Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Loerie's View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Alta L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Loerie's View het regtig regtige loeries! Die ligging is uitstekend, letterlik 8 minute se stap tot op die strand. Pragtige uitsig van al die dekke af. Alles wat mens nodig het, is in die heerlike, gerieflike huis. Die loeries kom eet op die dek as mens stil sit en wag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansa
The Loerie's View
Hallo Alta, Dankie vir jou terugvoer. Ek hoop julle kom kuier sommer gou weer. Groete, Ansa

Ursula A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Besliste aanbeveling. Goed toegerus met als. Definitely home away from home. Kuier was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansa
The Loerie's View
Ek hoop julle kan sommer gou weer kom kuier!

Albert L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig, pragtig, gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Ligging is fantasties, en uitsig is briljant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansa
The Loerie's View
Hallo Albert, Ons is bly julle het lekker gebly en sien uit om julle weer by The Loerie's View te verwelkom! Groete, Ansa

Johann P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustig. Pragtige see uitsig. Kan aanbeveel. Onthou om gas aan te skakel voor gaste kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansa
The Loerie's View
Hallo Johann, Dankie vir jou terugvoer en die opmerking oor die gas. Ek gee aandag daaraan. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer. Groete, Ansa

Mishka E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Beautiful. Beautiful. Beautiful. The Loerie's View was one of my best accommodations ever. The views were spectacular and each room has their own private balconies and there was an alarm system for safety. The owner was very accommodating by putting out sugar and tea and coffee. Also, there were Magneto lights available for loadshedding. Definitely one of my best stays and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansa
The Loerie's View
Hi Mishka, Thanks for your review. I'm glad you enjoyed your stay and we hope to see you soon again. Kind regards, Ansa

Bertus D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie lekker gekuier. Beeldskone uitsig vanaf die dek oor see en Wilderness dorpie. Baie dankie, sal vir seker Loeries View aanbeveel. Die WiFi is super vinnig en het gehelp tydens beurtkrag. Skoon en baie netjiese huis met alle geriewe. Sal weer daar kan bly vir seker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansa
The Loerie's View
Hallo Bertus, Ek is bly julle het die vakansie geniet en ons verwelkom julle graag weer. Groete, Ansa

Stanley P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Very comfortable home and within walking distance to beach, restaurants and shopping centre. Well-equipped home even with a place to feed the Loeries and other birds and also a view of the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansa
The Loerie's View
Hi Stanley, Thanks for your review. I'm glad you enjoyed your stay and would like to accommodate you again. Kind regards, Ansa

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Dit was heerlik lekker. Ideal geleë naby baie plekke. Was lekker om die Loeries elke dag te sien. Uitstekende verblyf. Ek sal die plek aan enige iemand aanbeveel. Dis is baie netjies en die perfekte verblyf. Uitstekende geleë met 'n pragtige uitsig. Alles was voldoende.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ansa
The Loerie's View
Hi Andre, dankie vir jou terugvoering. Hoop julle kom kuier sommer gou weer. Groete. Ansa

Wendy F
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2023

Baie goeie kuiertjie. Die plek het gelyk soos op die foto's. Gerieflike en gemaklike atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ansa
The Loerie's View
Hallo Wendy, Ek is bly julle het lekker gekuier. Julle is enige tyd weer welkom. Groete, Ansa

Angela D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Enjoying the place. We enjoyed our stay at The Loerie's View appartement, it was very clean and had everything we needed. The views were beautiful and I loved the sea views all around the apartment, especially the one from the bedroom. We enjoyed feeding the birds but didn't see any loeries, which was okay. We will definitely come back. Thank you for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansa
The Loerie's View
Hi Angela, Thank you for your review. We look forward to accommodate you again and I'm sure the Loeries will visit as well. Kind regards, Ansa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ansa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Young Terrace-weg, Constantia Kloof 729, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8fd2f176b9cd0d21987c5c12fb737a437b7336b929932bcf2bc92e2482c203b2276932f2e932ed74454e86c1387ea0d118a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 46 5 1 5 Young Terrace Road 729 Constantia Kloof 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -33.991791768376 22.577151060104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang