Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Juan-pierre B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker. Ja, dit was baie aangenaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan-Hendrik
Loerie Gastehuis
Baie dankie.

Lisa L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netjies, skoon en veilig. Netjies, skoon en veilig. Baie vriendelike diens ontvang. Sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan-Hendrik
Loerie Gastehuis
Baie dankie, Lisa!

Karen A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Comfortable. Cozy. Clean. Safe environment. We were met upon our arrival by a friendly hostess. The room was comfortable and cozy, with everything you need for an overnight stay. The location is easy to find, and we felt safe. We will definitely make use of the accommodation again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda P
1 nag
5.0
Apr 2024

Vriendelike ontvangs, pragtige kamer, ten alle tye veilig gevoel. Dankie aan die verblyf, vir 'n skoon, gerieflike en veilige kamer. Ek sal beslis julle kan aanbeveel en self ook weer van julle dienste gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies en skoon en baie rustig. Ons het so lekker hier gebly. Jammer dit was net vir 1 nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Vielige rustige oorbly voor besige dag. Die gastehuis was ideaal vir 'n sakereis oorbly. Naby geleë aan besighede en restaurante, maar uit die geraas uit. Kamer is skoon, gemaklik en goed toegerus. Sal hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Net oorgeslaap na 'n funksie, lekker vir oornag verblyf. Netjies, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan-Hendrik
Loerie Gastehuis
Baie dankie, Colleen.

Christine M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

I would highly recommend Loerie Gastehuis for a welcoming and restful stay. Loerie Gastehuis was a wonderful place to stay. Everything was neat and clean and in its place. There were ample power points and adapters. The shower was hot and the water pressure was good. The beds are very comfortable and warm; we got a good night's rest. The area is close to everything you need, as well as some major hospitals and schools, but still quiet and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Baie goed vir oornag. Ons het lekker gebly. Alles was goed. Die buiteligte het die kamer heelnag verlig en ons kon nie lekker slaap nie. Digter gordyne, ook vir die boonste venster sou 'n aanbeveling wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan-Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Adamson-straat 329, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC3ce3cZqyU7NuoYPYuEkTYWleK5NLu554gDokmULTrxH28hmRz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 329 Albert Adamson Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.786506 28.291114

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang