
Vriendelik Groete,
Gerda

Lodge Laske Nakke
Ilze R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze R

Baie tegemoetkomend, skoon en netjies.

Ons het heerlik gebly, als was skoon en netjies.

Lodge Laske Nakke se terugvoer

Dankie vir jul terugvoer, hoop om jul weer te sien.
Vriendelike Groete,
Gerda

Lodge Laske Nakke
Janet J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janet J

Dit was baie lekker.

Het daarvan gehou dat dit naby aan alles is en op die hoofroete is. Sal definitief weer daar gaan bly. Kan aanbeveel vir enige iemand.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jomarie B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jomarie B

Plekkie was oud en ou reuk in vertrek gehad.

Die bed se duvet was te klein vir die bed en op aanvraag het hul gesê daar is net 'n quilt vir die bed en nie 'n duvet is nie. Daardie duvet was vir as mens op die bank wil slaap.

Lodge Laske Nakke se terugvoer

Goeiedag Jomarie,

Jammer om te verneem dat jul eenheid nie voldoen het aan jul verwagting nie. Sien julle het 2 nagte geslaap. Ons sou jul graag geskuif het na n ander eenheid, as ons bewus was van die probleem. Die dubbelbed het 'n kwilt op en die enkelbed duvet en lakens in die kas, is vir die bankbed in sitkamer.

Vriendelike Groete
Gerda

Lodge Laske Nakke
Erick Moll W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick Moll W

Ruime kamer veilig gevoel.

Goede ontvangst, ruime huisje met woonkamer keueken (alles er op en eraan), aparte ruime slaapkamer. Mooie omgeving, ruim zicht met bloeiende bomen. Het restaurant kan beter, meer letten op het gevraagde door de klant. Wel een goede wijnkeuze. De bar is gezellig. Ontbijt is goed. Er wordt ruimte gemaakt voor een goed gesprek.

Lodge Laske Nakke se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ons neem kennis van die restaurant en volg dit op.
Vriendelike Groete

Lodge Laske Nakke
Tamsin T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsin T

Was a great experience.

Happy with service and location. Worth it.

Shelley M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley M

A nice, clean, cosy unit.

Very nice, clean cottage. Perfect for a night's stop on your way out to your destination.

Marius K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K

Die wooneenheid waarin ons gebly het was heel goed.

Die lodge is na ons mening heeltemal geskik vir 'n kort verblyf. Die stapelbed vir 'n derde persoon is beslis nie bedoel vir 'n volwassene nie.

Lodge Laske Nakke se terugvoer

Dear Marius,

Thank you for your kind review. Yes, the bunk bed is the narrower version of a single bed version and more comfortable for a child.

Kind Regards,
Gerda

Lodge Laske Nakke
Chris P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

The place is nice but location is not so good.

Lodge Laske Nakke is a place anyone would love to go to for a peace of mind and relaxation, as well as a bit of entertainment. The road to get there is not pleasant but the place is great.

Lodge Laske Nakke se terugvoer

Thanks for your kind review. I suspect you did follow the GPS and drive on the R37.
Next time use the Belfast-Dullstroom Road R540, that is a much better road.

Kind Regards,
Gerda

Lodge Laske Nakke
Hanlie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanlie V

Baie aangenaam.

Aangesien ons op 'n stil aand daar was, is ons opgegradeer na 6 bed-chalet, sonder enige ekstra onkoste. Ontbyt was smaaklik, maar was veronderstel om van 06:00 bedien te word, restaurant het eers 07:15 oopgemaak.

Lodge Laske Nakke se terugvoer

Middag Hanlie. Jammer oor die misverstand. Die inligtingsboekie wat in elke eenheid is, dui wel aan dat ontbyt, naweke en publieke vakansie dae vanaf 7vm is.
Maar aanvaar ontvangs het moontlik vergeet die 27ste is 'n publieke vakansiedag.
Hoop om jul weer te sien.
Vriendelike Groete,
Gerda

Lodge Laske Nakke
Hannelie C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannelie C

Heerlikste ontbyt!

Alles was baie goed en netjies. Sal net sê hier en daar kort opknapping. Veral swembadarea. En kombuisies.

Cherie L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cherie L

Enjoyed staying here.

Had a lovely stay at Lodge Laske Nakke and the breakfast was just what we needed to fill our tummies for the long road home.

Lodge Laske Nakke se terugvoer

Thank you for your comment, hope to see you soon.

Lodge Laske Nakke
Chantall O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chantall O

Genoegsaam.

Ons het slegs daar geslaap, so vir die doel was dit vir ons genoegsaam.

Linda D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linda D

Gemiddeld.

Net reg vir 'n vinnige oornagplek.

Natasha P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Natasha P

Glad nie waarde vir geld nie.

Sien sterre.

Lodge Laske Nakke se terugvoer

Beste Natasha,
Ek is jammer om te hoor van jou ontevredenheid. U het egter geen aanduiding tydens u verblyf gegee dat u ontevrede voel nie. Ons glo egter dat ons wel goeie waarde vir geld bied, siende 13de November weer ons ster gradeering 100% geslaag het. U is welkom om my persoonlik te kontak as u my met opbouende kritiek kan help om ons plek nog beter te maak.
Vriendelike Groete,
Gerda

Lodge Laske Nakke
Nicoline L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline L

Dit was aangenaam.

Het die verblyf terdee geniet. Die eenheid was netjies, ruim en skoon. Die omgewing is ook stil en rustig. Die ontbyt was heerlik en die personeel baie vriendelik en bekwaam.

Lodge Laske Nakke se terugvoer

Dankie Nicoline, hoop om jul weer te sien.
Vriendelike Groete
Gerda

Lodge Laske Nakke
Nellie B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nellie B

Goed geleë en diens uitstaande.

Lodge Laske Nakke is baie toeganklik vir persone wat na die Limpopo of Mpumalanga provinsies reis. Die kliëntediens is uitstaande en mens voel tuis. Die restaurant verskaf uitstekende etes teen 'n billike tarief. Dankie aan almal by Lodge Laske Nakke, ons het heerlik gebly.

Lodge Laske Nakke se terugvoer

Baie dankie Nellie. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ek hoop jul kuier in die wildtuin was ook lekker.

Lodge Laske Nakke
Edward R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Edward R

Baie aangenaam en rustig.

Ek sal die akkommodasie weer gebruik as ek in Lydenburg is.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Linda M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M

Vriendelikheid, hulpvaardigheid en baie netjiese plek met pragtige personeel.

Sien sterre.

Anneleen D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneleen D

Dit was baie rustig en stil.

Ons het heerlik gebly. Ons het 'n kwadrupleeg dogter en hulle was baie behulpsaam om dadelik ons eenheid te skuif oor die rolstoel. Hulle is regtig vriendelik en behulpsame mense. Ons het met 'n paar van die werkers te doen gekry en almal was behulpsaam. Regtig 'n plek om aan te beveel.

Lodge Laske Nakke se terugvoer

Dit is ons plesier om van diens te wees!

Lodge Laske Nakke
Annamarie M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie M

Die verblyfplek was regtig waarde vir geld.

Die diens was baie vriendelik.

Wynand B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand B

Baie nice!

Verblyf was baie lekker gewees.

Lizette B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette B

Lekker naweek akkomodasie.

Ons het 2 eenhede bespreek. Was 'n groot groep met mense tussen 6 maande en 62 jaar. Almal het lekker gekuier. Die restaurant se ontbyt was ook heel smaaklik. Die kinders het die binneshuise swembad geniet.

Patricia H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia H

The place is great, close to everything and it was easy to travel to and from places.

We really enjoyed our stay at Lodge Laske Nakke, everything was easily accessible and booking there was very easy as well. We got a very warm welcome from Matilda at the reception and further assistance through booklets for our tourist attraction places near the lodge. The rooms were clean, food very well prepared and and up to standard so far I'll definately recommend it to a friend or anyone visiting Lydenburg.

Evert D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Evert D

Baie lekker gebly.

Baie netjies - baie vriendelike staf. Was goeie diens van begin tot einde

Karien W - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karien W

Oornagverblyf op pad Krugerwildtuin toe.

Netjiese en skoon oornagverblyf. Ontvangs was vriendelik. Lekker ontbyt.

Hanlie V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Uitstekend!

Baie goeie verblyf vir 'n vinnige oornag. Dit is skoon en netjies en die diens is uitstekend. Die feit dat daar noodkrag is met beurtkrag is 'n definitiewe pluspunt!

Clayton B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton B

Netjies skoon vriendelik.

Alhoewel ons net een aand daar oor gebly het, was dit nogsteeds 'n baie goeie herinnering wat ons sal by bly. Daardie deel van die land is so onbeskryflik mooi en die vriendelikheid van die personeel maak dit ook heel wat aangenamer!

Lourens G - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens G

Baie lekker gebly!

Waarde vir geld! Kamers baie netjies en groot genoeg.

Lizeth S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizeth S

Sal die Lodge aanbeveel vir ander.

Dit is baie rustig en die Lodge is pragtig.

Liezel N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel N

Baie dankie. Het dit geniet en baie rustig gevind.

Baie mooi en rustig. Kan dit definitief aanbeveel!

Jacques N - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques N

Relaxed.

Very quiet and relaxing. Staff friendly and the food excellent. Would recommend for anyone looking for peace and quiet.

Taaibrah W - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Taaibrah W

Lekker warm en naby dorp.

Dit is 'n bietjie duur vir dit wat jy kry.

Janine B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Janine B

Bad planning.

We were not able to use any of the facilities due to a wedding that was being held. I went to the restaurant to find out if they would be open that evening and I was told it would be! On arrival at the restaurant when we wanted to order food, we were informed that it is closed due to the wedding! In future they should warn people that they have a wedding or function because all we could do was sit in our rooms!

Lodge Laske Nakke se terugvoer

There was a wedding in the banquet hall, and for that reason the hall and outside swimming pool area was reserved for the wedding guests only. The games room, undercover swimming pool, playground and the rest of the lodge grounds was available to all other guests. As the guests were informed, the restaurant was available. Unfortunately one of the temporary staff told them wrongly that it was not available. As soon as the Reception was made aware of this, the Restaurant Manager attended to the problem and the children did eat hamburgers and enjoy their milkshakes in the restaurant. Management apologises for any inconvenience experienced due to this incident.

Lodge Laske Nakke
Willie V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Skoon, netjies, goed beplan, georganiseerd. Die personeel is professioneel dog vriendelik.

Het verblyf geniet. Alles was ook rustig op die terrein.

Portia M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia M

Great place, easy to find, definitely value for money

The place was clean and neat! I enjoyed the atmosphere, it was a nice and relaxed stay even my kids enjoyed it. The staff was friendly too. Will definitely return.

Annatjie D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie D

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Elize D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Dit was baie aangenaam!

Wat 'n aangename verassing! Die kamer, diens en rustigheid het dit vir ons die ideale oornagstop gemaak.

Lerato S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lerato S

Tranquil and family friendly place

A family friendly place to stay though it did not have enough games for kids.

Antoinette S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette S

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Lancerlot R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lancerlot R

Superb venue for a quiet break with family

We stayed over for one night, a stopover to Hazyview and the Panorama route. It was a nice experience at the lodge, great for family set up. It was our first time in Lydenburg, and we were not disappointed by the lodge, in actual fact we wished we had known in advance that it was a comfortable place to stay; we would no doubt have stayed at least an extra night. We enjoyed our stay.

Liana V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liana V

Baie skoon en ideaal vir familie met kinders.

Die diens en kos in die restaurant op die perseel kan verbeter.

Jens Ove L - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jens Ove L

Fair

A good place for a stay over on the way to the Kruger National Park.

Lianne P - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lianne P

Gemaklike verblyf!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dullstroom-weg (R540), Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb671a0dea3b71a420de53d7772238afc7f1e02a280fc6323a056376ec26141f7ad7f371237222d2cc2a2d44932dbf24fe06f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Dullstroom Road (R540) Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.115785403108 30.437364578247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang