Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Loerie's View

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Young Terrace-weg, Constantia Kloof 729, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Loerie's View is 'n selfsorgvakansiehuis in die pragtige en rustige dorpie Wildernis. Die instansie is vernoem na die bekende Knysna Loerie, wat normaalweg baie ontwykend en moeilik is om in sy natuurlike habitat raak te sien. Die Knysna Loerie kan egter gereeld gesien word in die inheemse bos rondom die huis, wat 'n besonderse gesig en 'n unieke kenmerk is.

Die naam beklemtoon ook die asemrowende see- en berguitsigte wat vanuit elke vertrek in die huis sowel as van al die buitedekke waardeer kan word. Dis perfek vir 'n romantiese wegbreek of bloot net 'n ontspanne en genotvolle vakansie. Hulle is stapafstand vanaf die swemstrand, strandmeer, welstandsentrum en spa asook die Wildernisdorpie waar jy 'n groot verskeidenheid winkels en kwaliteit restaurante sal vind om te geniet. Gaste kan ook die manjifieke sonsondergange en natuurlike prag bewonder vanuit die gerief van jou eie privaat dek.

The Loerie's View is sentraal geleë en ideaal om al die wonderlike besienswaardighede en vele sportaktiwiteite wat die Tuinroete bied te verken. Gholfliefhebbers sal meer as 10 skouspelagtige wêreldklasbane in die nabygeleë area kan speel. Maak seker dat jy een van die mooiste vakansiebestemmings in die hartjie van die Tuinroete ervaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Alta L
Saam met vriende
5.0
Loerie's View het regtig regtige loeries! Die ligging is uitstekend, letterlik 8 minute se stap tot op die strand. Pragtige uitsig van al die dekke af...
Sien meer
Jul 2024
Ursula A
Saam met vriende
5.0
Besliste aanbeveling. Goed toegerus met als. Definitely home away from home. Kuier was fantasties.
Jul 2024
Albert L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, pragtig, gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Ligging is fantasties, en uitsig is briljant.
Jun 2024
Johann P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Pragtige see uitsig. Kan aanbeveel. Onthou om gas aan te skakel voor gaste kom.
Aug 2023
Mishka E
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. Beautiful. Beautiful. The Loerie's View was one of my best accommodations ever. The views were spectacular and each room has...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ansa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Young Terrace-weg, Constantia Kloof 729, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Loerie's View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Young Terrace-weg, Constantia Kloof 729, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8fd2f176b9cd0d21987c5c12fb737a437b7336b929932bcf2bc92e2482c203b2276932f2e932ed74454e86c1387ea0d118a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 46 5 1 5 Young Terrace Road 729 Constantia Kloof 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -33.991791768376 22.577151060104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang