Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LoerieRoepEstate

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loerieroep Nr. 5, Op die R957, Sterkspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

LoerieRope bied selfsorgverblyf wat deur die eienaar bestuur word, net 5 km vanaf Mbombela (Nelspruit) wat deel van die Panoramaroete vorm. Die verblyf is in 'n groot, welige tuin met 'n uitsig oor die bergvallei, naby winkelsentrums en besienswaardighede geleë. Hiér kan gaste pragtige foto's neem, lekker braai, of in die plonspoel afkoel.

Verblyf word in 6 eenhede met slaapplek vir 2 tot 6 gaste gebied. Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, badkamergeriewe, plafonwaaiers, 'n TV met Netflix en gratis WiFi. Eenheid 3 en Eenheid 5 het albei lugversorging.

Gaste het ook toegang tot 'n groot grasperk en 'n plonspoel op die perseel. Diegene wat van bome en voëlkyk hou, sal 'n verskeidenheid spesies in die area kan sien. Die verblyf het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

LoerieRoep is naby dorpies soos die Kaapsehoop, Sabie, Graskop, Blyderivierspoort, Bourkes Luck-kolkgate, Hazyview, Witrivier, Barberton en die Krugerwildtuin geleë.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Tarn H
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely location. Lovely hosts, beautiful location and spacious accommodation! Our only issue was the curtains in the main bedroom; they...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Karien B
Gesin met tieners
5.0
Amazing. It was a wonderful experience for us, they were very helpful and the place is really a gem.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Conrad V
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike natuurskoon, rustig en onspannend. Indien gaste hou van pragtige plantegroei, voëlryke tuin en geen stadsgeraas, is hierdie die plek vir hull...
Sien meer
Jul 2023
Yulanda S
Saam met lewensmaat
4.8
Mooiste tuine, top diens en gasvryheid! Baie dankie Lidia vir jou hartlike en vriendelike ontvangs, en kort-kort inloer of als reg is. Ons het heerlik...
Sien meer
Mei 2023
Madri R
Saam met vriende
4.4
Heerlike rusplek met mooi uitsig. Loerieroep is 'n mooi gastehuis met 'n mooi uitsig. Die gashere is vriendelik en gaan uit hul pad om gaste welkom te...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marco Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 107

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Loerieroep Nr. 5, Op die R957, Sterkspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink LoerieRoepEstate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loerieroep Nr. 5, Op die R957, Sterkspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81643fd0c0a640adcaaddddcde0663023a4919acdea0b25a32063093bf2ff4e6754541d4f44de88df22f4af2dc4b64e23223?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 Loerieroep No.5 On the R957, Sterkspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.433106356659 30.902794897556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang