Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie Guest Lodge

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davidson-weg 91, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 410 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Loerie Guest Lodge is sentraal geleë in George, die hartjie van die Tuinroete. Ons is 'n 3 ster-B&B waar vakansiegangers én sakereisigers welkom sal voel.

Ons luukse, gerieflike verblyf stel selfs die mees oordeelkundige reisiger tevrede en is 'n uitstekende basis vanwaar gaste plaaslike besienswaardighede kan verken, met selfs 'n ongelooflike uitsig op die Outeniekwaberge.

Loerie Guest Lodge is boonop die ideale plek om funksies te hou met sy moderne, volledig toegeruste konferensiegeriewe.

Ons trots lê in die gehalte van ons geriewe, die standaard van ons vriendelike diens en ons kompeterende B&B- en konferensietariewe wat goeie waarde vir geld bied.

Een van die sleutels tot ons sukses is ons personeel. Hulle is altyd vriendelik en bereid om te help en gaan uit hul pad uit om gaste tuis te laat voel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Sandra G
5.0
Excellent value for money. I have been staying at Loerie Lodge for the past 2 years. Home away from home. Stunning rooms, great facilit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Phillip V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker! Baie goeie diens, baie lekker gebly!
Des 2023
Kim G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons maak gereeld van Loerie Guest Lodge gebruik wanneer ons besigheid in George het. Altyd behulpsaam, altyd vriendelik. Altyd skoon en altyd netjies....
Sien meer
Okt 2023
Pieter L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Sal Loerie Guest Lodge ten volle aanbeveel. Sal definitief volgende keer weer daar kom bly.
Okt 2023
Henk T
5.0
Wonderlike plek. Ek was al baie hier en sal weer en weer teruggaan. Goeie diens en mooi skoon plek.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Davidson-weg 91, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Loerie Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 410
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 410
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davidson-weg 91, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkZjQwZTJkLWZmMGEtNDFkMC1iM2Y2LTk2MDlhOTlhYmY5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 410 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 91 Davidson Road Camphersdrift 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.954553435511 22.45738127612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang