Loerie Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Kamogelo M - Jul 2024
Algehele gradering
It was a great stay.
Loerie Guest House se terugvoer
Dear Kamogelo
Hope this email finds you well. Thank you so much for this great review, we will give it through to the staff. Hope to see you soon.
Regards
Johan E - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Loerie Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer. Ons hoop ons sien julle gou weer. Lekker reis.
Groete
Susan
Suleen V - Mrt 2024
Algehele gradering
Loerie tranquil and comfortable stay.
Loerie Guest House se terugvoer
Thank you for the great review, Suleen. It is much appreciated. We are thrilled that you enjoyed your stay with us. We hope to accommodate you once more in the future.
Gregory S - Jun 2024
Algehele gradering
Neat and to expectation.
Sree Harsha J - Jun 2024
Algehele gradering
Highly recommended, very beautiful, clean, and secure stay.
Lees meerLoerie Guest House se terugvoer
Good day,
Thank you for the amazing review, it is much appreciated. We hope to accommodate you once again in the future.
Kind regards
Loerie Guesthouse
Christiaan B - Jun 2024
Algehele gradering
Goed.
Loerie Guest House se terugvoer
Goeie dag Christiaan,
Baie dankie vir jou terugvoering, dit word waardeer. Ons vra om verskoning vir die ongerief wat veroorsaak was, ons hoop dat julle in die toekoms 'n beter verblyf by ons sal hê.
Groete
Loerie Gastehuis
Ria V - Nov 2023
Algehele gradering
Vriendelike mense.
Loerie Guest House se terugvoer
Baie dankie Rina vir die terugvoer. Loerie Guesthouse
Lireze G - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Bok V - Sep 2023
Algehele gradering
Just a sleep over for work.
Mariette S - Mei 2023
Algehele gradering
Geen nagrus gehad nie.
Loerie Guest House se terugvoer
Goeiedag Mariette
Baie jammer om van julle slegte nag by Loerie Gastehuis te hoor. Ek het onmiddellik die probleem ondersoek.
Lori was aan diens die naweek, sy het die kantoorfoon deurgesit na die selfoon, maar het vergeet tydens beurtkrag werk die selfoon nie. Ek het haar aangespreek daaroor en het ook gevra dat hulle my persoonlike telefoon nommer op die lys in die kamers moet sit.
Dit is regtig moeilik om gaste tydens die beurtkrag uit die swembad te hou a.g.v. die hitte in Hoedspruit en die lugverkoelings wat af is.
Ek vra omverskoning en hoop jy aanvaar dit en maak weer n draai. Ons gradeer jou graag op na n beter kamer en sluit 'n ontbyt in.
Bosveld Groete
Susan
Bok V - Sep 2022
Algehele gradering
Het vir besigheid oorgebly maar sommer van die begin af tuis gevoel.
Fanie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Die ontvangs dame moet gekomplimenteer word vir die diens wat sy persoonlik gelewer het.
Loerie Guest House se terugvoer
Dear Guest
It was a pleasure to have you here at Loerie Guesthouse,
Thank you for your visit, hope to see you soon again,
Warm Regards
Loerie Guesthouse
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Thomas P - Nov 2021
Algehele gradering
'n Baie lekker oornagplekkie.
René D - Okt 2021
Algehele gradering
Meer as voldoende
Loerie Guest House se terugvoer
Net 'n kort maar baie opregte dankie vir die goeie en opbouende terugvoer wat ons van jou ontvang het, dit maak ons baie trots om hierdie kommentaar te ontvang.
Baie dankie ook vir die tyd wat jy geneem het om dit te skryf, dit word opreg waardeer,
Ek deel dit met die span.
Tiaan V - Jul 2019
Algehele gradering
Wonderlike, skoon en netjiese verblyf.
Loerie Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer dit word hoog waardeer. Hoop ons sien jou gou weer.
Vriendelike Groete
Loerie Personeel
Nadia V - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker plek.
Loerie Guest House se terugvoer
Goeiedag Nadia,
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg. Dit was lekker om julle hier te kon verwelkom.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete,
Karen
Daniel P - Apr 2019
Algehele gradering
Perfect location very friendly staff.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte bestemming, baie vriendelike personeel.
Goeie waarde vir geld. Ideale en rustige plek. Skoon en netjiese kamers. Beperkte kanale op TV. Baie netjies en netjiese tuine.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jim L - Okt 2019
Algehele gradering
Comfortably accommodated.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklike akkommodasie.
Ons het ons tydjie geniet. Die temperature was in die 30's so die swembad is baie waardeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Loerie Guest House se terugvoer
Good day Jim,
Thanks for your positive review, hope to see you again.
Co P - Jun 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker daar gebly. Ek het egter twee probleme wat ek graag met julle wil deel.
Lees meerAnonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Juan D - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Loerie Guest House se terugvoer
Juan
Baie dankie vir die terugvoering, dit word hoog waardeer. Ons hoop om julle gou weer te sien
Groete
Susan Scheepers
Eienaar
Loeie A - Des 2018
Algehele gradering
Baie tevrede.
Bruce G - Aug 2018
Algehele gradering
Personeel baie vriendelik en behulpsaam en verblyf skoon, netjies en stil.
Daan E - Jun 2018
Algehele gradering
Puik plek. Maar kamer no. 1 is 'n ramp. Teen straat en raserig. Ek glo die ander kamers is baie beter.
Loerie Guest House se terugvoer
Hallo Daan, dit was vreeslik aangenaam om vir jou en Melanie hierdie naweek te kon ontmoet. Ek vertrou julle het veilig by julle bestemming aangekom. Ek vra groot verskoning vir die bedrywige Saterdagnag! Hier was 'n groot toernooi in Hoedspruit wat tot laat Saterdagnag aangehou het. Ons het 'n groep bespreking gehad vir die beoordeelaars van die toernooi. Wat dinge vererger het, was dat hulle ander mense na ons toe verwys het. Die tweede groep het baie laat, en in 'n 'party mood' hier kom aanklop vir akkomodasie en is toe weer terug om verder te gaan partytjie hou. Kortom, dit was net 'n abnormaal 'lewendige' aand. Ons sal julle baie graag weer hier wil akkomodeer, en sal verseker vir julle 'n ander kamer gee.
Vriendelike groete,
Cindy
Marius R - Jul 2017
Algehele gradering
Die eenheid was baie skoon en netjies. Ontvangs was 1ste klas en baie vriendelik.
Loerie Guest House se terugvoer
Hi Marius
Jammer ek reageer nou eers op hierdie mooi terugvoer. Baie dankie dat julle by ons bespreek het en ons hoop om julle gou weer by ons te sien.
Groete
Susan Scheepers
Eienaar
Marja Van Der Vliet N - Jun 2017
Algehele gradering
Nice and clean very friendly host.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Netjies en skoon en vriendelike gasheer.
Ons het baie lekker gebly in Loerie Gastehuis, baie vriendelike mense.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Thea C - Jan 2017
Algehele gradering
Presies net soos wat ek nodig gehad het vir die oornagverblyf.
Charles P - Jun 2017
Algehele gradering
Goeie, veilige oornagfasilitiet.
Elaine S - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was kort aangesien ons laat ingeboek het en vroeg weer gery het.
Loerie Guest House se terugvoer
Goeiedag Elaine,
Baie dankie vir die terugvoering, ek is toevallig in die gastehuis vir die week en het die saak met die dames in die kantoor opgeneem. Die dame wat julle ontvang het is nuut by ons en is nog nie baie vertroud met LekkeSlaap se rekenings nie. Ons het haar weer vandag gewys hoe die verskillende agente werk. Baie jammer daaroor. Die kamer wat julle bespreek het is 'n "budget room". Ek het uitgevind hulle wag vir die moeder bord vir die lugversorger, nadat dit deur die weer beskadig is,
Hoop U aanvaar ons verskoning en as u weer inkom gee ons U graag 'n ontbyt gratis.
Loerie Groete
Emmanuel M - Jan 2016
Algehele gradering
The area was good, excellent service and customer friendly.
Jackie P - Jun 2016
Algehele gradering
Vriendelik ontvang.
Loerie Guest House se terugvoer
Hi Jackie,
Baie dankie vir jou vriendelike opmerking, dit maak dat ons net harder sal werk om die standaard so te hou. Dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle weer
Vriendelike Groete
Loerie Personeel
Abigail S - Feb 2016
Algehele gradering
Good service and very friendly staff.
Anneli N - Aug 2016
Algehele gradering
My verblyf was aangenaam.
Loerie Guest House se terugvoer
Hi Anneli,
Dankie vir jou positiewe terugvoering word hoog waardeer. Ons is baie jammer dat daar nie water was die aand nie, was nie bewus dat die hele dorp sonder water was nie. Ons het die volgende oggend die boorgat aangesit en die tenk vol gemaak.
Aanvaar asb. die verskoning.
Vriendelike groete
Susan
Francois B - Sep 2016
Algehele gradering
Nie goeie waarde vir geld nie.
Liesl K - Jan 2016
Algehele gradering
Onaangenaam. Sal nooit weer van hulle dienste gebruik maak nie.
Lees meerMarthinus (grizzly) P - Jun 2015
Algehele gradering
Baie netjies, ruim en stil.
Dawie G - Jun 2015
Algehele gradering
Puik!
Loerie Guest House se terugvoer
Goeiemore
Baie dankie, ons waardeer die kompliment opreg.
Groete
Karen
Glynis K - Jun 2015
Algehele gradering
Well maintained and very clean. Excellent overnight accommodation.
Alan N - Jul 2015
Algehele gradering
Nice home away from home.
Marietjie S - Jul 2015
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Ben B - Nov 2015
Algehele gradering
Gerieflik.
Jacobus H - Aug 2015
Algehele gradering
Lekker plek vir oorslaap en ry!
Nico T - Aug 2015
Algehele gradering
Swak!
Loerie Guest House se terugvoer
Ontbyt - Ons het vir die gas gratis ontbyt aangebied, al is dit nie by die kamerprys ingesluit nie. Dit word egter nie genoem nie.
Kamer lawaaierig - Die gastehuis is in die dorp, so dit kon dalk geluide van buite wees, die oorsaak van die lawaai word ongelukkig nie genoem nie.
Ruit is los - Die wind het erg gewaai daardie nag maar die ruit is nie los nie. Die vesterknip is vaster gedraai wat die probleem opgelos het.
Takke - Die boom het uitgegroei en ek glo dat dit dan die dak geraak het. Dit is intussen teruggesnoei.
Ontvangs onprofessioneel - Ek weet nie wie die gas ontvang het nie, maar ons sal beslis daaraan werk.
Stort - Dit het n swaaikraan wat waarskynlik na die verkeerde kant geswaai is. Die warmwatersilinder is naby aan die kamer, dus is die water veronderstel om vinniger warm te word.
Koffie - Ons verskaf slegs kitskoffie, suiker en Cremora. Dit is om ons tariewe veel laer te hou as die duurder hotelle.
Bedliggie - Dit het toe ek daaraan raak aan- en af gegaan, wat moontlik deur 'n los draadjie veroorsaak is. Dit is intussen herstel.
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jakkals-straat 85, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang