Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Loerie's View

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ansa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir The Loerie's View
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Alta L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L

Loerie's View het regtig regtige loeries!

Die ligging is uitstekend, letterlik 8 minute se stap tot op die strand. Pragtige uitsig van al die dekke af. Alles wat mens nodig het, is in die heerlike, gerieflike huis. Die loeries kom eet op die dek as mens stil sit en wag.

The Loerie's View se terugvoer

Hallo Alta,
Dankie vir jou terugvoer.
Ek hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Groete,
Ansa

The Loerie's View
Ursula A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula A

Besliste aanbeveling. Goed toegerus met als. Definitely home away from home.

Kuier was fantasties.

The Loerie's View se terugvoer

Ek hoop julle kan sommer gou weer kom kuier!

The Loerie's View
Albert L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert L

Rustig, pragtig, gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Ligging is fantasties, en uitsig is briljant.

The Loerie's View se terugvoer

Hallo Albert,
Ons is bly julle het lekker gebly en sien uit om julle weer by The Loerie's View te verwelkom!
Groete,
Ansa

The Loerie's View
Johann P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P

Rustig. Pragtige see uitsig. Kan aanbeveel.

Onthou om gas aan te skakel voor gaste kom.

The Loerie's View se terugvoer

Hallo Johann,
Dankie vir jou terugvoer en die opmerking oor die gas. Ek gee aandag daaraan. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Groete,
Ansa

The Loerie's View
Mishka E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishka E

Beautiful. Beautiful. Beautiful.

The Loerie's View was one of my best accommodations ever. The views were spectacular and each room has their own private balconies and there was an alarm system for safety. The owner was very accommodating by putting out sugar and tea and coffee. Also, there were Magneto lights available for loadshedding. Definitely one of my best stays and will be back.

The Loerie's View se terugvoer

Hi Mishka,
Thanks for your review. I'm glad you enjoyed your stay and we hope to see you soon again.
Kind regards,
Ansa

The Loerie's View
Bertus D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus D

Baie lekker gekuier. Beeldskone uitsig vanaf die dek oor see en Wilderness dorpie.

Baie dankie, sal vir seker Loeries View aanbeveel. Die WiFi is super vinnig en het gehelp tydens beurtkrag. Skoon en baie netjiese huis met alle geriewe. Sal weer daar kan bly vir seker!

The Loerie's View se terugvoer

Hallo Bertus,
Ek is bly julle het die vakansie geniet en ons verwelkom julle graag weer.
Groete,
Ansa

The Loerie's View
Stanley P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley P

Very comfortable home and within walking distance to beach, restaurants and shopping centre.

Well-equipped home even with a place to feed the Loeries and other birds and also a view of the beach.

The Loerie's View se terugvoer

Hi Stanley,
Thanks for your review.
I'm glad you enjoyed your stay and would like to accommodate you again.
Kind regards,
Ansa

The Loerie's View
Andre D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Dit was heerlik lekker. Ideal geleë naby baie plekke. Was lekker om die Loeries elke dag te sien. Uitstekende verblyf.

Ek sal die plek aan enige iemand aanbeveel. Dis is baie netjies en die perfekte verblyf. Uitstekende geleë met 'n pragtige uitsig. Alles was voldoende.

The Loerie's View se terugvoer

Hi Andre, dankie vir jou terugvoering. Hoop julle kom kuier sommer gou weer. Groete. Ansa

The Loerie's View
Wendy F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy F

Baie goeie kuiertjie.

Die plek het gelyk soos op die foto's. Gerieflike en gemaklike atmosfeer.

The Loerie's View se terugvoer

Hallo Wendy, Ek is bly julle het lekker gekuier. Julle is enige tyd weer welkom. Groete, Ansa

The Loerie's View
Angela D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela D

Enjoying the place.

We enjoyed our stay at The Loerie's View appartement, it was very clean and had everything we needed. The views were beautiful and I loved the sea views all around the apartment, especially the one from the bedroom. We enjoyed feeding the birds but didn't see any loeries, which was okay. We will definitely come back. Thank you for a lovely stay.

The Loerie's View se terugvoer

Hi Angela,
Thank you for your review.
We look forward to accommodate you again and I'm sure the Loeries will visit as well.
Kind regards,
Ansa

The Loerie's View
Michaela S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela S

Comfortable and affordable.

Truly a beautiful home and view at an affordable price. Loved it!

The Loerie's View se terugvoer

Hi Michâela,
Thanks for your review. It was a pleasure hosting you and we look forward to accommodate you again.
Kind regards,
Ansa

The Loerie's View
Ellie C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellie C

Een van die beste blyplekke in Wildernis.

Loerie View het al ons verwagtinge oortref. Skoon, genoeg spasie en 'n ongelooflike uitsig vanuit elke vertrek. Als wat mens nodig het.

The Loerie's View se terugvoer

Hi Ellie,
Dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om julle by The Loerie's View te verwelkom.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Ansa

The Loerie's View
Anita K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita K

Excellent

What a lovely place! Beautiful view, comfy beds, pretty birds. Really what we needed after this last year. Also the nicest bath I have had in a while. 10/10. Would recommend!

The Loerie's View se terugvoer

Hi Anita,
Thank you for the review. I'm glad you enjoyed your stay and we would love to accommodate you again.
Kind regards,
Ansa

The Loerie's View
Karen B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Rustigste kuier met die aller mooiste uitsig.

Kuierplek wat absoluut alles gebied het met die mooiste uitsig. Meer as ons verwagtinge oortref en lekker naby alles.

The Loerie's View se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer en ek is bly julle het die kuier geniet.
Kom gou weer!

The Loerie's View
Daniel L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel L

Baie lekker!

Ons het die gevleuelde besoekers baie geniet!

The Loerie's View se terugvoer

Hallo Danie,
Dankie vir julle terugvoer. Ek is bly julle het lekker gekuier.
Ons hoop om julle gou weer te sien!
Groete,
Ansa

The Loerie's View
Belia V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Belia V

Rustig en gemaklik.

'n Rustige atmosfeer waar mens gemaklik kan ontspan.

The Loerie's View se terugvoer

Hi Belia,
Dankie vir jou terugvoer.
Hoop om julle sommer gou weer te sien!
Groete,
Ansa

The Loerie's View
Tania L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Tania L

Perfect location allowing you to explore the Wilderness with a house that is more than comfortable and relaxing!

House had all amenities and comforts making it a perfect home away from away.

The Loerie's View se terugvoer

Hi Tania,
Thanks for your review.
I'm glad you enjoyed your stay and hope to accommodate you again!
Kind regards,
Ansa

The Loerie's View
Anita N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita N

Heerlike ontspanne verblyf binne stapafstap van dorp en kuierplekke.

Ons het die voels baie geniet!!

The Loerie's View se terugvoer

Hi Anita,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly julle het die naweek geniet en hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Ansa

The Loerie's View
Lenette M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenette M

Fantasties.

The Loerie's View is die wonderlikste plek. Ons het 'n kongres by die hotel bygewoon en dit was so naby. Dit was so voordelig. Om loeries in lewende lywe op arm lengte te sien was 'n buitensporige voorreg. Die balkonne bo en onder was heerlik om die dag se eerste koppie tee in die natuur te geniet. Die huis is wonderlik ingerig en kan mens glo daar is 'n kragprop by die spieël! En om dit te oortref 'n lieflike haardroër. Nee Loerie's View, julle mag maar! Ons het heerlik gebly.

The Loerie's View se terugvoer

Hallo Lenette,
Dankie vir die terugvoer.
Ek is baie bly julle het die kuier geniet.
Ons sien uit daarna om julle weer by The Loerie's View te verwelkom.
Groete,
Ansa

The Loerie's View
Salome S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S

Baie verbaas oor klein, bedagsame gebare, bv. koffiefilterpot, strandhanddoeke en stoel in 'n baie huislike omgewing.

Sou graag wou versoek dat u miskien net weer die beddens se kussings opgradeer.

The Loerie's View se terugvoer

Hallo Salome,
Ek is baie bly julle het die kuier by The Loerie's View geniet!
Dankie vir jou terugvoer oor die kussings. Ons het dadelik aandag daaraan gegee.
Hoop om julle sommer binnekort weer te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Ansa

The Loerie's View
Eugene J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene J

Huis was perfek, alles wat jy benodig is daar.

The Loerie's View, het dit verskriklik geniet, sal definitief weer teruggaan. Sal dit definitief aanbeveel. Die uitsig is pragtig!

Lizelle K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K

Fantasties.

Pragtige, skoon en netjies plekkie met alles wat mens nodig het. Heerlik gekuier en sal beslis weer gaan.

Marie-louise F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise F

Loerie's View is een en van die beste akkommodasie-plekke wat ons al ooit beleef het. Het dit baie geniet.

Die ligging is ideaal aangesien alles loopafstand is. Dit stil en rustig. Die uitsig is pragtig. Die huis is skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Dit het ons verwagtinge oortref! Ons het die baie geniet en sal beslis terug gaan.

The Loerie's View se terugvoer

Hallo Marie-Louise

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ek waardeer dit.
Ek is baie bly julle het lekker by The Loerie's View gekuier, en dit sal baie lekker wees om julle weer te akkommodeer.

Vriendelike groete
Ansa

The Loerie's View
Lance M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lance M

Fantasties.

Huis baie netjies, goed toegerus. Die perfekte wegbreekplekkie.

The Loerie's View se terugvoer

Hallo Lance,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ek is baie bly julle het The Loerie's View geniet.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Ansa

The Loerie's View
Marita N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marita N

Absoluut wonderlik!

Gerief! Uitsig! Wonderlik toegeruste huis! Kan niks meer vra nie!

The Loerie's View se terugvoer

Hallo Marita,
Ek is baie bly julle het die kuier geniet.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Ansa

The Loerie's View
Johan K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Rustig, ontspanne en gemaklik. Alles is daar.

Oulike plek, maar vir ons was die veiligheid nie op standaard. Daar is wel 'n alarm, maar die hoofdoel van die alarm is vir ons versekeringsdoeleindes en nie om mense te beskerm nie. Die veiligheid het die rustigheid, mooiheid en gemak wat The Loerie's View bied, gedemp.

Elna C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna C

Puik, heerlik, ontspannend, een van die beste akkommodasies wat ons al ooit beleef het ... en die skoonmakers kom beslis vanaf 'n ander planeet!

Met die intrapslag het ons al besef: hierdie plek was die regte plek om te kies. Die algemene gevoel: mens voel nie of jy in die eienaars se privaat vakansieplek instap nie, wat vir ons erg belangrik is. Die meubels, als, is van baie goeie gehalte. Dus, ons voel nie afgeskeep nie. Die omgewing, die uitsig, die dekke, dis heerlik. Ons wou nie eers gaan uiteet nie, want om op die dek te sit en 'n vleisie te braai, dit het ons laat ontspan en rus, wat ons so nodig gehad het. Die skoonmaakster en opsigter moet vanaf 'n ander planeet ingevoer wees. Marike se gereelde sms'e is pure, welkome, uitstaande diens. Die Knysnaloerie was die absolute "ultimate". Al wat gepla het was die feit dat die boonste dek by ons kamer die oggend voor ons middag aankoms hervernis was, so die sterk reuk was erg en het my baie laat hoes en hoofpyn gegee. Die volgende middag was die reuk weg en kon ons die see- en die boslug diep inasem.

Olma V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olma V

Die natuur, veral die voëls (loeries) is asemrowend mooi!

Ligging is ideaal. Uitsig pragtig. Stil omgewing. Geen geraas! Toebehore en geriewe voldoende. Alarm vir veiligheid. Geen verkeer. Loopafstand vanaf besighede. Baie aktiwiteite om aan deel te neem in die natuur in die omgewing. Naby George lughawe.

The Loerie's View se terugvoer

Beste Olma,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek waardeer dit en ons hoop om julle sommer gou weer by The Loerie's View te verwelkom.

Vriendelike groete,
Ansa

The Loerie's View
Andre M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Fantasties.

Absoluut wonderlik. Waarde vir geld.

The Loerie's View se terugvoer

Baie dankie vir die review.
Ek waardeer dit.
Hoop om julle sommer gou weer by The Loerie's View te verwelkom!!
Groete,
Ansa

The Loerie's View
Sonja C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C

Wat 'n ervaring - The Loeries View het ons vakansie by Wildernis ekstra spesiaal gemaak!

Die huis was skoon, netjies, uiters goed toegerus, en het ons verwagtinge oortref! Ons is elke dag getrakteer op besoeke van loeries, suikerbekkies en muisvoëls - reg op die stoep. Die slaapkamers was uitstekend, badkamers meer as voldoende. Daar was veilige parkering en 'n alarm vir gemoedsrus. Ansa en haar span en The Loeries View verdien 'n 11/10 van ons kant. Baie dankie julle, ons het ons vakansie terdeë geniet! Ons maak beslis weer so!

The Loerie's View se terugvoer

Hallo Sonja,
Baie dankie vir die pragtige review!! Ek waardeer dit en hoop om julle sommer gou weer by The Loerie's View te verwelkom.
Lekker naweek en baie groete,
Ansa

The Loerie's View
Carina B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B

Was 'n stukkie hemel.

Regtig 'n ongelooflike tyd daar gehad. Het soos ons eie huis gevoel. Fantasties ingerig. Ons wil so gou as moontlik terug gaan vir 'n langer periode.

The Loerie's View se terugvoer

Hallo Carina
Baie dankie vir die positiewe resensie, ek waardeer dit.
Ons sien uit na julle volgende kuier by The Loerie's View.
Groete
Ansa

The Loerie's View
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ian M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ian M

Great location, nice friendly people, will be back.

Great location, wonderful views, easy walk to restaurants and shops. Property has everything you need. We have already booked to come back next year.

Kaye C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaye C

A relaxed and comfortable retreat.

What a comfortable stay! Fully furnished, comfortable beds, beautiful view – definitely worth a 2nd and 3rd visit!

The Loerie's View se terugvoer

Dear Kaye,
Thank you very much for the review. I appreciate it.
We would love to accommodate you again!!
Kind regards,
Ansa

The Loerie's View
Hendrik V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Onbeskryflik!

Ek sal enige tyd weer Loerie's View toe gaan. Dit was soos 'n sprokie en ek kan dit nie beskryf nie. As ek kon sal ek sommer daar bly.

The Loerie's View se terugvoer

Hi Hendrik,
Baie dankie vir die goeie review. Ek waardeer dit en ons sien baie uit om julle weer by The Loerie's View te verwelkom!
Groete,
Ansa

The Loerie's View
Francina S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina S

Alles was met een woord fantasties!

Soos ons eie huis gevoel. Verskillende asemrowende uitsigte vanuit die huis. Soveel geriewe. Lekker huislik. Pragtige natuur. Naby ander dorpe om te besoek. En die Loeries wat piesangs kom bedel het ons lekker verblyf se prentjie volmaak afgerond.

The Loerie's View se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie!
Ek is baie bly julle het die vakansie geniet en hoop ons sien sommer gou weer!
Vriendelike groete,
Ansa

The Loerie's View
Emmerentia L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia L

Rus vir liggaam en siel na 'n dag se werk.

Die aandag aan die klein dingetjies, soos 'n boks vuurhoutjies, ordentlike koffie, 'n noodlig vir as die krag dalk sou af wees, laat mens ekstra welkom voel. Die woning het 'n afstandbeheer-alarm vir wanneer mens uitgaan en ook 'n nagfunksie wat bydra tot mens se veiligheidsgevoel. Daar was 'n loerie wat my aangemoedig het om vir hom kos te gee en wat 'n lekker bonus om hom van naby te kon sien. Die uitsig is wonderlik. Die kwaliteit matras en kussings sorg voorwaar vir 'n goeie nagrus en dan nog die bonus van die see as agtergrondmusiek!

The Loerie's View se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige review.
Ek waardeer dit!
Groete,
Ansa

The Loerie's View
Susan V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

'n Belewenis wat niemand moet misloop nie..

Ek beveel beslis LekkeSlaap aan as besprekingsagente. Van daar is die kommunikasie oorgegee na Loerie's View wat net so uitstekend was. Dis die eerste en enigste gastehuis wat ek van weet wat swemhanddoeke aan gaste verskaf. Alles is daar. Dis asof jy jou huis saamgebring het. Dit was smaakvol gemeubileer, toegerus, rustig en die uitsig onverbeterlik. Die Loerie en ander voëlbesoeke was uit die boeke uit. Baie dankie dat julle dit met ons gedeel het.

The Loerie's View se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en komplimente!
Ek is baie bly julle het die wegbreek by The Loerie's View geniet en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete,
Ansa

The Loerie's View
Christian F - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian F

Baie goed toegeruste huis met 'n puik ligging en mooi uitsig.

Die huis is gerieflik vir 4 mense en het alles wat jy nodig het. Dit het 'n knus warm atmosfeer en ons sal graag weer daarheen gaan.

Vaughan V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughan V

Wonderlik!

Ons het dit vreeslik geniet daar! Alles was fantasties!

Char L - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Char L

It was a lovely place to stay, we all really enjoyed it.

Lighting in bathrooms could be better.

Karlien J - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien J

Home away from home

Very neat and well equip

Davina D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davina D

'n Pragtige, perfek ingerigte plekkie - het ons verblyf verleng!

Ons het so lekker gebly, wil verseker weer daar tuisgaan. Alles was perfek! Heerlik ingerig met elektriese komberse, braaier, wasmasjien, tuimeldroër, DSTV ... en pragtige omgewing!

Johan H - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Baie gerieflik, skoon en lekker ligging. Die baddens was 'n lekker bederf, veral na al die gehol.

Dit was luukse bederf in die mooiste omgewing. Ons was mal oor die loeries op die stoep.

Dominic M - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dominic M

Very neat

Clean, neat, very well kitted out, very comfortable. Good value for money.

David L - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David L

Lovely place. Nice setting with great views.

Not only a great place but everything you might need is provided. All the furniture and fittings are of top quality.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Young Terrace-weg, Constantia Kloof 729, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8fd2f176b9cd0d21987c5c12fb737a437b7336b929932bcf2bc92e2482c203b2276932f2e932ed74454e86c1387ea0d118a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 46 5 1 5 Young Terrace Road 729 Constantia Kloof 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -33.991791768376 22.577151060104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang