Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loeriebos Bed and Breakfast

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Martin C
1 nag
5.0
Mrt 2023

Uitskende ligging en diens. Omgewing is pragtig, gasheer en -vrou baie vriendelik en behulpsaam. Goeie nagrus geniet en uitstekende ontbyt gehad. Sanet en Jannie is goeie mense en kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Loeriebos Bed and Breakfast
Baie dankie Martin. Ons hoop ons sien jou weer eendag.

Margie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

We had the most awesome stay! Photos does not do Loeriebos justice. A must see in person!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette R
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

'n Heerlike rustyd in die mooiste natuurskoon en die beste gasvryheid wat ek nog ooit beleef het. Loeriebos is sentraal geleë, die huis en tuine pragtig. Jannie en Sanet is die beste gasheer en gasvrou - teen die tyd dat ek vertrek het, was hulle meer soos dierbare vriende. Heerlike ontbyte voorgesit, die kamer is pragtig en die vreedsaamheid van die omgewing, verseker dat jy met kalmte van gees en nuwe moed huis toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Loeriebos Bed and Breakfast
Aaa, baie, baie dankie. Dit help om oulike gaste te hê.

Marius S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2021

Ek word altyd harlik verwelkom! Sanet en Jannie Venter is wonderlik as gasvrou en gasheer. Die natuurskoon en orgidees is voedsel vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Loeriebos Bed and Breakfast
Ag, baie, baie dankie vir die mooi woorde. Dit is altyd heerlik om jou te huisves. Groete. Sanet

Dr Rainhard V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2019

Goed. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Loeriebos Bed and Breakfast
Ag baie dankie julle slim manne.

Janet W
Kort verblyf
5.0
Mei 2019

A piece of paradise. A most beautiful place set in a tropical forest. Birdsong is offset by the tinkling of the stream below. Hosts Jannie and Sanet are most welcoming. I can’t wait to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Loeriebos Bed and Breakfast
We are all missing you and can't wait to see you again. Thank you Sanet.

Rita G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2018

Awesome owners - great hospitality. Highly recommend. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Loeriebos Bed and Breakfast
Thank you very much, always welcome.

Deon B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2018

Eienaars het my baie welkom laat voel. Die eienaars is die perfekte B&B eienaars. Hulle maak self seker dat alles glad verloop en stel regtig in elke besoeker belang. Die ligging is baie sentraal, maar tog heerlik weg van die geraas en is omring deur die mooiste natuurlike plantegroei. Ek sal definitief weer van hulle gasvryheid gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Des 2018

Beste ooit. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Loeriebos Bed and Breakfast
Baie dankie, Johan.

Irma M
1 nag
4.4
Mei 2018

Die hartlikheid van ons ontvangs was uitsonderlik. Die ligging en tuin is onbeskryflik mooi. Ons is so hartlik ontvang dat dit gevoel het asof ons van goeie vriende afskeid neem na net een nag se verblyf.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kathleen Place 5, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhMjI0NmE1LTE1YjEtNGM0Yy04YzRmLTFhNWQ0NjFmYTUxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 5 Kathleen Place Westville 3629 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.824785 30.931225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang