Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loerieweg 10, Port Alfred, Port Alfred, 6140, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 891 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Loerie Nest is 'n bekoorlike vakansiehuis wat aan die Wesbank van Port Alfred geleë is en met see-uitsigte spog. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer wat óf 'n bad en stort, of net 'n stort het.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea lei na 'n leefarea wat 'n TV met DStv en gemaklike sitplek het. Die glasdeure maak oop op 'n balkon met 'n see-uitsig.

Verder het gaste toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n braai-area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Rochelle V
5.0
Die heerlikste see-vakansie ooit! Pragtige, ruim huis met 'n asemrowende see-uitsig. Ons het regtig baie lekker gebly.
Jul 2024
Christiaan M A
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Sal Loeries Nest enige tyd aanbeveel.
Apr 2024
Jabulani S
Saam met vriende
5.0
I would definitely recommend booking the place, it's in a great location and safe. Enjoyed the stay and received great service and comm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Sam E
4.8
Spectacular ocean views, would love to come back in summer. Lovely and clean. Comfy beds. Please update photos as no braai, only Weber....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Derica K
Saam met vriende
4.8
Baie ruim huis met lieflike uitsig. Alles is perfek behalwe dat daar geen lampe is vir beurtkrag nie. Dek ook nie veilig vir klein kindertjies nie.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Melisa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Loerieweg 10, Port Alfred, Port Alfred, 6140, Oos-Kaap
  • Gaste dink Loerie Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 891
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 891
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loerieweg 10, Port Alfred, Port Alfred, 6140, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad69efae43fae304c612580c30bf6484170f255c04e7f2e22220d6282856c27bc475d23e0a3d8c9dd2f94f217385c2a3d915?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 891 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 10 Loerie Road Port Alfred 6140 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6061906 26.8919084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang