Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie's Call Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir Loerie's Call Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Vivienne N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne N

Still a 5 star stay!

Still a 5 star stay - the rooms are very well appointed and spotlessly clean. The professional and friendly staff were yet again outstanding in their service, this is our favourite guesthouse in Mbombela!

Callie H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie H

Baie goeie waarde vir geld.

Die Orange restaurant op die perseel is amazing! Goeie kos, goeie diens, vriendelik.

Babi E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Babi E

Lekker by restaurant en onder bome gekuier.

Lekker geslaap behalwe vir straat geraas en baie warm in die dakkamer vir die baie geld. Delux?

Nothnagel W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nothnagel W

Nie sweer nie. Uiters swak en definitief nie vyfster nie.

Vir vyfster verblyf is dit baie swak. Miskien driester. Die onderhoud op die eenheid waarin ons gebly het, is baie swak. Geen warm water die oggend toe ons wou stort nie. Ons het 'n tafel by ontvangs bespreek vir aandete by die restaurant. Toe ons daar kom, was ons naam nie op die lys nie. Hulle het toe maar 'n plan gemaak. Baie teleurgesteld. Die kos was goed.

Nosiphiwo M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosiphiwo M

Worthwhile.

Your services are at cutting edge and I appreciate your hospitality and consistency. This was a worthwhile experience and value for money. I'll definitely visit again.

Chris G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris G

The air conditioner was faulty and could not/would not be rectified.

The upstairs room access was tricky, not recommended for older folk. Tastefully and thoughtfully furnished, furniture was poorly finished, aimed at aesthetic appearance. The air conditioner repair was hampered by non availability of appropriate technical backup over the weekend, understandable.

Gideon D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon D

Aangenaam

Bespreek direk by die restaurant. Baie lekker kos. Goeie WiFi.

Mariehet P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariehet P

Baie lekker en rustige plek.

Baie vriendelike ontvangs en diens gehad. Die Orange Restaurant is regtig ’n vyfster-restaurant. Selfs die salondiens was baie vriendelik.

Marilda K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilda K

Heerlike oase in Mpumalanga!

Ons het heerlik by Loerie's Call gebly, die personeel was professioneel en behulpsaam. Ontbyt is vars en keurig voorberei. Ons het ook een aand by "Orange" geëet, die kos was lekker.

Jan T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan T

Netjiese, skoon verblyf.

Netjies, skoon verblyf, goeie diens en 'n lieflike restaurant op die perseel.

Louis B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B

Gemaklik.

Al wat ek graag in die kamer sal wou gehad het is 'n mikrogolfoond - ek het laat vergaderings gehad en was nie lus om in die restaurant te gaan eet nie, wou net gou iets warm maak om te eet. Verder baie gemaklik.

Peet V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet V

Heerlik.

Skoon, deftige kamers. Ten volle toegerus, met baie mooi ligging / uitsig vanuit kamers.

Janine H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine H

A spectacular guesthouse, great service and overall always lovely experience staying there!

A beautiful guesthouse with all the amenities that one would need! The staff are always so friendly and it is a pleasure staying there.

Lizette W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette W

Wow, wow, wow! Die beste wat ek ooit in 'n gastehuis ervaar het.

10 uit 10 is nie genoeg. Van ek by ontvangs ingestap het, die aandetebespreking by die restaurant op die perseel, die mooiste tuine en dekor in kamers, die nagsê-verrassing by my bedkassie tot die spesiale ontbyt die volgende oggend. Wow! Dit was 'n spesiale bederf vir my! Well done. As ek in daai omgewing is, sal ek definitief kilometers ekstra ry om daardie luuksheid weer te ervaar. Sal julle 'n 20 uit 10 gee.

Loerie's Call Guesthouse se terugvoer

Thank you Lizette, for your wonderful review. We are delighted that you enjoyed your stay with us and we definitely look forward to welcoming you back in the future. Kind regards, Jaclyn.

Loerie's Call Guesthouse
Johann S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Great restaurant.

Als goed, was lekker gewees, sal weer kuier.

Mariette V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette V

Het dit baie geniet omdat die diens van 'n hoë standaard was.

Absoluut die moeite werd, sal definitief weer kom! Die gerief van die "Orange Restaurant" op die perseel was uitstekend! Het baie lekker geëet en ontspan!

Louis B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Baie lekker gebly!

Sal beslis weer terugkom, heerlike ontbyt!

Le Roux V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Le Roux V

Uitstekend!

Beste besigheidstipe gastehuis waarin ek nog ooit in SA oornag het.

Jo V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo V

Ideale wegbreek.

Baie goeie diens by die gastehuis en selfs by restaurant. Kos van hoë gehalte, altyd 'n vriendelike gesig wat 'n mens bystaan om te help. Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand anders.

Bob M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bob M

Aangename verblyf.

Dit is net jammer dat ons net vir 1 aand gebly het. Ons het het baie geniet!

Rina V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Het sommer dadelik welkom en tuis gevoel

Die mense is ongelooflik vriendelik en gasvry. Dit het gevoel of ons hierdie mense al jare ken. Definitief waarde vir geld!

Thomas R - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas R

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Salome S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S

Besonder effektiewe ontvangs - die gasvrou het ons werklik beïndruk. Ontbyt was heerlik!

Die kamer was heerlik belug en vars. Die ontvangs was uiters professioneel. Ongelukkig is die verkeer maar raserig snags.

Vanaf R2 550
R2 550 R2 168
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 550
R2 550 R2 168
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Preez-straat 2, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljZjUyYmJkLTFlNDUtNGU4ZC1iNDQ2LTc1M2M4YjUyOWEyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 550 nouVanaf R2 168 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 2 Du Preez Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.477873673595 30.989548265934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang