Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lodge Laske Nakke

  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dullstroom-weg (R540), Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lodge Laske Nakke is in Lydenburg geleë en bied verskeie verblyf-opsies.

Al die eenhede het TV's met sekere DStv-kanale en rook is verbode. Die selfsorg-chalets het al die basiese toebehore soos 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei. Die ander eenhede het slegs 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe.

Konferensiegeriewe is ook beskikbaar. Daar is verskeie opsies, van die groot saal met plek vir 300 afgevaardigdes tot 'n kleiner konferensiekamer. Al die kamers het dataprojektors, skerms en witborde. Daar is verskillende pakkette rakende tyd en spyseniering.

Die klassieke saal is geskik vir troues. Kontak gerus die venue-bestuurder om die verskillende pakkette te bespreek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Zelda C
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies - perfek. Baie lekker gewees. Geriewe was skoon, netjies en alles was perfek.
Apr 2024
Njabulo K
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful, but too short of a stay. The staff are very pleasant and the establishment is amazing and clean. I would definitely use this...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Anuska B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal aanbeveel vir ander om daar te bly. Ons het baie lekker gebly.
Nov 2023
Martjie K
Gesin met tieners
4.8
Baie netjies en aandag aan detail. Heerlik, was daar vir rugby en netbal. Was dus meeste van die tyd by die skool. Maar die verblyf was vir ons baie g...
Sien meer
Apr 2024
Susan B
Saam met vriende
4.8
Vinnige oornagplek, maar perfek. Plek was perfek, tyd was min om rond te loop of restaurant te besoek, maar die chalet was volledig en gerieflik en sk...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Dullstroom-weg (R540), Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Lodge Laske Nakke het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dullstroom-weg (R540), Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb671a0dea3b71a420de53d7772238afc7f1e02a280fc6323a056376ec26141f7ad7f371237222d2cc2a2d44932dbf24fe06f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Dullstroom Road (R540) Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.115785403108 30.437364578247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang