LoerieRoepEstate
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marco Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 107
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Tarn H - Aug 2024
Algehele gradering
Lovely location.
Karien B - Aug 2024
Algehele gradering
Amazing.
Conrad V - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflike natuurskoon, rustig en onspannend.
Madri R - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike rusplek met mooi uitsig.
Maria C - Aug 2024
Algehele gradering
Sal verkies om in die dorp tuis te gaan.
Lees meerYulanda S - Mei 2023
Algehele gradering
Mooiste tuine, top diens en gasvryheid!
LoerieRoepEstate se terugvoer
Hi Yulanda & Johan,
Ek is bly as familie so lekker kan saamkuier. Ek hoop dit gebeur meer gereeld sodat ons julle meer gereeld sal sien. Dankie vir jul spontane vriendelikheid, waardering en lekker geselsies. Dit is gaste soos julle wat dit vir my die moeite werd maak.
Pas vir Petro mooi op (soos julle altyd doen) en hoop jy het al kennis gemaak met Bosbok, Johan?
Sien uit na 'n volgende keer.
LoerieRoep liefde,
Lidia
Petro J - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het gemaklik gebly, maar die plekkie het bietjie werk nodig.
Lees meerLoerieRoepEstate se terugvoer
Hello Petro,
As we told you on the day of arrival: we are always here to help and if something is missing or not working please let us know. Usually, we supply drinking water to our guests. I´m very sorry that it was missing in your Unit, you could have asked us anytime and we would have brought you water immediately. Same with Netflix, we installed and signed in on every TV, there is also a sign in the unit saying if it's not working tell us and we can sign in again. So if you would have talked to us we could have improved your dissatisfaction directly.
I am very sorry about your hot water problem, as we said the gas geysers were installed yesterday so if you come again it will be all perfect. Same with the showerhead, we already replaced it.
Maybe we can take away your worries about safety, we have 2 gates to save us and the guests. We have a security camera showing us the gate if somebody leaves it open that we can close it again and to see if somebody coming in. So no foreigner can come in without us noticing it. We really take care that all of our guests experience a safe space here.
Luan L - Des 2022
Algehele gradering
'n Onvergeetlike ervaring. Pragtige ligging veral. Lidia het ons so tuis laat voel. Die boomhuis was so mooi en stylvol. Wens net ons het langer gebly. Maar sal vir seker weer gaan kuier. Beveel LoerieRoep sterk aan. Lidia het dit baie spesiaal gemaak.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Hi Luan,
Thank you so much for your precious review. I really appreciate that very much.
You really made my day as well because you were so appreciative of everything. Guests like you make what I just love what I do.
Hope you enjoyed the rest of your trip and who knows, might see you again in the future for longer. We just have so much to see and do and experience in and around our area.
But until then, be blessed and stay safe.
LoerieRoep hugs
Lidia
Karin B - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies, veilig, aangenaam, ontspannend.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Ag baie dankie, Karin en Kobus. Julle was 2 jaar terug ook hier (voor Covid ons in 2019 TOE gemaak het) en was dit nou vir my heerlik om weer ou "familie"raak te loop! So bly die kids speel weer krieket, ten minste word julle gedwing om weer by ons 'n draai te kom maak. Maak seker julle maak volgende keer 'n wegbreek naweek daarvan, want hierdie "Halo en Goodbye"- een nag slapies, werk nie rerig vir my nie! Julle ontspan skaars dan word dit weer opgepak.
Sterkte met die res van die jaar en baie blessings vir julle gesinnetjie.
Ilsa V - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was baie netjies, skoon en huislik. Pragtige ligging en vriendelike gasvrou. Sal dit definitief aanbeveel.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Hi Ilsa & Johan,
Ek het lanklaas so vinnig bevriend geraak met die oulikste gesinnetjie! Ilsa, jou sprankelende geaardheid is aansteeklik. Wens julle kon Nelspruit toe trek! Dit was vir my wonderlik om julle almal se talente te kon deel en selfs jul krisis tye te kon probeer indink.
LeRoux, die kindertjies hier het knaend gevra "When is our friend coming back?" Susan, ek wil graag jou naam eendag op kunswerke in gallerye sien pryk. Jy't ongelooflike sport en kuns talente! Hou my op hoogte.
Hoop om julle annerdag weer te kan verwelkom.
LoerieRoep Groete,
Lidia.
Liezl B - Nov 2021
Algehele gradering
Boomhuis
LoerieRoepEstate se terugvoer
Dit was nou heerlik om julle hier te kon verwelkom en nog beter; julle doen die tipiese boere-ding en braai, al reen dit katte en honde.
Ek is bly julle kon die omgewing geniet en wees dankbaar vir die reënweer, want nou dood ons van die bedompige hitte na die reën. Hoop Mosambiek was jul meer genadig.
Geseënde fees seisoen en sommer 'n wonderlike jaar vir 2022.
LoerieRoep Groete
Lidia
Natasja E - Feb 2020
Algehele gradering
Asemrowend!
LoerieRoepEstate se terugvoer
Dankie Natasja & Andre.....met die mooiste spul kinders.....dit was rerig heerlik om julle spontane klomp hier te kon he!
Net jammer die laaste 2 km is grondpad, maar julle stem saam: Eintlik maak die vallei met sy berge se uitsig dubbel en dwars op daarvoor, ne!
Hoop julle het die fietsry geniet!
Lidia
Caren B - Sep 2019
Algehele gradering
LoeriRoep stay-over for 2 nights.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Caren, thank you so much! It was so delightful to have you here. Easy guests, friendly and appreciative! it is people like you who make that I love what I do.
Be blessed!
Lidia
Elsabe T - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Elsabe baie dankie. Dit was net so heerlik om sulke vriendelike mense te kon verwelkom.
Ek glo julle het die werk in die wildtuin net so geniet. Sterkte en voorspoed.
LoerieRoep-groete
Lidia
Charmaine J - Mei 2019
Algehele gradering
Verblyf was lekker.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Goeiedag Charmaine,
Dit was so goed om julle hier te kon ontvang, net jammer jy moes vroeer terug keer vir dringende werk.
Ek het jou gryse ou moeder baie bewonder vir haar wil om aan alles deel te neem en dankie vir die vleisie braai Ian het dit waardeer!
Tot volgende keer.
Mooi bly!
LoerieRoep Groete
Lidia
Andre J - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies, gemaklik en rustig in baie mooi omgewing. Sal vir seker aanbeveel en self teruggaan.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Dankie Andre en Johan vir jul vriendelike gesiggies en mooi opmerkings, waardeer baie
Hoop om julle volgende jaar weer te sien en sterkte met die oefen vir die bergfiets ryery.
Ek het altyd 'n sagte plekkie vir fietsryers.
Geniet dit.
Lidia
Rina M - Sep 2019
Algehele gradering
Uitsonderlik.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Ai Rina, hoe dit kon gebeur dat ek jou opmerking nie gesien het nie, verstaan ek glad nie!?
Toevallig gaan ek gou sommer deur 'n paar boodskappies en sien ek het jou nooit ge-antwoord nie!
Jammer man. Ek wou nog graag hoor hoe dit met moeder gegaan het na haar opersie in Desember?
Dis a amper weer Desember. Hoop sy is weer goed aan die gang.
Weer tyd dat julle bietjie moet wegbreek en kom kuier, is dit nie?
Baie sterkte en blessings!
Sarita F - Jul 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en gasvry.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Hi Sarita & Antonio,
It was great seeing the kids playing here at the Jungle Gym with their father, kicking ball, while you did the very difficult Jock tour with your bike....and you did very well! I really admire you!
Hope to see you again with your next challange!
LoerieRoep Hugs
Lidia
Renate P - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was so ongelooflik lekker! Ons het dit baie geniet!
LoerieRoepEstate se terugvoer
Renate, as jy maar weet hoe ek julle tipe mensies geniet het.
Spontaan, vriendeik, waarderend en gemaklik.
Herinner Sonja om eendag haar pienkvoet te kom wys! Wees geseën!
Lidia
Magda V - Apr 2019
Algehele gradering
Asemrowend mooi, awesome plekkie vir 'n vinnige wegbreek.
Lees meerLoerieRoepEstate se terugvoer
Dankie Magda. Dit is heerlik om sulke waarderende mensies te kan ontvang!
Sien uit na die definitiewe weer kom kuier! Hopelik dan vir langer.
LoerieRoep Groete
Lidia
Wilma H - Sep 2019
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangename verblyf.
Pragtig versier, met kunstige maskers wat deur Lidia self gemaak is, baie gemaklike bed. Pragtige tuin om rond te loop met 'n pragtige uitsig oor die vallei. Twee sitareas, een met 'n braai. WiFi werk goed, gemaklike rusbank.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Dankie vir jul verblyf, Wilma en Hans!
LoerieRoep Groete
Lidia
Yolandi B - Mrt 2019
Algehele gradering
Dankie, Lidia, ons het heerlik gebly.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Dankie baie Douw,
Lidia
Michelle V - Nov 2018
Algehele gradering
Net die beste!
LoerieRoepEstate se terugvoer
Michelle,
Baie dankie vir jou resensie dit word waardeer!
Dit was net een groot plesier met julle hele groepie hier. Ek vind alle hardlopers het eenvoudig net hierdie spesiale eienskappe wat julle laat uitstaan. Andries is die beste pa, speel met almal se kinders en sluit sommer Carlos in daarby! Nou maar toe, sien julle in 2019. Lekker oefen!
Lidia
Malinda N - Okt 2018
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Hi Malinda, Dit word baie waardeer. Julle was skaars hier toe gaan julle weer. Hoop ons sien julle anderdag as julle weer moet kom inkopies doen, Baie dankie vir die positiewe insette en raad. Nuwe tafeltjie is op sy plek.
Lidia
Leani S - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik!
LoerieRoepEstate se terugvoer
Hi Leani & Kobus met die oulike kinders, dit was so goed om julle hier te kon laat kuie.Al het ons julle amper nooit gesien nie (met die dat Phillip tennis gespeel het) Mag dit volgende keer lekker warm sonskyn wees sodat daar meer dikwels geswem kan word.
Baie dankie vir jou opmerkings, dit maak dit wat ons doen, die moeite werd.
Baie voorspoed en ons hoop net die beste vir julle.
Lidia
Reinette E - Jul 2018
Algehele gradering
Awesome, fantasties.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Beste Reinette,
Julle was die rustigheid self en jul 3 kinders is baie dierbaar; gaste wat enige iemand sal waardeer!
Hoop julle het INNIBOS geniet, ons sien uit na jul volgende kuiertjie!
Seëngroete,
Lidia
C Coetzer C - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderful stay, friendly and helpful, will definitely stay there again.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Baie dankie Spokie. Chocci was skoon verwese na julle hier weg is. Lekker bederf.
Be blessed tot ons julle dalk weer sien.
Lidia
Dirk B - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Ai Riaana en Johan dit was heerlik om jul gesiggies en spontane lag weer te kon beleef, al was dit net vr een aand op pad wildtuin toe en die wildtuin amper in die eenheid beleef het met 'n sonbesie wat sy geskree moes prysgee nadat Johan hom uit die lewe met 'n gejil en gegil uitgehelp het. Die twee prokureurs wat toe afgehak het vandat ek hul laaste gesien het. Hoop julle het die wildtuin geniet en sien uit daarna om julle volgende keer in my boomhuis te kan ontvang.
Lidia
Johannes E - Jan 2018
Algehele gradering
Sterk aanbeveel!
Sibongile L - Des 2018
Algehele gradering
We had a nice stay. Everything was fantastic.
Christiaan B - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige plek, met baie vriendelike bestuur. Sal vir enige iemand aanbeveel.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Ai man, dit was nou heerlik om julle 2 vriendelike mensies hier te kon ontvang. Dit is net so jammer julle kon nie gebruik maak van die gratis nag op 'n lang naweek nie. Dan sou dit soveel meer waarde vir geld gewees het.
Volgende keer moet ons seker maak julle kry 'n goeie kansie om spesiaal te voel, in ons nuwe boomhuisie.
Baie seënwense, Lidia.
Marietta S - Jan 2018
Algehele gradering
Keurige rusplek wat bekoor.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Beste Marietta,
Ek waardeer jou resensie! Dis net jammer dat ons 'n storm gehad het wat ons stukke grondpad effe minder 'low flying' gemaak het. Gelukkig nie te erg. Ek se altyd: Die pragtige uitsig maak op vir die kort 2 km grondpad al dan nie.
Hoop om julle weer te siene te kry as jy vir jou seun kom kuier, dit sal heerlik wees!
Groete,
Lidia
Werner R - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Dankie Werner vir jou moeite om 'n resensie te los die word waardeer.
Ons werk hard vir goeie verwysings, kontak on asseblief met voorstelle vir verbetering rakende diesekuriteit en area. Ons uitsig met groot, pragtige tuin, maak op vir die kort stukkie van 2 km grondpad. Ons het dubbele veiligheidshekke, beste elektriese omheining, en Carlos wat die area patroleer na-ure?
LoerieRoep groete vir Karin en geluk met verlowing!
Lidia
Mejean D - Des 2018
Algehele gradering
Asemrowende atmosfeer, pragtige plek, Lydia is wonderlik.
Chris B - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker, rustigtige plaasomgewing.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Dankie Chris & Ralie, Dit was goed om julle hier te kon ontvang. Ons nuwe Eenheid 4 was 'n spesiale aanbod om julle net nog meer te kon bederf. Hoop julle volgende werks-toer gaan weer 'n draai in die Laeveld wees. Lidia
Danie F - Aug 2018
Algehele gradering
Oulike plekkie met mooi uitsig oor Mbombela-distrik.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Hi Danie,
Ai man, jy moet maar weer kom as julle nie met al jul kampgereedskap/vrieskaste op pad is wildtuin toe nie, dan gaan daar verseker meer spasie wees!
Ook het ek nie verwag dat daar 'n ekstra kind saam sou kom nie. Ek sou dink dit was dan juis waarde vir geld.
Hoop ons sien jou weer vir 'n koffietjie as jy jou goedjies, wat agter gebly het, kom haal!
Lidia
Hugh V - Nov 2017
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met asemrowende tuin en uitsig.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Goeiedag Hugh en Bebe,
Dit was heerlik om sulke opregte boere mense soos julle te kon ontvang! Ek hoop jy verkoop sommer nog baie huise, Bebe, mens weet nooit. Wees geseën and baie dankie vir jul resensie. Ons waardeer dit en hoop om julle weer te kan verwelkom.
Lidia
Rian E - Nov 2017
Algehele gradering
Absolute wonderlike ervaring!
LoerieRoepEstate se terugvoer
Beste Rian en Barbara,
Dit was heerlik om julle hier te hê, ek mis julle klaar! Dit was pure "vakansietjie" vir my hier met julle "Bid or Buy" gedagtes en ondervindinge, wat my skoon opgewonde gehad het! Wees baie geseënd daarmee.
LoerieRoep Groete,
Lidia
Adrina M - Okt 2017
Algehele gradering
Hier slaap jy baie lekker, want dis pragtig en rustig en die gasvrou is wonderlik!
LoerieRoepEstate se terugvoer
Ag dankie, Adrina dit was vir my heerlik om vir jou, Sander en Sus Elmien hier te kon he.
Wens so julle kon nog bietjie langer gebly het.
Maar volgende kuiertjie vanaf Kanada hoop ek om julle weer raak te loop.
Baie seen.
Lidia
Marilize J - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was rustig en heerlik, sal volgende keer ons twee klein kindertjies saambring vir 'n langnaweek. Mooi tuin en speelplek vir kinders.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Thank you, Marilize and Martin
You were wonderful guests even in this extreme heat we experienced in Nelspruit this weekend!
Hope to see you again next time when you visit.
Be blessed
Lidia
Liesl V - Aug 2017
Algehele gradering
Can't wait to go back.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Thank you so much, Liezl! I appreciate the effort of writing a beautiful review. I am blessed! It really is easy to do what I do when I can welcome beautiful people like you!
This time your stay was short but I do hope I can spoil you even more on your next visit and entice you to relax more in the garden!
Be blessed!
Lidia
Christa P - Aug 2017
Algehele gradering
Goed geleë, gerieflik toegerus, rustig en uitmuntende diens.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Ai Christa, ek waardeer jou opmerking baie. Skoon jaloers op die pragtige vriendskap wat jy en Susan al die jare het. Ek weet sommer dat ek in die toekoms weer julle sal raakloop.
Be blessed,
Lidia
Lerina P - Mei 2017
Algehele gradering
Gerieflike eenhede in 'n pragtige rustige omgewing.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Beste Lerina,
Dit was nou rerig 'n voorreg om sulke wonderlike mense soos julle te kon ontvang. Heerlik gesels ten spyte van die koue en reën. Julle het dit baie spesiaal gemaak. Oulike en hegte familie! Annerdag kom julle vir langer sodat julle die hele Laeveld kan gaan ondervind!
Be Blessed,
Lidia
Erika G - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerLoerieRoepEstate se terugvoer
Dankie Erika, dat jy jou kinders bederf het met 'n wittebrood verblyf by LoerieRoep!
Baie dankie, Manie & Marlene, julle is die oulikste mense en ek glo julle gaan 'n wonderlike huwelik he! Baie liefde en voorspoed en dankie vir die mooiste kommentaar!
Lidia
Chrisna S - Jan 2017
Algehele gradering
Sprokiesmooi.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Thank you, Adam, Trend and Armando! I appreciate that you took so many pictures of LoerieRoep! It makes me feel that it is worth while what I am doing!
Hope to see you again with your next bicycle race. You did well!
Lidia
Hylton L - Nov 2017
Algehele gradering
Value for money family long weekend away.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Familienaweek wat waarde vir geld bied.
Dit was 'n groot plesier om LoerieRoep te besoek. Lydia was 'n wonderlike gasvrou wat ons tuis laat voel het, eerder as dat ons 'n onpersoonlike ervaring gehad het. Ons sal beslis weer hier bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Dankie Hylton vir jou keuse om jou mense met LoerieRoep te verras. Dankie vir jou moeite met 'n goeie resensie. So gehoop die pragtige tuin en uitsig gaan opmaak vir die kort stukkie grondpad. Soos ek gese het: Dit voel vir my of 'n stukkie van my saam met julle hier weg is. Wees geseënd en geniet jul pragkind. Lidia
Kareleen N - Jun 2017
Algehele gradering
Fantastiese wegbreekplekkie.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Beste Kareleen,
Dit was so heerlik om jou en Renier hier te kon verwelkom! Voel soos ou vriende wat sommer net kon inval en kuier! Volgende keer doen ek die toergids-ding met julle sodat julle op NIKS mag uitmis nie! Hoop jy voel stukke beter na jou siekerigheid.
Be Blessed!
Lidia
Rouxna H - Jun 2017
Algehele gradering
Stunning ligging
LoerieRoepEstate se terugvoer
Dankie julle, eintlik het ek jul geselsies baie geniet!
Aden is besig maar is baie, baie dierbaar en het diep in my hart gekruip. Heerlik met jou gekuier, Doelene!
Rouxna, ek het gehoop jy sou die R177/persoon/nag as "waarde vir geld" beskou..... na die per ongeluk verkeerde eenheid waarin julle beland het en afslag wat ek jou daarvoor gegee het?
Dienstre soos Wi-Fi, internet en vol pakket Multi Choice DStv is GRATIS....... wat 'n verdere toevoeging van waarde is?
Skuus man, maar ons het selfsorg eenhede (ons maak nie kos nie) en die diens wat ons wel verskaf is ons gratis daaglikse kamer skoonmaakdienste. Ons ander dienste soos wasgoedwas en stryk, karwas, aankope van kos voorraad, en, en is wel beskikbaar indien julle dit nodig sou he en daarvoor sou vra.
Volgende keer moet jy groot asb vir ons voorstelle gee waarop ons kan verbeter. Sien uit daarna!
Lida
Elsje B - Apr 2017
Algehele gradering
Oornag op pad terug van Krugerwildtuin vakansie.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Ag dankie, Elsje vir jou opmerking. Ek waardeer dit.
Sekuriteit, ons het nie 'n hekwag nie omdat ons klein unieke tuiste dit nie regverdig nie, maar daar is mos ekstra kwaliteit elektriese omheining reg rondom, eksta strale wat ekstra alarms sou laat afgaan en boonop ou groote Carlos wat ek twyfel of iemand dit sal waag. Wat wil 'n mens nou meer hê.
Area, ek weet die grondpad is dalk vir jou sleepwaentjie 'n geraas, maar gelukkig is dit net 2.5 km en boonop die moeite werd as jy hier bo kom om hierdie pragtige uitsig kan waardeer.
Dit is goed om te weet julle beveel jul familie en vriende ook aan. Dankie.
LoerieRoep groete
Lidia
Marietjie B - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en gasvryheid uit die boonste rakke.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Goeiedag Marietjie,
Dankie waardeer jou terugvoer! Ek kan sommer sien jy gaan dit baie geniet in Nelspruit. Jammer Wynand se meisie kon toe nie die keer saamkom nie: Nog 'n rede waarom julle weer moet kom en ons haar dan nie sal laat betaal vir verblyf nie!
Pas jou gesin mooi op in Engeland! Dit was goed om julle hier te kon ontvang!
Baie seën vir julle almal!
Lidia
Arina W - Sep 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Marielle en Johan
Dankie dat julle belowe het dat julle, jul familie en vriende van LoerieRoep gaan vertel. Dit beteken dan dat julle einlik 'n baie heerlike naweek hier geniet het en met sekerheid ons kan aanbeveel. Al het die weer nie saamgespeel vir swem nie, kon jy jou kinders skaars uit die swembad hou, selfs ek het dit geniet om te sien hoe hulle dit geniet. Ek hoop julle kan volgende keer wel wildtuin toe ook gaan, as die karre net nie in so 'n lang tou gestaan het nie.
Tot volgende keer dan. Mooi bly, Lidia.
Rita D - Okt 2017
Algehele gradering
Gasvrye eienares met pragtige plek en tuin.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Dankie Rita en Ekardt,
Die kuier was kort, maar dit was darem seker 'n snoesige inlê naweek met die heerlike baie reen! Julle kon seker nou nie veel doen wat julle sou wou nie, maar ek het gehoop die gratis nag sou vir julle baie waarde vir geld wees. Tot volgende keer as die son weer skyn.
Mooi loop
Lidia
Claire R - Okt 2016
Algehele gradering
A truly beautiful setting, charming hostess, units so well fitted out with lovely decor - will go back again and again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Pragtige omgewing, bekoorlike ontvangsdame, eenhede is so goed toegerus met lieflike dekor - sal weer en weer terug gaan.
Wanneer jy foto's van 'n plek vergelyk met hoe dit regtig lyk, is dit dikwels nie dieselfde nie. Die werklikheid van hierdie stukkie paradys is soveel mooier as wat die foto's weerspieël. Lidia is 'n bekoorlike ontvangsdame wat seker maak dat haar kliënte altyd gelukkig is, die omgewing is pragtig, die eenhede is 5-ster. Ek sal LoerieRoep aan enige iemand aanbeveel wat na Nelspruit gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Hi Claire, Paul & Jaden......thank you so much for your chats, honest appreciation and interesting stories! It was so easy to be there for you. Best wishes and hope to see you again when you come to visit Jaden in future. Be Blessed.
Lidia
Dianay G - Sep 2016
Algehele gradering
Fantastiese uitsig!
LoerieRoepEstate se terugvoer
Diavante & Dan,
Julle was baie spesiaal, selfs al was jul siek het julle gesprankel met lewe!
Volgende keer sal ons vir Dan sy koffie sommer in die kar aandra!
Dis jammer julle moes huistoe gaan weens jul siekte.
Baie blessings vorentoe!
Lidia
Eunice V - Sep 2016
Algehele gradering
Baie gasvry en behulpsaam met alles.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Eunice en Hillton, dit was 'n voorreg om met mense soos julle 'n ongewone gesprek tot laataand te kon hê!
Julle is 'n inspirasie vir baie en julle het die oulikste kinders.
Hoop om eendag ons gesprek voort te sit!
Baie Blessings!
Lidia
Marlene K - Sep 2016
Algehele gradering
Fantastiese ondervinding en eienaar.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Dankie baie, Marlene! Dit was 'n voorreg om sulke gemaklike gaste, met die oulikste drukkie kinders, te kon ontvang!
Baie blessings vir julle!
Lidia
Petro G - Jul 2016
Algehele gradering
Pragtig met wonderlike diens.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Baie dankie, Petro! Jy verstaan nie hoe waardeer ek jou opmerking nie. Baie!
Hoop ons sien julle weer volgende jaar met ons Innibos fees!
Lidia
Mpho S - Jun 2016
Algehele gradering
A wonderful weekend away.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Thank you so much Andries & Mpho,
It was really great having you just resting here, it was an honor having you here as we always mention that it is quiet, safe and peaceful here! You really added meaning to the word rest!
Regards
Lidia
Dirk B - Apr 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Johan H - Jul 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Dankie Johan! Ja....dit het jou seker bietjie duurder uitgewerk aangesien jou vrou toe nou nie kon saamkom nie. Maar volgende keer maak ons op daarvoor, want ons het nou uitgemis om haar te kon ontmoet! Lidia
Deon C - Jul 2016
Algehele gradering
Baie netjies en waarde vir geld.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Dankie Deon, ek waardeer jou opmerking!
Al ken die paaie departement my al op die naam. Ons sal onse regering seker sterker moet aanspreek om my grondpad meer gereeld te moet kom skraap! Dankie tog dit is net bietjie meer as 2 km grondpad en nie te ver nie :)
Lidia
Lourens J - Jun 2016
Algehele gradering
Rustig in 'n wonderlike omgewing met hulp van die baie vriendelike en behulpsame Lidia.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Dankie Lourens, ek waardeer jou opmerking! Gelukkig het die paaie departement belowe hulle skraap weer in Julie!
Ek hoop julle het toe julle kuiertjie in die Wildtuin baie geniet!
Lidia
Gugu T - Apr 2016
Algehele gradering
I had a great stay!
Mervin B - Sep 2016
Algehele gradering
Great!
LoerieRoepEstate se terugvoer
Dankie Mervin, ek waardeer jou!
Ek's is bly jy het herhaaldelik belowe dat jy binnekort weer terug is, juis omdat LoerieRoep hierdie rustige plaas effek skep.
As jy weer kom, help my kyk wat ek nog kan bysit ter wille van sekuriteit aangesien ek reeds elektriese omheining reg rondom het, ekstra alarm sisteem en ou Carlos wat jou vriend geword het!
Ek sien uit daarna en die keer sorg jou vriend dat hy saam kom braai!
Althea G - Jan 2016
Algehele gradering
Rustig, gerieflik en asemrowende uitsig!
Sonja M - Mei 2016
Algehele gradering
Geen privaatheid.
LoerieRoepEstate se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer die terugvoering. Ons beaam ons daarby om egter te verseker dat ons gaste altyd 'n gemaklike verblyf beleef.
Deon V - Des 2015
Algehele gradering
Dit was netjies en skoon met 'n pragtige uitsig.
Alta L - Des 2015
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring!
Hannelie K - Nov 2015
Algehele gradering
'n Ware juweel van die Laeveld - die plek én veral die gasvrou!
LoerieRoepEstate se terugvoer
Dankie Hannelie en Leo,
Ek het julle baie geniet hier by LoerieRoep.
Hoop ons kan nog baie hout vir julle aandra om die vuurtjie aan die gang te hou tot volgende keer!
Julle was awesome gaste.
Magda S - Nov 2015
Algehele gradering
Rustig en pragtige uitsig.
Marika R - Sep 2015
Algehele gradering
Fantasties - die rustigheid self.
Lees meerRiana V - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was goed genoeg vir oornagverblyf.
Janie V - Aug 2015
Algehele gradering
Aangename, uiters gasvrye en vriendelike ontvangs.
Susan V - Jul 2015
Algehele gradering
Baie mooi plek en goed geleë
Johan V - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelike gasvryheid.
Harry M - Jun 2015
Algehele gradering
Anytime recommended!
Ilze S - Jun 2015
Algehele gradering
Wonderlike diens en gasvryheid.
Kotie P - Mei 2015
Algehele gradering
Loerie Roep het ons grootste verwagting oortref!
Corne E - Mei 2015
Algehele gradering
Sien sterre!
Wynand E - Mrt 2015
Algehele gradering
Fantasties, vriendelik en die rustig.
Lizelle H - Feb 2015
Algehele gradering
Was aangenaam en LoerieRoep se personeel is baie vriendelik.
Michelle B - Sep 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Stiaan J - Des 2015
Algehele gradering
Dit was 'n lekker stil en rustige plekke met 'n baie mooi tuin.
Dirk P - Nov 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Mariana K - Jun 2015
Algehele gradering
'n Wonderlike paar dae daar deurgebring.
Malebana M - Mei 2015
Algehele gradering
We had a great stay at LoerieRoep and would stay there again.
Herman L - Des 2014
Algehele gradering
Baie netjiese plek met vriendelike mense.
Magdel P - Des 2014
Algehele gradering
Lekkerste lekker ooit!
Gerda F - Des 2014
Algehele gradering
Lekker vakansieverblyf.
Enrico T - Okt 2014
Algehele gradering
What a experience, Lidia you rock!
Jan D - Sep 2014
Algehele gradering
Ons is baie goed ontvang en die gasvrou het deurentyd navraag gedoen of ons tevrede is.
Hennie O - Aug 2014
Algehele gradering
Lekke!
Johannes V - Jul 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike mense, altyd bereid om te help en seker te maak alles is 100%!
Myrna N - Mei 2014
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid in baie oulike verblyf met ongelooflike pragtige tuin en uitsig.
Lees meerWessel V - Mei 2014
Algehele gradering
Mooi area; veilige, bekostigbare verblyf; gasvrye ontvangs.
Rika B - Apr 2014
Algehele gradering
Pragtig en rustig, naby genoeg om al die besienswaardighede te besoek.
Blackie S - Apr 2014
Algehele gradering
Baie geniet!
Clinton F - Jan 2014
Algehele gradering
Die beste wat ek al ooit ervaar het.
Anne B - Jan 2014
Algehele gradering
Baie lekker ond het dit geniet en Lidia is n ware gasvrou
Elaine O - Aug 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Amanda E - Jul 2014
Algehele gradering
Lekke!
Cornelia Elizabeth V - Sep 2014
Algehele gradering
Heerlik ontspannend en pitkos vir die siel!
Dries R - Sep 2014
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Ons was so tuis soos by ons eie huis.
George L - Jul 2014
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel!
Johan K - Sep 2014
Algehele gradering
Skoon en netjies en vriendelik.
Johnell P - Des 2013
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring by hierdie fantastiese gastehuis.
Ronel M - Des 2013
Algehele gradering
Baie aangename, vriendelike mense!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loerieroep Nr. 5, Op die R957, Sterkspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang