Loerie Lodge Guest House
- Kapasiteit: 13 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sekelbosstraat 5, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Loerie Lodge Guest House bied B&B-verblyf in Phalaborwa en is naby die Phalaborwa Kruger Park, die Gateway Lughawe, winkelsentrums, grootwinkels, industriële en mynbedrywighede en die Krugerwildtuin se hoofhek.
Die gastehuis het verskeie kamers om in almal se behoeftes en smaak te voorsien. Geriewe in elke kamer sluit lugversorging of dakwaaiers, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met die DStv-hotelpakket en 'n haardroër in.
Die gastehuis skuil in 'n lowerryke subtropiese tuin met kronkelpaadjies, beskutte hoekies en rustige sitplekkies. Gaste kan by die swembad ontspan en daar is braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Sekelbosstraat 5, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Gaste dink Loerie Lodge Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Phalaborwa Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 13 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sekelbosstraat 5, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang