Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie Singel House

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Lourens C
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Fantasies. Dis in 'n veilige area, die eienaar is baie vriendelik. Die huis is ruim en vreeslik netjies met alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lily M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Excellent and very comfortable. The stay was wonderful and perfect for a getaway with friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Lieflike verblyf met see uitsig. Lieflike ruim huis met meer as genoeg spasie vir 'n groot familie of 'n groep vriende. Dit het alles wat jy mag nodig kry gedurende jou vakansie. Mooi uitsig oor die see en riviermond. Dit is in 'n stil straat en baie veilig. Daar is 'n slim-TV en jy kan met jou eie WiFi en DStv-app in-log sonder om jou dekodeerder saam te bring. Ons het baie lekker gebly die langnaweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
Lang verblyf
5.0
Mrt 2022

Rustige plekkie met alles wat mens nodig het om lekker vakansie te hou. Huis is lekker ruim en genoeg slaapplek vir ongeveer 8 mense. Het ons verwagtinge oortref en ons sal graag weer wil terugkeer vir toekomstige vakansies by Loerie Singel House.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Beste ligging in Hartenbos. Die huis het 'n ongelooflike uitsig oor die see en Hartenbos se strandmeer. Dis 'n lieflike ruim huis wat genoeg kuier spasie het vir groot mense en groot kinders. Die kombuis het alles wat jy nodig het en baie meer as die meeste vakansiehuise (veral die skerp messe). Die huis is uit die pad van die ergste warboel in Hartenbos, maar naby genoeg dat jy vinnig by enige van die Hartenbosstrande kan uitkom. Die dubbelmotorhuis help baie om fietse en strandgoed veilig en uit die pad te hou. Daar is wel nie 'n groot buitestoep nie, maar wel genoeg kuierareas binne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
Kort verblyf
4.6
Des 2022

Heerlike familiekuier! Ons is 'n gesin met tieners wat saam met die familie Kersfees op Hartenbos deurgebring het. Die huis is heerlik ruim en gerieflik met als wat nodig is. Die uitsig is pragtig en die huis is koel selfs op warm dae. Die area is lekker stil en tog naby genoeg om strand toe te stap vir die meer energieke of fikse spanlede! Die huis het ook 'n gasstoof vir loadshedding. Die braaiplek is al area wat bietjie aandag kort en meer gerieflik en gesellig ingerig kan word. 'n Dekodeerder met Smartcard sal ook gaaf wees. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Die tarief is baie redelik vir als wat 'n mens kry. Ons beveel die huis met graagte aan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrick K
Kort verblyf
4.0
Des 2022

Dit was heel goed. Die huis is skoon en netjies, en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rina V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2020

Lieflike huis en kan stap na winkels of strand toe. Gasvryheid puik. Sal definitief weer van die huis gebruik maak as ons groot groep is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R4 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Loeriesingel 1, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b6d9dd5f00188f00190c5536c93fd809ed5204779132007a4ca6db8b883c5381aa634600ff61894762b8d24438549b7d372?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag, vir 8 mense 8 5 1 5 1 Loerie Crescent Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.118698469636 22.114175766323

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang