Loeriebos Bed and Breakfast
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Martin C - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitskende ligging en diens.
Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie Martin. Ons hoop ons sien jou weer eendag.
Margie V - Des 2022
Algehele gradering
We had the most awesome stay!
Sanette R - Feb 2022
Algehele gradering
'n Heerlike rustyd in die mooiste natuurskoon en die beste gasvryheid wat ek nog ooit beleef het.
Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer
Aaa, baie, baie dankie. Dit help om oulike gaste te hê.
Marius S - Mrt 2021
Algehele gradering
Ek word altyd harlik verwelkom!
Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer
Ag, baie, baie dankie vir die mooi woorde. Dit is altyd heerlik om jou te huisves.
Groete.
Sanet
Dr Rainhard V - Okt 2019
Algehele gradering
Goed.
Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer
Ag baie dankie julle slim manne.
Janet W - Mei 2019
Algehele gradering
A piece of paradise.
Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer
We are all missing you and can't wait to see you again.
Thank you
Sanet.
Rita G - Jun 2018
Algehele gradering
Awesome owners - great hospitality. Highly recommend.
Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you very much, always welcome.
Deon B - Mei 2018
Algehele gradering
Eienaars het my baie welkom laat voel.
Johan K - Des 2018
Algehele gradering
Beste ooit.
Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie, Johan.
Irma M - Mei 2018
Algehele gradering
Die hartlikheid van ons ontvangs was uitsonderlik.
Theo D - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekende keuse vir verblyf in Durban!
Elthia G - Jun 2017
Algehele gradering
Rustig en baie vriendelike gasheer en vrou.
Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie. Dit was `n voorreg om jul te akkommodeer.
Juanine H - Aug 2016
Algehele gradering
My stay was absolutely awesome!
Dorothy Z - Aug 2016
Algehele gradering
Great location, great host, beautifully in Mother Nature.
Linda F - Jul 2016
Algehele gradering
Lovely accommodation in a quiet neighbourhood, with fantastic hosts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike verblyf in 'n stil buurt met fantastiese gashere.
Die verblyf is in 'n mooi plek, baie rustig en stil. Die gashere was fantasties, baie vriendelik en verwelkomend. Die kamer was gemaklik, netjies en skoon. Ek sal definitief weer daar bly en dit aan almal aanbeveel. Die ontbyt was great, pragtig voorberei en voorgesit, met meer as genoeg om te eet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you very much.
Sonja R - Jun 2016
Algehele gradering
Puik diens en pragtige verblyf!
Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Mike R - Feb 2016
Algehele gradering
Pragtige ligging met vriendelike gashere.
Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie en sterkte met al julle dinge. Ek hoop ons sien jul weer.
Groete.
Annett W - Feb 2016
Algehele gradering
Ons is baie goed ontvang.
Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer
Goeie dag Anette,
Baie dankie vir die terugvoer, ek hoop julle kom weer kuier.
Goete,
Sanet
Tanja K - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was wonderlik. 'n Tuiste weg van die huis. Eienaars loop regtig die ekstra myl.
Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer
Baie, baie dankie. Jy is altyd welkom.
Susan C - Feb 2016
Algehele gradering
Die mooiste plek, jy kan skaars glo jy is in 'n stad!
Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ek hoop julle kom volgende keer 'n bietjie langer kuier.
Susan H - Jan 2016
Algehele gradering
Wonderful setting.
Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you very much, we appreciate the feedback.
Shirley G - Nov 2015
Algehele gradering
Clean, spacious with good hosts and lovely surrounds.
Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you very much. If I could review my guests, these two will be highly recommended.
Thank you.
Pieter V - Aug 2015
Algehele gradering
Baie mooi, rustig en veilig.
Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer
Baie, baie dankie.
Dit was heerlik om julle te kon huisves en ek hoop julle kom gou weer SA toe.
Groete.
Carien F - Aug 2015
Algehele gradering
Vriendelik en hartlike eienaars.
Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer
Hi Carien Fourie,
Dit was heerlik om julle te huisves.
Ek hoop julle kom weer gou.
Lekker bly.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kathleen Place 5, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang