Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie Escape

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elmar K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

'n Stukkie paradys! Ons het vreeslik lekker gebly, kan die plek ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy M
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Spesiale verblyf wat baie fyn beplan is. Werklik 'n besonderse plek. Minimum nodig om te reis want al die diere wat om huis beweeg. Die voëls en nagapie het verder daartoe bygedra. Toerusting en fasiliteit is uiters fyn beplan wat jou verblyf huislik maak. Die personeel is vriendelik, behulpsaam en uitstekend opgelei. Perseel word elke dag netjies en skoon gehou. Die kuierplekke voor en agter maak jou kuier baie spesiaal. Ontbyt op die voorstoep saam die diere en agtermiddag lekker by die swembad kuier en diere wat daar loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmeree H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Natuur en verblyf op sy beste. Die huis is netjies, modern en toegerus met alle benodighede. Hulle het ook voorsiening gemaak vir verskeie bordspeletjies en 'n gemaklike vermaaklikheidsarea om jou dag te geniet by die huis terwyl jy die natuur en diere beweging geniet om die huis. Dit is verseker een van die beste plekke wat ons gesin al in gebly het in Marlothpark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno B
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

The best and most beautiful place I have ever stayed at. I will be back for many more times. This was an unforgettable experience. This place is wow, it is something that words cannot describe. Photos do not even do it justice. It's a place that I will visit over and over again. Next time I will most certainly book a week instead of 3 days. If you consider staying here, you will not make a mistake.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janda
Loerie Escape
Wow Ryno. Thank you so much for the amazing feedback on your stay. We are so happy that everything was perfect for you and your family. We do hope to host you again soon. Travel and stay safe. Regards, Janda

Jade H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

It was the best holiday of my life. Loerie Escape never disappoints us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich E
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Dit was baie lekker en die plek is fantasties. Die plekkie is baie mooi, netjies en uitgerus met alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janda
Loerie Escape
Baie dankie Heinrich, dit was voorwaar 'n plesier om ons huisie in die bos met julle te deel! Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom! Groete, Janda

Danya J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2021

Heerlike kuier met wilde kuiergaste! Ons het 3 aande in Loerie Escape spandeer. Alhoewel die bos maar vaal was, was alles omtrent die huis en sy erf netjies, goed ingerig en die swembad en kuierplekke te heerlik. Die grootste bederf was die kuiergaste - zebra's, kudu's, vlakvarke, mongooses, menigte ander bokkies en selfs 'n blouwildebees het kom inloer! Ons sal Loerie Escape vir seker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Janda
Loerie Escape
Baie dankie Danya, Ons is so bly julle het lekker gekuier. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Andre & Janda

Karin P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2021

Absoluut ongelooflik. Ongelooflike ervaring. Huis is uitstekend toegerus en pragtig! Baie gerieflik vir gesin van 6.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Asemrowende stilte. Uitstekend, net wat mense nodig het om weg te kom van die stad se geraas en gejaag. Mense vind jouself weer opnuut by Loerie Escape.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2020

Heerlik en ontspannend. Dit was regtig heerlik en die huis is pragtig en skoon. Die skoonmaakmensies is baie vriendelik en deeglik, dit was regtig 'n wonderlike week.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janda
Loerie Escape
Liewe Tanya, Dankie. Dit was 'n groot voorreg om jou gesin te ontvang. Ons sien uit daarna dat julle weer kom kuier. Groete, Janda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Porcupine-straat 718, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2353473a10f912e00f24308390c9bc9f3f5fb4bcd9f5345d58d0ccaaabec2ab2946203b5709b1911e2e1bb240fadda13488a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 718 Porcupine Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.36094 31.76005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang