Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofstraat 19, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis is in Loeriesfontein, 'n bekoorlike Karoodorpie, geleë.

Daar is 4 slaapkamers met basiese selfsorggeriewe. Drie van die slaapkamers het elkeen 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die slaapkamers is toegerus met 'n TV, DStv, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe en lugversorging. Elke slaapkamer het 'n privaat ingang.

Daar is ook 'n braai-area, WiFi en parkeerplek van die straat af.

Die Fred Turner Windmill Museum en die Kokerboomwoud is lekker naby geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jeanette W
Saam met vriende
5.0
Comfortable. Unit 2 had no teaspoons.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Riekie W
5.0
Wat 'n aangename verassing. Gaan slaap gerus oor by Loeriesfontein Windpomp Gastehuis. Van buite lyk dit nie besonders nie, maar binne is dit pragtig ...
Sien meer
Aug 2023
Peter L
Saam met lewensmaat
5.0
Overnight stay while touring the area. Our unit was very well-equipped and clean. Everything worked as expected, and we were very comfo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Beverley M
Saam met lewensmaat
5.0
A very pleasant comfortable and safe stay in Loeriesfontein on a very hot evening. We were well received and were very comfortable in a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023
Johan O
Saam met lewensmaat
4.8
Baie netjies en alles wat mens nodig het. Geen loadshedding nie, daar is solar. Eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Lekker geslaap en gebly.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 19, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Gaste dink Loeriesfontein Windpomp Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loeriesfontein Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofstraat 19, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABaur8M4svzY2ujQ2xQydJjDlFmSHIud5NrSQ07lNPmXris8XGR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 19 Main Road Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.951612 19.441531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang