Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Loerie's View

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Young Terrace-weg, Constantia Kloof 729, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Loerie's View is 'n selfsorgvakansiehuis in die pragtige en rustige dorp Wildernis. Die huis is na die bekende Knysna Loerie vernoem, wat gewoonlik baie skugter en moeilik is om in sy natuurlike habitat te sien. Die Knysna Loerie kan wel gereeld in die inheemse bos om die huis gesien word wat 'n spesiale uitkykplek het.

Die naam beklemtoon ook die asemrowende see- en berg-uitsigte wat gaste vanuit elke kamer in die huis en ook van al die buitedekke af kan aanskou. Dis perfek vir 'n romantiese wegbreek of net 'n ontspanne, genotvolle vakansie. Ons is binne loopafstand van die swemstrand, strandmeer, gesondheidsentrum en spa, en ook Wildernis se middedorp af waar jy 'n groot verskeidenheid winkels en goeie restaurante sal vind. Jy kan ook wonderlike sonsondergange en natuurskoon van jou eie private dek geniet.

The Loerie's View is sentraal geleë en ideaal om al die wonderlike besienswaardighede en baie sportaktiwiteite te ontdek wat die Tuinroete het om te bied. Gholfliefhebbers sal by meer as 10 fantastiese wêreldklasbane in die omgewing kan speel. By ons kan jy een van die mees skilderagtige vakansiebestemmings in die hartjie van die Tuinroete ervaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Alta L
Saam met vriende
5.0
Loerie's View het regtig regtige loeries! Die ligging is uitstekend, letterlik 8 minute se stap tot op die strand. Pragtige uitsig van al die dekke af...
Sien meer
Jul 2024
Ursula A
Saam met vriende
5.0
Besliste aanbeveling. Goed toegerus met als. Definitely home away from home. Kuier was fantasties.
Jul 2024
Albert L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, pragtig, gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Ligging is fantasties, en uitsig is briljant.
Jun 2024
Johann P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Pragtige see uitsig. Kan aanbeveel. Onthou om gas aan te skakel voor gaste kom.
Aug 2023
Mishka E
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. Beautiful. Beautiful. The Loerie's View was one of my best accommodations ever. The views were spectacular and each room has...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ansa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Young Terrace-weg, Constantia Kloof 729, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Loerie's View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Young Terrace-weg, Constantia Kloof 729, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8fd2f176b9cd0d21987c5c12fb737a437b7336b929932bcf2bc92e2482c203b2276932f2e932ed74454e86c1387ea0d118a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 46 5 1 5 Young Terrace Road 729 Constantia Kloof 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -33.991791768376 22.577151060104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang