Loerie Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jan-Hendrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Juan-pierre B - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker.
Loerie Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Lisa L - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
Loerie Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Lisa!
Karen A - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable. Cozy. Clean. Safe environment.
Magda P - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, pragtige kamer, ten alle tye veilig gevoel.
Belinda L - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies en skoon en baie rustig.
Doreen P - Mrt 2024
Algehele gradering
Vielige rustige oorbly voor besige dag.
Colleen E - Jan 2024
Algehele gradering
Net oorgeslaap na 'n funksie, lekker vir oornag verblyf.
Loerie Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Colleen.
Christine M - Aug 2024
Algehele gradering
I would highly recommend Loerie Gastehuis for a welcoming and restful stay.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Piet V - Sep 2024
Algehele gradering
Baie goed vir oornag.
Boeta S - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Hannalie W - Jun 2024
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Etienne V - Aug 2024
Algehele gradering
Teleurgesteld en sal nie aanbeveel nie. Nie waarde vir geld nie.
Nicolette N - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik naby hospitaal.
Loerie Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer dit.
Daleen D - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekende en vriendelike diens. Baie behulpsaam.
Warren S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en vriendelik.
Charné P - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Maryka S - Jun 2023
Algehele gradering
Perfek vir ons benodighede.
Renier M - Mei 2023
Algehele gradering
Die fasiliteite was netjies, skoon en gerieflik.
Marlise J - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie ligging. Baie nice plekkie. Het lekker gebly.
Louise V - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap en geen hassles gehad.
Rose F - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderfully comfortable and clean. Very convenient location.
Lees meerClaude G - Nov 2023
Algehele gradering
Lovely experience. No complications.
Hylton B - Nov 2023
Algehele gradering
Most suitable.
Kobus P - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie slaapplek.
Lees meerWendy Joy B - Nov 2023
Algehele gradering
Pleasant enough.
Madelaine M - Okt 2023
Algehele gradering
Gekry wat ons verwag het.
Nicolise S - Des 2022
Algehele gradering
Very nice place and the owner and staff are so friendly and helpful.
Loerie Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Nicolise. Kom gerus weer.
Zander R - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker rustig en skoon omgewing.
Loerie Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer.
Salomie D - Nov 2022
Algehele gradering
Aangename oorslaap met vriendelike diens.
Loerie Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Kom asb weer.
Reinette C - Nov 2022
Algehele gradering
Skitterend.
Loerie Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Reinette. Ek sal julle graag weer akkommodeer.
Anton B - Nov 2022
Algehele gradering
Op tyd, beloftes nagekom.
Loerie Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Anton. Kom gerus weer.
Leandrie V - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontspannede atmosfeer.
Loerie Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Leandrie. Ek hoop ek sien julle weer.
Elma K - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties, perfekte ligging.
Loerie Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Elma!
Riana S - Jun 2022
Algehele gradering
Professioneel en gasvry.
Loerie Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Marius. Hoop ons sien jou weer.
Anneline J - Des 2022
Algehele gradering
Aangename skoon, netjiese akkommodasie.
Liezl M - Mrt 2022
Algehele gradering
Photos were as expected, location is great and staff is very friendly.
Lynette S - Aug 2021
Algehele gradering
Die eienaar was baie vriendelik en gasvry gewees. Ons was twee vrouens wat gereis het en het glad nie onveilig gevoel nie. Ons sal vir seker weer hier tuisgaan.
Jako R - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjiese, bekostigbare en veilige verblyf.
Loerie Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Jaco. Sterkte, hoop jy is gou gesond.
Cilna E - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en goed geleë.
Wj B - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Loerie Gastehuis se terugvoer
Dankie. Kom gerus weer!
Johan V - Nov 2021
Algehele gradering
Goeie en baie vriendelike diens.
Henry C - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, veilig, rustig ek sal vir seker weer daar gaan oornag.
Loerie Gastehuis se terugvoer
Julle was puik gaste. Kom gerus weer!
Adriana L - Aug 2019
Algehele gradering
Vinnige diens. Professioneel en baie goed geleë.
Loerie Gastehuis se terugvoer
Dit was lekker om jou as gas te ontvang, Adriana.
Tollie G - Apr 2019
Algehele gradering
Alles wat jy benodig en lekker glasie sjerrie!
Loerie Gastehuis se terugvoer
Baie dankie dat julle sulke goeie gaste was. Ek hoop julle kom kuier weer!
Helanie O - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Loerie Gastehuis se terugvoer
Baie dankie dat julle sulke goeie gaste was Helanie. Ek hoop julle bly in die toekoms weer by my oor.
Valentin M - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
Loerie Gastehuis se terugvoer
Dit was lekker om jou as gas te hê Valentin. Besoek gerus weer.
Linda P - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was goed.
Loerie Gastehuis se terugvoer
Baie dankie dat julle sulke puik gaste was Linda. Kom gerus weer.
Heidrun K - Feb 2019
Algehele gradering
This is a home from home.
Loerie Gastehuis se terugvoer
Baie dankie dat jy by Loerie Gastehuis oornag het Heidrun. Jy was 'n fantastiese gas en ek hoop jy kom kuier weer.
Barry T - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Loerie Gastehuis se terugvoer
Dankie Barry.
Kim C - Des 2018
Algehele gradering
Felt welcome from the minute we arrived.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het van die begin af welkom gevoel.
Goeie ligging, veilig, gerieflik, great gasheer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Loerie Gastehuis se terugvoer
Thank you for the kind words. You and your mom were wonderful guests Kim. I hope to see you again in the future.
Leon K - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Loerie Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Dit was lekker om julle as gaste te hê. Ek sal julle graag weer ontvang in die toekoms.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albert Adamson-straat 329, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang