Loerie Cabin
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grey-straat 1, Sunnyside, Grahamstad, 6130, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Loerie Cabin is 'n houthuisie in Makhanda (Grahamstad) in 'n veilige natuurlike omgewing met 'n uitsig oor die Makana Resort. Die omgewing is rustig en 3 minute vanaf Somersetstraat en baie naby aan Rhodes en Die Botaniese Tuin.
Die houthuisie het slaapplek vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word.
Loerie Cabin het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas en ketel toegerus is.
Die houthuisie het 'n kas en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien. Die huisie het 'n tafel en stoele buite en braaigeriewe op die dek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Nadege Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Grey-straat 1, Sunnyside, Grahamstad, 6130, Oos-Kaap
- Gaste dink Loerie Cabin het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Makhanda (Grahamstad) Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grey-straat 1, Sunnyside, Grahamstad, 6130, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang