Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lodge Riana

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolgansstraat 106, Meerenbosch Landgoed, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lodge Riana, geleë in 'n pragtige melkhoutboomwoud, is 'n houthuisie geleë in 'n veilige Middelvlei-oord aan die oewer van die ongerepte en rustige Botrivier-strandmeer en riviermonding en is ideaal vir 'n rustige, ontspanne vakansie weg van die gewoel van die stadslewe. . Daarom het die Lodge streng riglyne teen harde musiek en partytjiegeraas.

Dié dubbelverdiepinghut bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Albei badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Wi-Fi is ook beskikbaar.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek.

Buite die eenheid is daar 'n houtdek wat na 'n gedeeltelik omheinde binnehof met 'n wasgoeddraad en 'n vuurput lei. Die Middelvlei-oord beskik ook oor 'n paar doendinge soos 'n swembad, tennisbane en 'n ontspanningsaal met tafeltennis en 'n pooltafel.

Rook is streng verbode by die lodge.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Lodge Riana
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kolgansstraat 106, Meerenbosch Landgoed, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lodge Riana het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolgansstraat 106, Meerenbosch Landgoed, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc432314cf218eb7e75413b263433ed3065909aa1b75dc15e97b48144bf943da02bb16c581a9ab9aa253b09ce060bba274de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 106 Kolgans Street Meerenbosch Estate, Fisherhaven 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.364965472848 19.108154300467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang