Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie Escape

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Loerie Escape
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elmar K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar K

'n Stukkie paradys!

Ons het vreeslik lekker gebly, kan die plek ten sterkste aanbeveel.

Tracy M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy M

Spesiale verblyf wat baie fyn beplan is.

Werklik 'n besonderse plek. Minimum nodig om te reis want al die diere wat om huis beweeg. Die voëls en nagapie het verder daartoe bygedra. Toerusting en fasiliteit is uiters fyn beplan wat jou verblyf huislik maak. Die personeel is vriendelik, behulpsaam en uitstekend opgelei. Perseel word elke dag netjies en skoon gehou. Die kuierplekke voor en agter maak jou kuier baie spesiaal. Ontbyt op die voorstoep saam die diere en agtermiddag lekker by die swembad kuier en diere wat daar loop.

Elmeree H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmeree H

Natuur en verblyf op sy beste.

Die huis is netjies, modern en toegerus met alle benodighede. Hulle het ook voorsiening gemaak vir verskeie bordspeletjies en 'n gemaklike vermaaklikheidsarea om jou dag te geniet by die huis terwyl jy die natuur en diere beweging geniet om die huis. Dit is verseker een van die beste plekke wat ons gesin al in gebly het in Marlothpark.

Ryno B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno B

The best and most beautiful place I have ever stayed at. I will be back for many more times. This was an unforgettable experience.

This place is wow, it is something that words cannot describe. Photos do not even do it justice. It's a place that I will visit over and over again. Next time I will most certainly book a week instead of 3 days. If you consider staying here, you will not make a mistake.

Loerie Escape se terugvoer

Wow Ryno. Thank you so much for the amazing feedback on your stay. We are so happy that everything was perfect for you and your family. We do hope to host you again soon. Travel and stay safe. Regards, Janda

Loerie Escape
Jade H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade H

It was the best holiday of my life.

Loerie Escape never disappoints us.

Heinrich E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich E

Dit was baie lekker en die plek is fantasties.

Die plekkie is baie mooi, netjies en uitgerus met alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly daar.

Loerie Escape se terugvoer

Baie dankie Heinrich, dit was voorwaar 'n plesier om ons huisie in die bos met julle te deel! Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom! Groete, Janda

Loerie Escape
Danya J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danya J

Heerlike kuier met wilde kuiergaste!

Ons het 3 aande in Loerie Escape spandeer. Alhoewel die bos maar vaal was, was alles omtrent die huis en sy erf netjies, goed ingerig en die swembad en kuierplekke te heerlik. Die grootste bederf was die kuiergaste - zebra's, kudu's, vlakvarke, mongooses, menigte ander bokkies en selfs 'n blouwildebees het kom inloer! Ons sal Loerie Escape vir seker weer besoek.

Loerie Escape se terugvoer

Baie dankie Danya,

Ons is so bly julle het lekker gekuier.
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Andre & Janda

Loerie Escape
Karin P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin P

Absoluut ongelooflik.

Ongelooflike ervaring. Huis is uitstekend toegerus en pragtig! Baie gerieflik vir gesin van 6.

Monique V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Asemrowende stilte.

Uitstekend, net wat mense nodig het om weg te kom van die stad se geraas en gejaag. Mense vind jouself weer opnuut by Loerie Escape.

Tanya F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya F

Heerlik en ontspannend.

Dit was regtig heerlik en die huis is pragtig en skoon. Die skoonmaakmensies is baie vriendelik en deeglik, dit was regtig 'n wonderlike week.

Loerie Escape se terugvoer

Liewe Tanya,

Dankie. Dit was 'n groot voorreg om jou gesin te ontvang. Ons sien uit daarna dat julle weer kom kuier.

Groete,
Janda

Loerie Escape
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Porcupine-straat 718, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2353473a10f912e00f24308390c9bc9f3f5fb4bcd9f5345d58d0ccaaabec2ab2946203b5709b1911e2e1bb240fadda13488a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 718 Porcupine Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.36094 31.76005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang