Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loeriebos Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kathleen Place 5, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Loeriebos Bed and Breakfast is in Westville, 'n woonbuurt in Durban, sowat 20 km vanaf die Durbanse sakekern geleë. Gewilde besienswaardighede in hierdie area sluit Palmiet Natuurreservaat en die Westelike Binnelandse Roete in. Perfek geskik vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Verblyf beskik oor 4 gerieflike kamers wat geskik is om tot 10 gaste te akkommodeer. Elke kamer beskik oor 'n enkelbed of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Ander geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Die vierde eenheid is 'n selfsorg-eenheid wat toegerus is met 'n kombuisie, yskassie, mikrogolfoond en 'n stoof.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook 'n heerlike ontbyt geniet wat in óf die eetkamer óf buite op die dekarea bedien word.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk en begeleide staptogte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kathleen Place 5, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Loeriebos Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kathleen Place 5, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhMjI0NmE1LTE1YjEtNGM0Yy04YzRmLTFhNWQ0NjFmYTUxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 1 mens 24 5 1 5 5 Kathleen Place Westville 3629 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.824785 30.931225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang