Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie's Rest Cabin

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gerda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Mooi uitsig. Rustig. Cabin skoon en netjies. Perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Magical forest stay. Magical location within the forests below George. We had a beautiful Loerie visiting us every morning! Just note access is a little challenging, especially if you have a very low chassis or small engine; you may struggle with the inclines.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Mooiste uitsig! Lekker kaggel en skoon vensters wat ons baie waardeer het. Jammer dat 1 badkamer buite is. Die advertensie is bietjie misleidend. Ons was 3 pare en het gedink daar is 3 badkamers, maar slegs 2 in die huis. Dit was 'n baie koue en reënerige week, so niemand kon uit en af met die trappe om die ander badkamer te gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lekkerste en mooiste wegbreek in 'n lang tyd. Een van die mooiste plekke waar ons nog gebly het, so tussen berge, bome en bosse. Ons kinders wil permanent daar bly. Ons was elke dag begroet deur die plaaslike Knysna Loerie, en op ons laaste dag deur 2. Werklik 'n belewenis. As jy van die stilte en kalmte van die natuur hou, is dit die plek vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denelle B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Hierdie wegbreek het ons baie goed gedoen, ons het die kuier terdeë geniet! Ons het ons kuier terdeë geniet. Ons sal definitief weer kom! Ek persoonlik het die stilte en die natuur vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Izelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriabaai-weg 3, Ballots Bay Privaat Natuurreservaat, George, 6529 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3c3b83845e3d61c9db9aa4ad35a622fa1b3af6969738607ae9d0a963422587a58b6ae8d3ead98d6749e4cbcaf688af5894f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 3 Victoria Bay Road Ballots Bay Private Nature Reserve 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.010851286553 22.536313061424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang