Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie Guest Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Phillip V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker! Baie goeie diens, baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ons maak gereeld van Loerie Guest Lodge gebruik wanneer ons besigheid in George het. Altyd behulpsaam, altyd vriendelik. Altyd skoon en altyd netjies. Ontbyt is heerlik. Loerie Guest Lodge is ons huis - weg van ons huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Fantasties. Sal Loerie Guest Lodge ten volle aanbeveel. Sal definitief volgende keer weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Was 1 van die lekkerste vakansies. Baie lekker gebly, baie lekker ontbyt. Ook 'n groot pluspunt vir my kinders wat dit baie geniet het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charniel V
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mei 2024

Goeie ligging gerieflik. Baie lekker gebly. Kamers en badkamer baie netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henk T
1 nag
5.0
Okt 2023

Wonderlike plek. Ek was al baie hier en sal weer en weer teruggaan. Goeie diens en mooi skoon plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Beslis ons "oornag" in George. Hierdie is ons tweede keer wat ons by Loerie inklok wanneer ons afsprake in George het. Gewoonlik is dit dokter/spesialis/ teaterafsprake. Dit is beslis ons huis van die huis af, voel veilig en gemaklik. Dis pragtig reg rondom ons, en daar is nie iets soos moeite nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gg D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Was baie sentraal en gesellig om daar tuis te kon gaan. Het die wegbreek terdeë geniet. Ontbyt was baie lekker. Sal Loerie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie gemaklik en stylvol. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene V
1 nag
5.0
Jan 2023

Gasvry en vriendelik. Baie vriendelike en gasvrye ontvangs. Netjies en gemaklike kamers wat 'n direkte uitsig het op swembad. Ontbyt uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 410
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 410
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davidson-weg 91, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkZjQwZTJkLWZmMGEtNDFkMC1iM2Y2LTk2MDlhOTlhYmY5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 410 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 91 Davidson Road Camphersdrift 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.954553435511 22.45738127612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang