Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie's Rest Cabin

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Izelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Loerie's Rest Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gerrit C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit C

Mooiste uitsig!

Lekker kaggel en skoon vensters wat ons baie waardeer het. Jammer dat 1 badkamer buite is. Die advertensie is bietjie misleidend. Ons was 3 pare en het gedink daar is 3 badkamers, maar slegs 2 in die huis. Dit was 'n baie koue en reënerige week, so niemand kon uit en af met die trappe om die ander badkamer te gebruik nie.

Jonathan C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan C

Lekkerste en mooiste wegbreek in 'n lang tyd.

Een van die mooiste plekke waar ons nog gebly het, so tussen berge, bome en bosse. Ons kinders wil permanent daar bly. Ons was elke dag begroet deur die plaaslike Knysna Loerie, en op ons laaste dag deur 2. Werklik 'n belewenis. As jy van die stilte en kalmte van die natuur hou, is dit die plek vir jou.

Denelle B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denelle B

Hierdie wegbreek het ons baie goed gedoen, ons het die kuier terdeë geniet!

Ons het ons kuier terdeë geniet. Ons sal definitief weer kom! Ek persoonlik het die stilte en die natuur vreeslik geniet.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriabaai-weg 3, Ballots Bay Privaat Natuurreservaat, George, 6529 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3c3b83845e3d61c9db9aa4ad35a622fa1b3af6969738607ae9d0a963422587a58b6ae8d3ead98d6749e4cbcaf688af5894f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 3 Victoria Bay Road Ballots Bay Private Nature Reserve 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.010851286553 22.536313061424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang