Loerie's Call Guesthouse
Beskrywing
Elk van die 3 luukse kamers is uniek versier. Hulle bied toegang tot die grondverdieping en het privaat balkonne met 'n uitsig oor die netjiese tuin. Die aandag aan detail is baie sigbaar in die ruim kamers met koningingrootte-beddens en moderne afwerkings. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n reënstort. Die kamers het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Buitelandse gaste wat via elektroniese oorplasing betaal is self vir die bankkostes verantwoordelik.
- Breekskade word van die gas of sy onderneming se rekening verhaal.
- 'n Maksimum 2 gaste per kamer toegelaat - geen ekstra beddens of bababeddens is beskikbaar nie.
- Kinders onder 16 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
- Tariewe mag verander sonder vooraf kennisgewing en reg van toegang voorbehou.
- Let asb. daarop dat rook in al die kamers verbode is.
- Aangewese rookareas is beskikbaar en boetes sal gehef word indien die rookbeleid verontagsaam word.
- Orange Restaurant op die perseel is van Maandag tot Saterdag vir middagete en aandete oop. Dis gesluit op Sondae.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die 2 solderkamers is pragtig ingerig en het 'n knus atmosfeer. Elke kamer is lig en lugtig en het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het hoë plafonne en glasdeure wat op die privaat balkon met 'n uitsig oor Nelspruit en op die berge in die verte oopmaak. Die kamers het elkeen lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Buitelandse gaste wat via elektroniese oorplasing betaal is self vir die bankkostes verantwoordelik.
- Breekskade word van die gas of sy onderneming se rekening verhaal.
- 'n Maksimum 2 gaste per kamer toegelaat - geen ekstra beddens of bababeddens is beskikbaar nie.
- Kinders onder 16 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
- Tariewe mag verander sonder vooraf kennisgewing en reg van toegang voorbehou.
- Let asb. daarop dat rook in al die kamers verbode is.
- Aangewese rookareas is beskikbaar en boetes sal gehef word indien die rookbeleid verontagsaam word.
- Orange Restaurant op die perseel is van Maandag tot Saterdag vir middagete en aandete oop. Dis gesluit op Sondae.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suites bied koloniale sjarme, gerief en elegansie. Elke suite is uniek versier met persoonlike aandag aan detail. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n groot bad, badseep en kristalle wat gaste sal laat ontspan. Sit agteroor in een van die sagte kamerjasse en geniet die uitsig oor die Laeveld vanaf die privaat balkon. Die kamers het elkeen lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad

Bad, Toilet

- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Preez-straat 2, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang